Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » “Silwer”, Spoegwolf se Nuwe Album Is Hier

“Silwer”, Spoegwolf se Nuwe Album Is Hier

Blitsoorsig: Spoegwolf het hulle agste vollengte album Silwer vandag vrygegee. Die groep het agt maande aan die album gewerk, wat vroeër in 2021 geskryf is en by Sunset Recording Studios opgeneem is. Die album bevat 'n mengsel van epiese en huishoudelike temas geïnspireer deur berge, branders en die maan, en verteenwoordig dankbare musiek wat stories vertel.

Henno KrugerBy Henno KrugerSeptember 3, 2021No Comments2 Mins Read Music News 88 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Vandag sien die vrystelling van Spoegwolf se agste vollengte album, Silwer. Silwer kom na die vrystelling van die eerste enkelsnit vanaf die album met dieselfde titel in Augustus.

Silwer, die album, is vroeër in 2021 geskryf en die groep het ’n totaal van agt maande aan die album gewerk. Jurgen von Wechmar was weer, soos met al Spoegwolf se vorige albums, aan die stuur van vervaardiging en die album is opgeneem by Sunset Recording Studios, met baie pre-produksie werk wat plaasgevind het by die band se eie studio, Die Wolfhuis.

Spoegwolf - Silwer

Met berge, branders en die maan as inspirasie, bevat die album ‘n mengsel van epiese en huishoudelike temas, soos ‘n supernova in die lug bo ‘n stil klein plaashuis in die reënerige Bolandse berge.

Spoegwolf vertel ons meer oor Silwer 

“Hierdie album is rooted in happy memories. Dis die eerste  Spoegwolf album wat so is. Die res was harde, negatiewe musiek. Hierdie is harde, dankbare musiek.”

NetfloristOfferforge

Spoegwolf - Silwer Album

Die groep beskou die album as die tipe musiek wat hul nog altyd wou maak, maar nog nooit tyd gehad het voor nie; ’n meer musikale aanbieding met ’n fokus op die verwerkings en musiek wat ’n storie vertel.

“28 minutes, three bags of sand and a whole lot of rock and roll. Hierdie album is ons manier om ons fans uit te vra op nog ‘n duisend dates. Let’s do this. Kom ons drink en kom ons sing. Ons het alles in hierdie album gesit. Alles.” sê Spoegwolf

Jy kan die album HIER stroom / download.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Van Pletzen & Spoegwolf Reik “Ek Kyk Na Jou” Uit

    Van Pletzen
    Music News 3 Apr 2025
  • “Droombrief”, Die Nuwe Spoegwolf Album Is Hier

    Spoegwolf Droombrief
    Music News 23 Mar 2022
  • “Silwer”, Spoegwolf Se Nuwe Enkelsnit Is Hier

    Spoegwolf - Silwer
    Music Videos 27 Aug 2021
  • Review: Park Acoustics – 2 September 2018

    Grassy Spark at Park Acoustics
    Event Reviews 20 Sep 2018

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans South Africa Spoegwolf
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Khazimula Carol-Ann Meltzer
    Khazimula Releases New Single: “Joburg City”
    October 2, 2026
  • Deborah McKay
    Deborah McKay Releases New Single: “I Really Do”
    September 28, 2026
  • The Hill
    The Hill Releases Single In Remembrance of “Catch”
    September 25, 2026
  • Charlie Void
    Charlie Void Steps Onto The “Velvet Runway”
    September 25, 2026
  • KatzTheSingR
    KatzTheSingR Releases New Single: “Gopola”
    September 23, 2026
  • Birdie
    Birdie Releases New Single: “Mananga”
    September 21, 2026
  • Sonder Onderbroeke
    Sonder Onderbroeke Reik “Sê My Hoe?” Uit
    September 18, 2026
  • Cailyn Shelby
    Cailyn Shelby Releases New Single: “Addicted To You”
    September 18, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,321
Rock 617
Useful Tips 564
Afrikaans 525
Cape Town 342
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 292
Festivals 201
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.