Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
  • Agency Partnerships: Why the Best Clients Build Them
  • Frans Karoo Reik Nuwe EP Uit: “Nagskof in die Kerkhof”
  • Noah Kahan: 15 Interesting Facts You Might Not Know
  • Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
  • Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”
  • Cord Tissue Therapies Offer New Hope for SA Patients
  • Keanan Eksteen Releases New Album: “Starring”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Werner Van Der Hoven Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Wynland”

Werner Van Der Hoven Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Wynland”

Henno KrugerBy Henno KrugerMay 12, 2023No Comments3 Mins Read Music Videos 24 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Werner Van Der Hoven, die June van bekende Afrikaanse duo, Jack & June, het bietjie laat los loop met sy solo debuut in die Afrikaanse genre.

Sy eerste enkelsnit, “Wynland”, gaan nie net oor die streek se vrug self nie, maar is eerder ‘n liefdeslied wat die mooi van liefwees beskryf. Jy sal wil dans, jy sal wil huil van blye verlange, jy sal wingerd wil plant en die lewenslustige gevoel van die wynland ervaar met alles wat sy kan bied en offer.

Werner Van Der Hoven

Werner Van der Hoven se stem het ‘n unieke herkenbaarheid wat jy nie elke dag raakloop nie en boonop komponeer hy ook sy eie musiek.

Hy bly op ‘n plaas, hy sien en hoor elke dag die trekkers op en af ry kelder toe en terug, hy geniet dit wat die wynland hom gee uit ‘n glasie of twee en speel sy kitaar en sing en skryf in die aande om ‘n kaggel net tot laat genoeg sodat hy weer vroeg kan opstaan as pa vir die skooltoe-uur.

Van der Hoven se solo Afrikaanse debuut sou begin het by een liedjie, toe raak dit drie en nou is die produksie van ‘n volledige album in die proses.

NetfloristOfferforge

Werner Van Der Hoven - Wynland

En hoekom nou eweskielik Afrikaans vra jy dalk en Werner Van Der Hoven antwoord…

“Ek hardloop al vir jare weg van my Moedertaal. Ek het keer op keer gestruikel om haar liefde te gaan haal, maar ek begrawe nou my ego diep onder die grond en beskerm hierdie woorde vir haar plekkie in die son…”

Pierre Greeff, hoofsanger van Die Heuwels Fantasties en direkteur van Suprafamilias lewer kommentaar

“Ek is baie opgewonde oor Werner se debuut solo enkelsnit en album. Hy is volgens my `n voorloper van stem en skryf talent van sy generasie en ek kan nie wag dat mense dit ervaar nie.  Ek en Fred den Hartog het die beste tyd gehad tydens die opnames saam met hom en dis ‘n absolute voorreg om deel te wees van sy skepping.”

Die video vir Werner Van Der Hoven se “Wynland” vier nog `n debuut. Dis die gewilde aktrise Marguerite van Eeden se eerste keer in die regisseur stoel. Sy vertel ons meer hieroor

“Ek is so opgewonde oor my regie debuut vir Werner van den Hoven se nuwe musiekvideo en enkelsnit ‘Wynland’! Dis altyd ongelooflik om so opwindende en uitdagende ervaring aan te vat, maar gelukkig het ek dit nie alleen gedoen nie.”

“Om te werk met Damiane van Reenen (DOP), Pieter Booysen (HOD Lighting), Roy-Michael Harris (Lyn- vervaardiger), Pierre Greeff (vervaardiger) en natuurlik Werner van den Hoven was wat die projek so lekker, maar ook so doenbaar gemaak het. Almal het saam gespan om noukeurig te beplan en dan op die ou einde saam gewerk om alles bymekaar te laat vlans.”

Kyk die musiekvideo hier onder:

Stroom Werner Van Der Hoven se “Wynland” HIER.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

🐺 Ondersteun Ons: Koop vir ons 'n koppie boere troos, dit sal ons help om vir jou nog goeie goeters te bring.

📬 Join die Wolf Pack: Teken in op ons nuusbrief om updated te bly.

🎵 Verken ons Music Hub: Check bietjie ons Music Hub uit vir meer musiekverwante inhoud, of kyk wat op die SA Gig Guide is en wat by Upcoming Events aangaan.

🎬 Verken ons Screen Hub: Check bietjie ons Screen Hub uit vir flieks, TV, gaming en meer.

🔥 Popular Articles: Kyk wat ander mense lees by ons Popular Articles.

Verwante Artikels

  • Werner Van Der Hoven
    Werner van der Hoven Reik Debuut-Album Uit: “Hart Se Taal”
  • Werner Van Der Hoven
    Werner Van Der Hoven: ‘n Onderhoud oor “Wynland”, ens.
  • Werner Van Der Hoven
    Werner Van Der Hoven reik “Wat Moet Ek Vra” Uit
  • Natasha Van Der Merwe
    Natasha Van Der Merwe Reik Debuut Enkelsnit Uit

In Geval Jy Dit Gemis Het

  • Swerwer
    Swerwer Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Verby”
  • Angie oeh in die Moot
    Angie oeh reik nuwe enkelsnit uit: “Te Sexy”
  • Cece Vee
    Cece Vee Releases New Single: “Wishes”
  • Jeannie Arnott
    Jeannie Arnott Releases New Single: “Home”

Goeters Om Te Doen

  • Francois Van Coke & Vriende 2025
    Francois van Coke & Vriende 2026: Als Wat Jy Moet Weet
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
  • ParkLive Jozi 2026 - TEEKS
    Parklive Jozi: 30 August 2026
  • Tamia
    Tamia South African Tour: August 2026

Nog Artikels Wat Jy Dalk Gemis Het

  • Mumford and Sons in Pretoria
    Photo Album: Mumford and Sons in Pretoria
  • Sting at SunBet Arena
    Review: Sting Live at the SunBet Arena in Pretoria
  • Ronan Keating Featured
    Photo Album: Ronan Keating Live in Pretoria
  • 2025
    25 Notable Events That Happened in 2025

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Werner Van Der Hoven Wynland
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels Om Te Lees
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
    June 22, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
    June 22, 2026
  • Man As Machine
    Man As Machine Release Powerful Single: “The Right Words”
    June 20, 2026
  • Leon Schuster
    Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie
    June 19, 2026
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Releases “Rain Checks and Read Receipts”
    June 16, 2026
  • Justin Serrao
    Justin Serrao se nuwe liedjie laat die brandewyn blaf!
    June 16, 2026
  • Kerk Straat
    Kerk Straat Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Een Keer”
    June 15, 2026
  • Leo Sonskyn Releases First English Single: "Dance All Night" 1
    Leo Sonskyn Releases First English Single: “Dance All Night”
    June 15, 2026
  • Cindy Alter & CheraLee
    Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
    June 11, 2026
  • Louise Carver
    Louise Carver Reveals Life on Tour in “My Love” Video
    June 11, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Cein Featured

Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”

June 20, 202620 Views
Jeff Foxworthy

30 of the Best Jeff Foxworthy “You Might Be A Redneck” Quotes

November 1, 201820 Views
Leon Schuster

Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie

June 19, 202618 Views
Cindy Alter & CheraLee

Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”

June 11, 202618 Views
Recent Comments
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
  • Henno Kruger on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • GAZ on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • Sharon Sibert on Review: Guns N’ Roses at FNB Stadium in Johannesburg
Categories
Entertainment
3,337 ▼
Music 2,568
Events 242
Interviews 223
Gaming 93
Streaming 86
Humor 48
Movies 32
Television 25
Advertising 20
Featured
584
Hacks
500
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.