Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
  • New Oasis Documentary Trailer Released
  • Piano People South Africa: November & December 2026
  • Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
  • An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
  • Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Werner van der Hoven Reik Debuut-Album Uit: “Hart Se Taal”

Werner van der Hoven Reik Debuut-Album Uit: “Hart Se Taal”

Henno KrugerBy Henno KrugerJuly 18, 2024No Comments3 Mins Read Music News 26 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Werner van der Hoven se Afrikaanse debuut-album Hart se Taal is vroeër vanjaar uitgereik.

Werner Van der Hoven vertel ons meer hieroor

“Die album is ‘n samestelling van nuwe en ou songs wat my liefde vir die Afrikaanse taal verteenwoordig, ‘n terugkeer na my wortels na ‘n lang tyd in ‘n Engelse woestyn.”

Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties en Supra Familias was medeskrywer en vervaardiger en verskeie kunstenaars het saamgewerk aan die album insluitende Ricus Nel, Danny Smoke en Tim Lengfeld.

Die album is opgeneem onder leiding van Fred den Hartog by The Nothing Club Studios.

Werner Van Der Hoven

Meer inligting oor Werner van der Hoven se debuut-album

Die debuut-enkelsnit vanaf die album “Wynland” is volgens aanhangers reeds`n “cult status liedjie, veral in die Noorde. “Wynland” het die nommer 1 op Jacarandafm se CTM Top 40 trefferlys gehaal en word nogsteeds op verskeie radiostasies landwyd gespeel.

NetfloristOfferforge

Dié gewilde lied is al meer as twee- miljoen keer gestroom. Die tweede enkelsnit “Somer in My Keel” saam met Die Heuwels Fantasties draai ook alreeds vanaf Desember op trefferlyste. “Hanrie Visagie” het kort daarna gevolg met een van die lekkerste musiekvideos van die jaar met Cindy Swanepoel en Hamilton Wessels in die hoofrolle.

Die vierde enkelsnit vanaf Hart se Taal, “Vuur wat brand,” speel vanaf 5 Julie op radiostasies landwyd. Werner van der Hoven vertel ons meer oor die liedjie

“Daar`s altyd mense in jou verlede waaroor jy dink en wonder hoe dit met hulle gaan of wat hulle nou doen. “Vuur wat Brand” brei uit op hierdie gedagte. Soms was daar verhoudings in jou verlede wat bloot eenvoudig misverstande was, romanties of platonies.”

“Die skryf van “Vuur wat Brand” was een van daai kere waar die lirieke relatief maklik gekom met Pierre Greeff wat meesterlik bygedra het tot die skryfproses.”

“Dit was soos altyd ‘n absolute voorreg om saam met Fred den Hartog te werk wat die produksie van “Vuur Wat Brand” hanteer het. Talent is nie ‘n groot genoeg woord om Fred se musikale vernuf te beskryf nie. Al wat ek weet is: “Hy het dit.””

“Dit is verrykend om te sien en ervaar dat ander industrie spesialiste so noukeurig en met respekvolle moeite aan ‘n ou se songs kan werk om lewe in hulle in te blaas. So aan ieder en elkeen wat ‘n bydrae gehad het in die maak van hierdie album wil ek met nederigheid en opregtheid dankie sê. Afrikaans is en bly vir altyd my “Hart se Taal.””

Jy kan Hart Se Taal HIER stroom / aflaai.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Werner Van Der Hoven
    Werner Van Der Hoven Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Wynland”
  • Werner Van Der Hoven
    Werner Van Der Hoven reik “Wat Moet Ek Vra” Uit
  • Werner Van Der Hoven
    Werner Van Der Hoven: ‘n Onderhoud oor “Wynland”, ens.
  • Natasha Van Der Merwe
    Natasha Van Der Merwe Reik Debuut Enkelsnit Uit

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

NetfloristOfferforge
Afrikaans Hart Se Taal South Africa Werner Van Der Hoven
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • Zolani Mahola - LIFT Me Higher
    Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
    July 9, 2026
  • Truth & Its Burden
    Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”
    July 8, 2026
  • VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 1
    VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
    July 6, 2026
  • J. Cole South African Tour 2026
    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026
    February 23, 2026
  • Galpalooza 2026
    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA
    April 7, 2026
  • Francois Van Coke & Vriende 2025
    Francois van Coke & Vriende 2026: Als Wat Jy Moet Weet
    June 3, 2026
  • Charlie Harris
    Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
    July 11, 2026
  • Oasis Don't Look Back in Anger
    New Oasis Documentary Trailer Released
    July 10, 2026
  • Piano People Featured
    Piano People South Africa: November & December 2026
    July 10, 2026
Popular Articles
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202635 Views
VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 2

VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit

July 6, 202630 Views
Carol-Ann Meltzer - Khazimula

Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”

July 3, 202630 Views
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202630 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,370 ▼
Music 2,592
Events 241
Interviews 224
Gaming 96
Streaming 89
Humor 48
Movies 34
Television 26
Advertising 20
Featured
581
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.