Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
  • New Oasis Documentary Trailer Released
  • Piano People South Africa: November & December 2026
  • Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
  • An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
  • Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Featured » Fokof Sweet 16 Partytjie in Pretoria: ‘n Foto Album

Fokof Sweet 16 Partytjie in Pretoria: ‘n Foto Album

Henno KrugerBy Henno KrugerJuly 19, 2019No Comments2 Mins Read Featured 76 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Die Fokof Sweet 16 Partytjie het die naweek gebeur in Pretoria. Fokofpolisiekar se 16de verjaardag viering was warm en legendaries. Dit was definitief een vir die boeke gewees.

Hier is my ervaring van Fokof Sweet 16

Die opening acts het my glad nie teleurgestel nie. Hellcats was aan die brand gewees. Hulle het gewys hoekom hulle een van die must see bands is in 2019. Daar is ‘n rede hoekom hulle in die laaste 2 jaar vir Incubus, DZ Deathrays, Seether en The Cure ge-open het.

Hellcats at Fokof Sweet 16 01

Hellcats at Fokof Sweet 16 02

Hellcats at Fokof Sweet 16 03

Hellcats at Fokof Sweet 16 04

ellcats at Fokof Sweet 16 05Fuzigish het gewys hoekom hulle nog steeds een van die best live acts in Suid-Afrika is. Die punk outfit speel vir al vir meer as 20 jaar shows en het die mense lekker opgewarm vir die main event. Francois Van Coke was op die verhoog toe hulle “Crazy Friends” gespeel het. Dit was rêrig spesiaal gewees.

Fuzigish at Fokof Sweet 16 01

Fuzigish at Fokof Sweet 16 02

Fuzigish at Fokof Sweet 16 03

Fuzigish at Fokof Sweet 16 04

Fuzigish at Fokof Sweet 16 05

Fuzigish at Fokof Sweet 16 063 uur die middag was Fokofpolisiekar was op die verhoog gewees. Hulle het een van die beste vertonings gelewer wat ek in die laaste paar jaar gesien het. Die skare het kliphard die liedjies (wat deel van hulle lewens sedert 2003) saamgesing vir meeste van hulle set (wat meer as 2 ure lank was).

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 01

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 02

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 03

Die energie was fantasties gewees. Francois Van Coke het op die crowd gesurf op ‘n klein rubber bootjie. Hy het so paar keer geval, maar die mense het hom elke keer opgehelp.

NetfloristOfferforge

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 04

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 05

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 06

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 07

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 08

Dit was lekker om songs te hoor wat ek baie lanklaas gehoor by Fokofpolisiekar se shows. Hulle het “Wintersdag By Die Seer” gespeel (wat op die Monoloog In Stereo EP is). Ek dink die laaste keer wat ek dit gehoor het was by Oppikoppi in 2005 (toe ek hulle die 2de keer live gesien het).

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 09

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 10

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 11

Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 12

Ek wil die geleentheid gebruik vir Hellcats, Fuzigish en Fokofpolisiekar dankie te sê vir die musiek. Dankie dat julle rock ‘n roll lewendig hou in Suid-Afrika. Kudos vir al die mense wat daar was. Julle het bewys dat Pretoria harder kan rock as enige ander stad in Suid-Afrika.

Spesiale dank aan Louise Crouse, RAM en almal wat betrokke was om Fokof Sweet 16 te reël. Dit was lekker om dit ervaar en dit af te neem. En laastens, dankie vir Jonathan van Dizzy Khaki wat sy 7D body vir my geleen het vir die dag. Jy rock!

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in the Photography kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Fokofpolisiekar - The Sound Of Fokof Unplugged
    Fokofpolisiekar reik “The Sound Of Fokof Unplugged” album uit
  • Francois Van Coke 6
    Foto Album: Francois Van Coke by Park Acoustics
  • MyMyMy - Die Partytjie
    MyMyMy Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Die Partytjie”
  • Jack Parow @ Aandklas 3
    Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Fokof Sweet 16 Fokofpolisiekar Fuzigish Hellcats Pretoria South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • Robbie Williams @ SunBet Arena 03
    Photo Album: Robbie Williams @ SunBet Arena (in Pretoria)
    January 28, 2025
  • Dave Matthews Band
    Dave Matthews Band @ SunBet Arena: A Photo Album
    December 14, 2023
  • George Ezra Featured
    George Ezra @ SunBet Arena: A Photo Album
    July 18, 2023
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
    June 1, 2026
  • NE-YO
    NE-YO South African Tour: October 2026
    June 15, 2026
  • Oskido's Big Day Out 2026
    Oskido’s Big Day 2026: Twice The Music & Energy
    June 28, 2026
  • Charlie Harris
    Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
    July 11, 2026
  • Oasis Don't Look Back in Anger
    New Oasis Documentary Trailer Released
    July 10, 2026
  • Piano People Featured
    Piano People South Africa: November & December 2026
    July 10, 2026
Popular Articles
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202635 Views
VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 1

VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit

July 6, 202630 Views
Carol-Ann Meltzer - Khazimula

Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”

July 3, 202630 Views
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202630 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,368 ▼
Music 2,592
Events 241
Interviews 224
Gaming 96
Streaming 88
Humor 48
Movies 34
Television 25
Advertising 20
Featured
581
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.