Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
  • VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
  • 10 Top Award-Winning African Films You Can Stream for Free
  • “Out of Mined” Highlights Need to Protect West Coast
  • Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”
  • Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”
  • 6 Winter Fitness Tips from Rozanne McKenzie
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » Straatligkinders: ‘n Onderhoud met Bouwer voor Park Acoustics

Straatligkinders: ‘n Onderhoud met Bouwer voor Park Acoustics

Bianca NieuwenhuisBy Bianca NieuwenhuisJanuary 28, 2019No Comments4 Mins Read Artist/Band Interviews 71 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Straatligkinders is een van groepe wat die naweek optree by die eerste edisie van Park Acoustics vir 2019. Die groep (wat hul oorsprong gehad het in Potchefstroom in die mid 2000’s) het in 2018 hulle eerste album in 6 jaar uitgereik.

Ek het onlangs met groep se hoofsanger Bouwer Bosch gesels oor Park Acoustics en so paar ander goedjies. Hier is wat hy te sê gehad het.

Dis die begin van ‘n nuwe jaar en Straatligkinders skop Park Acoustics 2019 af saam met ander groot name soos Fokofpolisiekar en Retro Dizzy. Is julle net so excited soos ons vir hierdie party van ‘n line-up?

Ja nee flip, ons is ongelooflik humbled om deel te wees van so ‘n epic lineup. Ons kan nie wag vir die show nie!

Straatligkinders

Straatligkinders was vir ‘n hele lang ruk stil gewees (6 jaar basies), maar as mens so na jul upcoming shows kyk lyk dit of 2019 ‘n bedrywige jaar gaan wees. Enige groot planne wat jul met ons kan deel, soos nog ‘n nuwe album wat gaan verskyn so vinnig na Verdwyn?

Ja nee kyk, ons is baie honger om te speel. As jy vir so lank vakansie gevat het kom jy terug met ‘n groot honger vir live shows. Op die oomblik is die plan maar net om die musiek oral te vat waar ons kan.

As jy ‘n musikant is, is jy maar ‘n traveling salesman, so ons wil maar travel en gaan musiek maak. Ons is defnitief gretig om weer aan die skryf te kom maar jy moet jouself pace en jou eie album ook tyd gee om bietjie te broei.

NetfloristOfferforge

Albums het nodig om eers bietjie op mense te groei voor jy wegstap na ‘n nuwe een voel ek. Daar is nog heelwat songs op daardie album wat ons van videos wil maak en nog deel met Suid Afrika. Singles is maar sterker as albums so ons wil aanhou singles push.

Ek het in 2008 vir die eerste keer regtig in Afrikaanse musiek begin raak (dankie MK89). Sweef Soos ‘n Vuishou was een van die eerste albums wat ek met my eie geld gekoop het. In hoërskool het ons pouses op MP3 players na jul musiek geluister.

Kan ons uitsien na ‘n paar van Straatligkinders se ouer, “nostalgiese” songs by Park Acoustics? Dalk songs soos “Kan Ek Met Jou Dans”, “Gedagte Vir Die Dag” en “Avontuur Van ‘n Hartbreek”?

Ja nee, ons live show bestaan uit omtrent helfte ou songs van ons vorige albums.

Daai songs beteken vir ons net so baie soos wat dit vir luisteraars beteken so jy gaan defnitief al drie daardie songs hoor Sondag sowel as ‘n paar ander wat op daai albums was.

Die 10-year challenge was nou onlangs ‘n groot ding op social media. As jul Straatligkinders se sound van tien jaar terug moet vergelyk met hoe dit nou is, hoe sou jul die beskryf?

Sjoe, great vraag. 10 Jaar terug was ons defnitief ‘n hardcore rock band en vandag dink ek is ons net ‘n rock band. Ek skree nie meer, hoe ouer jy word hoe rustiger word jy kom ek agter, nou wil ek praat oor dinge in plaas om te skree oor dinge soos toe ek jonger was.

Straatligkinders

Is daar enige verrassings wat wag by Park Acoustics vir dié van ons wat Bouwer Bosch en Straatligkinders nog nie voorheen live gesien het nie?

Ek dink die mense kan maar uitkyk vir ‘n paar nostalgiese treffers uit die argiewe. Hein en Benjamin geen tekere op stage asof hulle 16 is en ek staan stil asof ek 87 is. #DankieInsecurites

Ons hou van live speel so jy kan maar net ‘n fun 45 min slot verwag met lekke tunes en lame grappies. Ek werk aan my standup loopbaan so tussen al die songs.

Ek wil vir Bouwer Bosch en Straatligkinders bedank vir hierdie onderhoud. Ek sien nogals erg uit om hulle die naweek te sien.

As jy nog nie kaartjies vir die naweek se Park Acoustics het nie, kry joune HIER.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • The Black Cat Bones
    The Black Cat Bones: ‘n Onderhoud Voor Park Acoustics
  • Spoegwolf
    Spoegwolf: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics
  • Van Pletzen
    Van Pletzen: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics
  • Janie Bay
    Janie Bay: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Park Acoustics Rock South Africa Straatligkinders
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Bianca Nieuwenhuis

Art is not what I create. What I create is chaos.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • Galpalooza 2026
    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA
    April 7, 2026
  • Playtopia Festival Featured
    Playtopia Festival: 3-5 December 2026
    May 14, 2026
  • NE-YO
    NE-YO South African Tour: October 2026
    June 15, 2026
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release "Angel" Video 1
    Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
    July 9, 2026
  • Ancient Egypt
    Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
    July 6, 2026
  • VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 2
    VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
    July 6, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Georgetown

My 2 cents on the 2nd last edition of Park Acoustics for 2017

November 4, 201731 Views
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202629 Views
Millennium Band

Millennium Laat Die Wiele Rol Met “Gly Mamma Gly”

July 1, 202627 Views
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202626 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,363 ▼
Music 2,589
Events 242
Interviews 223
Gaming 96
Streaming 87
Humor 48
Movies 33
Television 25
Advertising 20
Featured
582
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.