Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Angie oeh reik “Sex In Afrikaans” Musiekvideo uit

Angie oeh reik “Sex In Afrikaans” Musiekvideo uit

Blitsoorsig: Controversial rapper Angie oeh dropped her debut EP "Sex in Afrikaans" on 20 May 2022, described as an ode to women and dancing. Her fiery music video, filmed in a Woodstock warehouse, features dancers, cars, and bikes. Angie aims to normalize women singing about women while getting everyone on the dance floor. She's releasing a second EP in September.

Henno KrugerBy Henno KrugerJuly 28, 2022No Comments2 Mins Read Music Videos 76 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Kontroversiële rapper, Angie oeh, het haar debuut kortalbum, Sex in Afrikaans, op 20 Mei 2022 vrygestel. Daarmee saam het sy die musiekwêreld met ‘n vars kwas geverf en vining baie aandag getrek.

Angie se grootste inspirasie is ‘n vrou se liggaam en sy het haar kortalbum beskryf as “’n ode aan vroue, aan tieties, en meeste van alles… aan dans.” Alhoewel haar musiek vir sommige vernederend teenoor vroue kan klink, is haar doel om dit normaal te maak vir meisies om oor meisies te sing… en dan ook om almal op die dansvloer te kry.

Angie Oeh - Jaco S. Venter

Met haar vuurwarm nuwe musiekvideo vir “Sex in Afrikaans” sit Angie oeh haar doel oor in aksie

Die video is verfilm in ‘n pakhuis in Woodstock, Kaapstad en is alles “oop spasie met karre en booty’s en bikes en rook en Jägermeister,” soos Angie dit beskryf. Angie gaan aan om te vertel: “Die dansers was fantasties en het die vibe geset vir ons almal.  Die choreografie was perfek!”

Bekende drywer, Yaseen Damon, het die karre en die drywers voorsien. “Die coolste ding wat ek seker nóg gedoen het, was om in ‘n kar te spin terwyl ek by die venster uithang. Iets wat ek nooit sal vergeet nie,” vertel Angie.

IQ AcademyOfferforge

Angie oeh - Sex in Afrikaans

“Die geleentheid om saam met filmmaker Geoff Hookins te werk was great,” sê Angie oeh. “Ek is verskriklik trots om hierdie musiekvideo uit te sit en ek dink ons is besig om ietsie nice vir Suid-Afrikaanse musiek te doen.  Ek’s so blessed en daar is so baie mense vir wie ek dankie wil sê. Ek hoop almal vibe met die song en die video so hard soos wat ek doen. Love you guys, aweh!”

Kyk die video hier onder:

YouTube video player

Warm op die hakke van haar debuut kortalbum, gaan Angie oeh haar tweede kortalbum op 1 September vrystel. Die album word vervaardig en opgeneem deur Peach van Pletzen by Planet Awesome.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Afrikaans Mumble Rapper Angie oeh: Dead at 24

    Angie oeh
    Music News 21 Aug 2023
  • Angie oeh leef voort met 14 nuwe liedjies en ’n musiekvideo

    Angie Oeh - Wyfie
    Music News 20 Aug 2024
  • “Spoor”(Angie oeh se laaste opgeneemde lirieke) vrygestel

    Angie oeh en Peach Van Pletzen
    Music News 12 Sep 2023
  • Jack Parow Reik “Dis DDP” uit vir Dricus du Plessis

    Jack Parow - Dis DDP
    Music News 11 Aug 2025

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Angie oeh Electro Rap South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit
    August 28, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw releases new single: “Schrödinger”
    August 25, 2026
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    Khazimula Releases New Single and Video: “Celebrate Life”
    August 21, 2026
  • Future Radio - Scream
    Future Radio Release New Alt Rock Track: “Scream”
    August 21, 2026
  • Babette Labuschagne - Moonlight Mistress Featured
    Babette Labuschagne Releases “Moonlight Mistress”
    August 21, 2026
IQ AcademyOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,276
Rock 613
Useful Tips 563
Afrikaans 513
USA 333
Cape Town 333
Pretoria 303
Johannesburg 287
Festivals 197
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.