Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
  • Agency Partnerships: Why the Best Clients Build Them
  • Frans Karoo Reik Nuwe EP Uit: “Nagskof in die Kerkhof”
  • Noah Kahan: 15 Interesting Facts You Might Not Know
  • Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
  • Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”
  • Cord Tissue Therapies Offer New Hope for SA Patients
  • Keanan Eksteen Releases New Album: “Starring”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Wit Kasteel reik nuwe enkelsnit uit: “Nog Een”

Wit Kasteel reik nuwe enkelsnit uit: “Nog Een”

Henno KrugerBy Henno KrugerMarch 12, 2021No Comments2 Mins Read Music News 11 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Wit Kasteel het ‘n nuwe enkelsnit uitgereik, “Nog Een”. Nie Covid-19 of die grendeltydperk kon in die pad van die gewilde Pretoria rockgroep staan om hulle doelwit te bereik nie. Hulle het seker gemaak dat hulle gedurende 2020 ‘n stewige vastrapplek in die musiekbedryf kry met die uitreiking van hulle splinternuwe album asook twee baie populêre enkelsnitte, “Toegewyd” en “Herinning”. 

Natuurlik was daar tydens die grendeltydperk, maar min geleenthede vir samesyn en lekker kuier, maar musiek het altyd ‘n manier om almal bymekaar te bring en daarom is “Nog Een”, perfek gepas vir hierdie tyd waarin ons onsself nou bevind.

Wit Kasteel - Nog Een

Reinard Kruger (baskitaarspeler van Wit Kasteel) vertel ons meer

“Met die onsekerheid oor die toeganklikheid na die eenvoudige vermaak, kuier en plesier gedurende inperking, het ons selde geleentheid gevind om saam te kan ontspan en iets te neem vir die gemoed. Maar wanneer die geleentheid sy opwagting gemaak het, het ons die meeste daarvan gemaak. Ons hoop dit word ‘n Afrikaanse tema-lied vir ‘n lekker kuier, hetsy braai of ‘n aand uit saam met jou vriende.”

Wit Kasteel - Nog Een

Die vier manne van Wit Kasteel het self die lied geskryf, in samewerking met Hugo Ludik (ADAM/Muse Studios), asook Nick Jordaan (Rubber Duc). Die liedjie is vervaardig deur Hugo Ludik en Amiel Gopal van Muse Studios.

Wit Kasteel het ‘n vrolike lirieke musiekvideo gemaak vir “Nog Een”, kyk dit hier onder

Die groep bestaan uit Clemond Dartnall (hoofsanger en kitaarspeler), Ernst Nieuwoudt (hoofkitaarspeler), Reinard Kruger (baskitaarspeler en sanger) en Waldemar Behr (dromspeler).

NetfloristOfferforge

Wit Kasteel met hulle unieke klank is gereed en baie opgewonde om landswye vertonings te hou, noudat die inperking effens gelig is en wat is beter as om dit af te skop met “Nog Een”! Die snit is beskikbaar op hulle album Toegewyd. Jy kan die album HIER aflaai.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

🐺 Ondersteun Ons: Koop vir ons 'n koppie boere troos, dit sal ons help om vir jou nog goeie goeters te bring.

📬 Join die Wolf Pack: Teken in op ons nuusbrief om updated te bly oor die beste Suid-Afrikaanse musiek.

🎵 Verken ons Music Hub: Check bietjie ons Music Hub uit vir meer resensies, nuus en aanbevelings.

📅 Kry goeters om te doen: Check ons Upcoming Events of die SA Gig Guide uit.

🔥 Popular Articles: Kyk wat ander mense lees by ons Popular Articles.

Verwante Artikels

  • Wit Kasteel
    Wit Kasteel reik nuwe album uit: “Toegewyd”
  • Loki Rothman 2023
    Loki & Die Heuwels Fantasties Reik “Nog Een” Video Uit
  • Jody Mayhew
    Jody Mayhew Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Nog ‘n Kans”
  • Zandri Botha
    Zandri Botha Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Tien Teen Een”

In Geval Jy Dit Gemis Het

  • Pat McCay Live Acoustic EP
    Pat McCay Releases New EP: “Live Acoustic”
  • Zybrandt
    Zybrandt reik “Anders” enkelsnit en video uit
  • Future Radio - You Can't Ignore Me Anymore
    Future Radio Release New Single: “Turn Up The Music”
  • Vaughn Prangley
    Vaughn Prangley Releases EP: “Where It Begins”

Goeters Om Te Doen

  • NE-YO
    NE-YO South African Tour: October 2026
  • Francois Van Coke & Vriende 2025
    Francois van Coke & Vriende 2026: Als Wat Jy Moet Weet
  • Kehlani
    Kehlani South African Tour: December 2026
  • +LIVE+ Band Picture
    +LIVE+ December 2026 South African Tour

Nog Artikels Wat Jy Dalk Gemis Het

  • Easter Fire
    Otterlake Easter Festival 2014: Totally worth my bronchitis
  • Cyril Ra-ra-ah-ah Rama Ramaphosa
    19 Discount Mashups That Will Improve Your Mood
  • Springboks
    The Springboks: 41 Interesting Facts you might not know
  • Bittereinder
    My 2 cents on Innibos 2016

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Pretoria
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels Om Te Lees
  • Frans Karoo
    Frans Karoo Reik Nuwe EP Uit: “Nagskof in die Kerkhof”
    June 22, 2026
  • Cein Featured
    Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”
    June 20, 2026
  • Keanan Eksteen Releases New Album: "Starring" 1
    Keanan Eksteen Releases New Album: “Starring”
    June 20, 2026
  • Yandisa Ntusi Releases Soulful Debut EP: "Yimi Lo" 2
    Yandisa Ntusi Releases Soulful Debut EP: “Yimi Lo”
    June 20, 2026
  • Stephen Gawking, Eva Morgan, Mark Haze
    Stephen Gawking, Mark Haze & Eva Morgan Release “Manna”
    June 19, 2026
  • Desiree & Emmanuel Jal
    Desiree & Emmanuel Jal Unite for Afro-House Single “Macho”
    June 18, 2026
  • Majozi
    Majozi Releases Uplifting New Single: “Hold Tight”
    June 16, 2026
  • Joneaux
    Joneaux Captures The Thrill of Starting Over on “Run Away”
    June 16, 2026
  • Millennium Band
    Millennium Reik Energieke Nuwe Enkelsnit Uit: “Ry”
    June 13, 2026
  • Jan Blohm
    Jan Blohm Reik “Tot Daar Waar Die Lig Is” Album Uit
    June 12, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Jeff Foxworthy

30 of the Best Jeff Foxworthy “You Might Be A Redneck” Quotes

November 1, 201824 Views
Cein Featured

Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”

June 20, 202620 Views
Leon Schuster

Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie

June 19, 202618 Views
Desiree & Emmanuel Jal

Desiree & Emmanuel Jal Unite for Afro-House Single “Macho”

June 18, 202616 Views
Recent Comments
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
  • Henno Kruger on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • GAZ on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • Sharon Sibert on Review: Guns N’ Roses at FNB Stadium in Johannesburg
Categories
Entertainment
3,337 ▼
Music 2,568
Events 242
Interviews 223
Gaming 93
Streaming 86
Humor 48
Movies 32
Television 25
Advertising 20
Featured
584
Hacks
500
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.