Angie oeh leef voort met 14 nuwe liedjies en ’n musiekvideoAugust 20, 202452 Views Angie oeh se nuwe klankbaan met 14 liedjies vir die Showmax-reeks Wyfie word hierdie maand vrygestel, een jaar na haar dood aan kanker.
Showmax reik lokprent uit vir “Wyfie”January 26, 2024102 Views Showmax se nuwe universiteitsdrama Wyfie premiere op 12 Februarie 2024 met vier eerstejaarstudente in ‘n koshuisgemeenskap. Die reeks het twee nuwe episodes elke Dinsdag beskikbaar.