Close Menu
    Facebook X (Twitter) Instagram
    Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
    • Home
    • Explore
    • Categories
      • Entertainment
      • Facts
      • General News
      • Hacks
      • Opinion
      • Photography
      • Quotes
      • Technology
    • Featured
    • Buy Us a Coffee!
    • Contact Us
    • Privacy Policy
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
    Subscribe
    Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
    Subscribe
    Home » Television » Netflix reik lokprent vir Afrikaanse Reeks “Tuiskoms” uit

    Netflix reik lokprent vir Afrikaanse Reeks “Tuiskoms” uit

    Henno KrugerBy Henno Kruger Television 2 Mins Read84 ViewsFebruary 11, 2025
    Share Facebook Twitter WhatsApp LinkedIn Copy Link

    Tuiskoms, Netflix se nuwe Afrikaanse reeks, begin op 28 Februarie 2024. Die sewe-episode reeks volg Fleur (vertolk deur Amalia Uys), ‘n chef en ma wat moeilike omstandighede beleef. Neergeslaan, maar nie uitgetel nie, verhuis Fleur om weer te begin en te herfokus in die soeke na ‘n nuwe geleentheid.

    NetfloristOfferforge

    Die romantiese komedie, geregisseer deur die bekende Suid-Afrikaanse aktrise Nina Swart, spog met ‘n sterbelaaide rolverdeling van van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse akteurs, insluitend Dawid Minnaar, Marvin-Lee Beukes, Edwin van der Walt, en die geëerde Pierre van Pletzen. Meeste van hulle het nie bekendstelling nodig nie.

    Tuiskoms

    Die ontslape Michelle Botes, bekend vir haar vorige vertolkinge van ikoniese skurke in Suid-Afrikaanse televisie, neem ‘n sagter rol aan as ‘n ma en vertroueling in Tuiskoms. Hierdie rolverdeling bied kykers ‘n unieke geleentheid om die bekroonde aktrise in ‘n nuwe lig te sien.

    So, waaroor gaan Tuiskoms?

    ‘n Weduwee-chef verloor oornag haar restaurant en huis. Sy moet saam met haar dogter terugkeer na haar ma se huis in Wilderness. Deur die dorp, sy mense en ‘n blomwinkel wat sy begin, begin sy op ‘n nuwe reis wat haar uiteindelik bevry van haar man se dood en haar weer na liefde bring.

    Kyk die lokprent vir Tuiskoms hier onder:

    As jy nog nie ‘n Netflix subscription het nie, kry dit sommer nou HIER.

    Meer inligting oor Netflix

    Netflix is een van die wêreld se voorste stromingsvermaaklikheidsdienste met 300 miljoen betaalde lidmaatskappe in meer as 190 lande, wat TV-reekse, dokumentêre, vollengte films en mobiele speletjies oor ‘n wye verskeidenheid genres en tale geniet. Lede kan speel, pause en hervat om soveel te kyk as wat hulle wil, enige tyd, enige plek, en kan hul planne te eniger tyd verander.

    Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Television kategorie op Running Wolf’s Rant.

    Like what you just read? Buy us a coffee or Subscribe To Our Newsletter to stay in the loop.

    NetfloristOfferforge

    Feel free to explore our website, check out our Featured Articles or scroll down to see the articles that are related to this article below. We've been around since 2008, so there's plenty of content.

    Living in South Africa and looking for a new smartphone? Check out Mondo Mobile - They partner with major networks to offer competitive deals, making it easy to find affordable options for your connectivity needs.

    Netflix reik lokprent vir Afrikaanse Reeks "Tuiskoms" uit 1
    Afrikaans Netflix South Africa Tuiskoms
    Share. Facebook Twitter LinkedIn WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleWhy Traditional Extinguishers Fail on Lithium Battery Fires
    Next Article Acer Africa Redefines Valentine’s Day Gifting
    Henno Kruger

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Related Posts

    By Henno KrugerMay 9, 2024

    Showmax Reik Mince Jou Hare Lokprent Uit

    6 Mins Read71 Views
    By Henno KrugerFebruary 20, 2024

    Showmax reik lokprent uit vir “Koek”

    3 Mins Read67 Views
    By Henno KrugerJanuary 26, 2024

    Showmax reik lokprent uit vir “Wyfie”

    5 Mins Read62 Views
    By Henno KrugerFebruary 22, 2023

    Lea Vivier praat oor haar rol in Dam (Die Showmax Reeks)

    5 Mins Read151 Views
    Leave A Reply Cancel Reply

    Nog artikels in Afrikaans
    February 6, 2025

    Tiek Tok Boem! is binnekort te sien op Showmax

    71 Views3 Mins Read
    August 29, 2024

    Showmax sit ’n tweede seisoen van Koek in die oond

    57 Views3 Mins Read
    July 26, 2024

    Eksie Perfeksie vra: “Kan jy vriende bly met jou ekse?”

    51 Views4 Mins Read
    May 9, 2024

    Showmax Reik Mince Jou Hare Lokprent Uit

    71 Views6 Mins Read
    Kategoriëe
    Ander Artikels
    May 20, 2025

    3 Relaxing Books That Will Help You Unwind

    6 Mins Read
    May 19, 2025

    How tech and AI are disrupting the entertainment industry

    8 Views4 Mins Read
    May 19, 2025

    TCL Unveils Cutting-Edge Mini LED TVs

    5 Views4 Mins Read
    May 17, 2025

    How Important is the Intent in Marketing?

    3 Mins Read
    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    March 25, 2020

    Ivacy VPN Review

    85 Views4 Mins Read
    May 6, 2024

    Wanna be a Successful Photographer? Here are 7 Useful Tips

    166 Views5 Mins Read
    June 10, 2014

    Photo Album: Oppikoppi in 2005, 2006, 2007 and 2009

    230 Views5 Mins Read
    May 2, 2012

    Garden Gnomes Love Aandklas Hatfield

    51 Views2 Mins Read
    Teken in op ons Nuusbrief

    Join The Wolf Pack!

    Get updates in your Inbox

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Onlangse Kommentaar
    • Henno Kruger on Photo Album: Oppikoppi Photos from 2005, 2007, 2009 and 2010
    • Henno Kruger on Oppikoppi Photo Album: Editors, Rival Sons & Wolfmother
    • Tracey Sandenbergh on Oppikoppi Photo Album: Editors, Rival Sons & Wolfmother
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
    © 2025 Running Wolf's Rant. Designed by ThemeSphere.

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.