Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Angie oeh reik “Mooiste Meisies” musiekvideo uit

Angie oeh reik “Mooiste Meisies” musiekvideo uit

Blitsoorsig: Angie oeh drops "Mooiste meisies," a provocative new single that pays tribute to beautiful South African women. The music video, styled like an 80s beach party, features colorful swimwear, dancing, and returning dancers from her previous "Sex in Afrikaans" video. Angie explains the song is written to provoke and promote equality, giving women a platform where they're not sexualized from a male perspective.

Henno KrugerBy Henno KrugerDecember 1, 2022No Comments2 Mins Read Music Videos 89 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Angie oeh se enkelsnit ‘’Mooiste meisies’’ begin só: ‘’Al die mooiste meisies in die land. Kom vat my hand en volg my na die strand. Nasty dinge boudjies gaan nou brand. Kry die kamera. S**t raak interessant’’.

Die musiekvideo bring hulde aan al die mooi meisies van Suid-Afrika. Soos met haar eerste musiekvideo vir “Sex in Afrikaans” is die video gepak met dames, maar hierdie keer in kleurvolle swemklere. “Mooiste meisies” klink en lyk soos die somer.

Angie oeh - Mooiste Meisies

Angie oeh vertel ons meer van “Mooiste Meisies”

“Net soos met ‘Sex In Afrikaans’, is ‘Mooiste Meisies’ geskryf om mense te provoke en om aandag te trek in the ways we need to. Ek demand equality. Al moet ek dit met ‘n song doen. Dit is ook my missie om aan vrouens ‘n platform te gee waar hulle nie uit ‘n manlike oogpunt geseksualiseer word nie. Almal moet kan titties skut sonder dat hulle aangestaar word. Dis net lywe.” 

Die liedjie is die titelsnit vanaf Angie oeh se tweede kortalbum van die jaar. En dis nou amper ‘n jaar vandat sy “Dis jou wyfie” vrygestel het en só haar musiekloopbaan af geskop het.

NetfloristOfferforge

Angie oeh vertel ons meer van die video

“Ek’s super excited om die stukkie kuns met almal te deel. ‘Mooiste meisies’ se stilering is set in die 80’s by ‘n beach party met vrouens, boude, titties, Jägermeister en sick dancing wat alles bymekaar bring.”

Dieselfde dansers as in Angie oeh se musiekvideo vir “Sex in Afrikaans” (Quanita Allie, Sasha Nkonyana en Shannon Bester) maak weer hul verskyning. Volgens haar is hulle “amazing en bring elke keer die vibe!”.

Kyk die video hier onder

YouTube video player

Jy kan Angie se EP hier stroom / aflaai.

NetfloristOfferforge

Hou jou ogies oop vir opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Afrikaans Mumble Rapper Angie oeh: Dead at 24

    Angie oeh
    Music News 21 Aug 2023
  • Angie oeh reik nuwe enkelsnit uit: “Te Sexy”

    Angie oeh in die Moot
    Music Videos 4 May 2023
  • Jack Parow & Angie oeh se “Meisies & Partytjies” Musiekvideo is hier

    Jack Parow & Angie Oeh
    Music Videos 7 Dec 2022
  • Angie oeh reik nuwe EP uit: “Mooiste Meisies”

    Angie oeh - Liefde By Die Dam
    Music News 27 Oct 2022

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Angie oeh Rap South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit
    August 28, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw releases new single: “Schrödinger”
    August 25, 2026
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    Khazimula Releases New Single and Video: “Celebrate Life”
    August 21, 2026
  • Future Radio - Scream
    Future Radio Release New Alt Rock Track: “Scream”
    August 21, 2026
  • Babette Labuschagne - Moonlight Mistress Featured
    Babette Labuschagne Releases “Moonlight Mistress”
    August 21, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,281
Rock 613
Useful Tips 563
Afrikaans 514
USA 333
Cape Town 333
Pretoria 303
Johannesburg 287
Festivals 198
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.