Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Why Football Remains the Heart of Modern Sports Betting
  • How to Choose Reliable Bulk Animal Feed Suppliers in SA
  • Carol-Ann Meltzer (Khazimula): 10 Interesting Facts
  • Old Mutual Music at the Lake: August/September 2026
  • Tribute To Women 2026 @ Mark’s Park
  • Zoé Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “My Hede”
  • The Springboks: 42 Interesting Facts you might not know
  • An Interview With Pretoria Bach Choir Conductor Edwin Mitas
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » Fokofpolisiekar: ‘n Onderhoud met Wynand Myburgh

Fokofpolisiekar: ‘n Onderhoud met Wynand Myburgh

Henno KrugerBy Henno KrugerJanuary 29, 2019No Comments4 Mins Read Artist/Band Interviews 114 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Fokofpolisiekar is een van die bands wat die naweek by die eerste edisie van Park Acoustics vir 2019 gaan speel. Dit beloof om een vir die boeke te wees.

IQ AcademyOfferforge

Ek het so rukkie gelede met Wynand Myburgh (die baskitaarspeler van Fokofpolisiekar) gesels oor hierdie optrede by Fort Schanskop in Pretoria. Ons het gepraat oor hulle kief nuwe watergat in Pretoria, die Fokof Bar.

Mense het dit seker al vir julle gevra, maar Is daar enige weg-gesteekte mening in julle musiek?

Dink nie ons was dit al ooit gevra nie… daar is niks versteek nie. If anything, dalk soms complicated te danke aan Hunter se beautiful mind.

Fokofpolisiekar
Foto deur Liam Lynch

Wie dink julle sal teen mekaar baklei in die Ultimate Suid-Afrikaanse weergawe van Celebrity Death Match? Wie sal wen en hoekom sal hulle wen?

Dis nou iets waaraan ons nog nooit gedink het nie. Karen Zoid teen Karlien van Jaarsveld sal fun wees. Pop vs. Rock! Aangesien ons die rocker support sal ons wil glo Karen sal wen. Sy het meer ervaring en defnitief sterker as Karlien 🙂

Behalwe dat julle by Park Acoustics speel, wat is nog nuus in Fokofpolisiekar land?

Die Fokof Bar wat oopmaak is ‘n groot storie vir ons. Ons werk al die afgelope 12 maande aan dit. So dit is vir die volgende 12 maande ‘n groot prioriteit. Ons is besig om aan die ‘ultimate’ Fokof show te werk!

NetfloristOfferforge

Dit sal ‘n 2 ure set wees packed met die classics + songs wat ons jare laas gespeel het; op ‘n groot stage met great production. Ons dink daaraan om dit SWEET SIXTEEN te noem aangesien ons die jaar vir 16 jaar bestaan.

Maar, meer oor dit later. Ons sal weer musiek uitbring saam met ‘n Fokof Lager box-set aan die einde van 2019. Hoeveel songs en hoe dit gaan klink, weet ons nog nie.

Fokofpolisiekar
Foto deur Liam Lynch

Hoe vind julle ‘n balans tussen julle famiie lewe en al die optredes, opnames ens.?

Dit is nie altyd maklik nie, maar ons vroue, etc. het geweet waarvoor hulle hulself ingekry het toe hulle met ons betrokke geraak het! Niemand van ons wil ‘n ‘normale’ lewe leef nie! Fokof maak seker daarvoor!

Vertel ons bietjie meer van die Fokof Bar. Wat kan die mense van Pretoria van dit verwag?

Soos enige nuwe venture was dit baie harde werk en baie oomblike van stres om die plek reg te kry ! Die grootste challenge was om iets te create wat nie soos ‘n Hardrock Cafe is nie, maar tog die band se waardes, idees, legacy en geskiedenis capture.

Gelukkig het ons al ‘n resep vir dit: al 5 band members se input en om altyd te doen waarvan ons hou. “Kom ons create net die soort spasie waarin ons sal wil kuier…” Dit is regtig ‘n awesome space en ons sien uit om daar uit te hang! 

Vertel ons bietjie meer van julle optrede by Park Acoustics. Wat kan ons verwag?

Ons gaan die Fokof-energie hard bring! Ons kyk ook na ‘n paar songs wat ons baie baie lanklaas en ook songs wat ons nog nooit live gespeel het in die set te sit.

Wat is volgende in die pyplyn vir Fokofpolisiekar?

Ons sal graag nog ‘n collective van songs wil skryf, maar dit sal nie begin voor 2020 nie. Vir nou is dit killer shows, baie by die kroeg kuier en baie baie Fokof Lager drink…

”Daar is nog baie bier om te drink en kak om te praat voor ons die wereld probeer reg maak.”

Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Wynand en Fokofpolisiekar dankie te sê vir hierdie onderhoud. Ek sien moerse uit om ‘n bier of 15 by die Fokof Bar te drink en ek sien moerse uit na hulle show by Park Acoustics die naweek.

As jy nog nie tickets gekoop het vir die naweek se Park Acoustics nie, kry joune HIER.

Jy mag dalk jouself vra, “Waar de fok is die Fokof Bar?”

Die Fokof Bar is bokant Varsity Bakery by 297 Lynnwoodweg in Pretoria. Daar is ‘n openingsparty op die 2de Februarie. Daar is ook ‘n Park Acoustics After Party op die die 3de Februarie.

Fokof Bar

Die kroeg se deure maak offisieel oop om 10 VM op die 5de Februarie. Check die Fokof Bar Facebook page uit vir meer inligting.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Subscribe to Newsletter 🐺 Support Us

You Might Also Like

  • Fokofpolisiekar @ Park Acoustics
    ‘n Pre Park Acoustics Onderhoud met Fokofpolisiekar
  • Melissa Myburgh - Trompoppie
    Trompoppie op Showmax: Melissa Myburgh Gesels Met Ons
  • Koos Kombuis Foto Deur Henno Kruger
    ‘n Onderhoud met Koos Kombuis
  • Straatligkinders
    Straatligkinders: ‘n Onderhoud met Bouwer voor Park Acoustics

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

NetfloristOfferforge
Fokof Bar Fokofpolisiekar Park Acoustics South Africa Wynand Myburgh
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

IQ AcademyOfferforge
In Case You Missed It
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
    July 10, 2026
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Kehlani
    Kehlani South African Tour: December 2026
    June 16, 2026
  • Tribute To Women 2026 @ Mark's Park 1
    Tribute To Women 2026 @ Mark’s Park
    July 15, 2026
  • Oskido's Big Day Out 2026
    Oskido’s Big Day 2026: Twice The Music & Energy
    June 28, 2026
  • Football - Modern Sports Betting
    Why Football Remains the Heart of Modern Sports Betting
    July 21, 2026
  • Bulk Animal Feed Suppliers in SA
    How to Choose Reliable Bulk Animal Feed Suppliers in SA
    July 20, 2026
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    Carol-Ann Meltzer (Khazimula): 10 Interesting Facts
    July 18, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Topics
South Africa 3,225
Rock 607
Useful Tips 562
Afrikaans 505
Cape Town 333
USA 327
Pretoria 302
Johannesburg 285
Festivals 195
UK 178
Popular Articles
Zolani Mahola - LIFT Me Higher

Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms

July 9, 202634 Views
Football - Modern Sports Betting

Why Football Remains the Heart of Modern Sports Betting

July 21, 202622 Views
Charlie Harris

Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”

July 11, 202620 Views
Carol-Ann Meltzer - Khazimula

Carol-Ann Meltzer (Khazimula): 10 Interesting Facts

July 18, 202619 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,374 ▼
Music 2,593
Events 243
Interviews 225
Gaming 96
Streaming 89
Humor 48
Movies 34
Television 26
Advertising 20
Featured
580
Hacks
502
Facts
466 ▼
Music Facts 152
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
226
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.