Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Dozi Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Dis Hoekom”

Dozi Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Dis Hoekom”

Blitsoorsig: Dozi has released "Dis Hoekom", the third single from his 2019 album Vrede. Co-written by Dozi, Kappie Kapp, and Stef Kruger, the song humorously addresses how changing place names create confusion in South Africa. The accompanying music video, produced by Vonk Musiek, tells two interconnected stories filmed on Dozi's farm and in Hartbeespoortdam, showcasing the artist's creative vision through relatable everyday scenarios.

Henno KrugerBy Henno KrugerJuly 30, 2021No Comments2 Mins Read Music Videos 78 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Die uiters talentvolle en gewilde Dozi, het in 2020, sy negentiende album Vrede, vrygestel. Hy het reeds twee enkelsnitte vanaf die album vrygestel, “Partykeer Somtyds” en “Ek wil vir jou sê” en nou volg sy derde enkelsnit vanaf hierdie album, “Dis Hoekom”.

Die liedjie is deur Dozi, Kappie Kapp en Stef Kruger geskryf en is vervaardig deur Dozi, Mauritz Lotz en Tertius Human.

Dozi - Dis Hoekom

Dozi verduidelik “Dis Hoekom”

“Die lied gaan oor plekke se name wat verander en die verwarring wat daarmee gepaard gaan. Dit is ‘n ligte, humoristiese liedjie wat gaan oor die dinge wat ons almal eintlik kwaad maak, maar die liedjie gooi ‘n bietjie lig daarop. Ek dink mense sal aanklank vind en kan deel in die humor omdat dit so van toepassing is op die huidige omstandighede in ons land”.

“Die rede hoekom ek musiek skryf, is om iets in die wêreld beter te maak. As jy ongelukkig is en jy luister na die regte musiek, dan voel jy beter.”

NetfloristOfferforge

Dozi - Dis Hoekom

Wian van der Walt en Dean Deysel van Vonk Musiek het die produksie van die video behartig, wat hoofsaaklik op verskillende plekke op Dozi se plaas en by ’n kruising in Hartbeespoortdam verfilm is.

“Dozi was die kreatiewe brein agter die konsep van die video wat as twee stories aangebied word,” verduidelik Wian. “In die eerste een is Dozi en ’n busdrywer besig om te ry, maar hulle verdwaal omdat al die name verander word. Storie twee wys ’n dogtertjie wat agterin ’n bussie sit en vertel dat sy en haar pa by haar ma woon.”

YouTube video player

Jy kan “Dis Hoekom” en die res van Vrede HIER stroom / aflaai.

Hou jou ogies oop vir opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”

    Ama Top Dawgz
    Music Videos 14 Sep 2026
  • Keep Guessing Charlie Releases New Single: “Hey Now”

    Keep Guessing Charlie Band
    Music Videos 11 Sep 2026
  • Donkerbaai Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Net Ek en Jy”

    Donkerbaai
    Music Videos 11 Sep 2026
  • Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”

    Winter Hotel - Koffiewinkel
    Music Videos 6 Sep 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Reveals a New Side With “Mirror”
    September 5, 2026
  • Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit
    August 28, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw releases new single: “Schrödinger”
    August 25, 2026
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    Khazimula Releases New Single and Video: “Celebrate Life”
    August 21, 2026
  • Future Radio - Scream
    Future Radio Release New Alt Rock Track: “Scream”
    August 21, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,299
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 517
Cape Town 337
USA 336
Pretoria 305
Johannesburg 291
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.