Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Piano People South Africa: November & December 2026
  • Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
  • An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • What’s Coming to Netflix in July 2026?
  • Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
  • VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
  • 10 Top Award-Winning African Films You Can Stream for Free
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Jack Parow laat Afrika 4 Beginners album los

Jack Parow laat Afrika 4 Beginners album los

Henno KrugerBy Henno KrugerNovember 10, 2017No Comments4 Mins Read Music News 24 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Goeie nuus! Jack Parow is vars terug vanaf Nederland waar hy Tivoli Vredenburg in Utrecht ge-own het vir een aand met ‘n uitverkoopte Parow Fest. En nou is hy gereed om sy lekkerste album ooit, Afrika 4 Beginners, los te laat.

Afrika 4 Beginners is rof en melodies en so Suid-Afrikaans soos dit kom – presies wat ons van Jack Parow verwag… en hy stel nie teleur met hierdie een nie. Die koning van Afrikaanse ryme kraai bobaas met ‘n lekker verskeidenheid van polsende musiek en ryme wat jou sal laat lag, huil, dink en laat wil partytjie.  Die liriese rymkletser verskaf die pompende maat vir al die beste tye wat nog kom – die perfekte klankbaan vir die herhinderinge wat jy wil koester of eerder wil vergeet (luister na Bang Babalas).

Jack Parow laat Afrika 4 Beginners album los 3

Afrika 4 Beginners is nou beskikbaar op iTunes. Klik hier om die album te kry. Hierdie CD gaan teen die begin van Desember ander CDs ongemaklik maak op winkelrakke landswyd.

Parow hou mos nie daarvan om alleen partytjie te hou nie, so hy het ‘n paar van sy tjommies genooi na hierdie jol toe. Luister uit vir die talentvolle en vars Early B, Amerikaanse kletsrymer Dirt Nasty, HHP, Aewon Wolf, Hunter Kennedy en die Happy Boys Klopse, met stukkies komedie van Twakkie en Schalk Bezuidenhout tussen-in.

Hierdie versameling vet liedjies is vervaardig deur Fokofpolisiekar se Johnny de Ridder, Loki Rothman, Sketchy Bongo, Die Heuwels Fantasties se Fred den Hartog, Desert_Head en Taxi Violence se Rian Zietsman.

NetfloristOfferforge

Hier is die track-list

  1. 1800 26 37 36 78 275
  2. Boepens Vark – “If you alone at home and you got nowhere to go, yo pick phone up en baby bel die Boepens nou.”
  3. Bang Babalas – “Ek’s vanoggend weer banggggggg babalas, die omdat ek weer gisteraand wayyyy te warm was, Ek’s altyd halfpad tussen chilled en angsbevange, raak wakker kaalgat op onbekende banke.”
  4. Africa for Beginners – Schalk Bezuidenhout
  5. Jantjie Volstruis ft. Happy Boys – “Waarvan die hart mos vol is loop die mond van oor, in die son deur my sondes met die maan getoor.”
  6. To all the girls ft. Dirt Nasty – “How do you say fucking awesome – LEKKER; en dis hoe ons rol in Afrika where I’m from; I wanna come visit you there – BRING A GUN.”
  7. Kak Soek ft. Early B – “Almal het gedoeg ek gan relax as ek ouer raak; maar maak nog die doef doef musiek wat jou ouers haat; Parow praat weer, fresh dressed f*kken vars man; my tunes kom met meer bleep bleeps as ‘n mars man.”
  8. Twakkie loves you – Twakkie
  9. Baby, ek likes jou – “Kan nie kook nie, maar sal vir jou ‘n steak kan braai; en as jy groceries koop dit uit die boot uit laai; ek sal elke dag my hart weer op jou verloor; ek weet ek’s dalk ‘n bietjie weird maar hoop jy like my ook.”
  10. Siem Salabiem ft. HHP & Xander Ferreira – “Almal wonder waar die bra met die pet is; hoof diaken van jou straathoek sektes; dis mos wat ek is, toor met die letters.”
  11. Jack Parow is ‘n robot – Schalk Bezuidenhout
  12. Pappa P – “Almal sluk ‘n chill pill sit stil en kraak ‘n venster; as Pappa stadig sleeptong by jou show in slenter; so drink maar suikerwater, eet ‘n stukkie f*kken toast; yo Parow’s f*kken terug pel, gooi n f*kken post.”
  13. Johnny is nie dood nie ft. Koos Kombuis
  14. Vingerafdruk ft. Hunter Kennedy – “In die donkerte in gekyk; nou staar die donkerte terug na my; aan fame try vat nou vat die fame aan my; my trots verslint nou net ’n vingerafdruk.”
  15. Skop, Skiet en Donderweer ft. Aewon Wolf – “Jy flow lame, jy’t no game, ek ruk jou rond met rou rym.”
  16. Monster – “So kom asseblief na my toe almal wat uitegput en oorlaai is; almal wat veraai is, as jy my soek ek’s waar die f*kken braai is.”
  17. African Time – Schalk Bezuidenhout
  18. My Koningkryk – ““Oppi, Daisies, Kunstefees; no matter waar jy gaan, hier’s die meeste gees; oop soos die vlaktes, kop vol idees; waar ‘n traffic light ook n robot kan wees.”

Maak seker dat jy wese kry by een van hierdie shows in November en Desember 2017:

  • 24 November – Aandklas, Pretoria
  • 25 November  – Full Moon, Honeydew
  • 1 Desember – Rosetulee, Brakpan
  • 3 Desember – Hermanus, VAC
  • 7 Desember – Plett Rage, Plettenbergbaai
  • 8 Desember – Jbay Rage, Jeffreysbaai
  • 9 Desember – Shimmy’s Beach Bar, Kaapstad
  • 15 Desember – Upperdeck, Hartebeespoort
  • 22 Desember – Flamingos, Langebaan
  • 27 Desember – The Shed, Struisbaai
  • 28 Desember – Shenanigans, George
  • 29 Desember – Barrydale
  • 30 Desember – Brians Grill, Oudtshoorn
  • 31 Desember – Diaz Strand Hotel, Diaz

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

 

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Afrika Mamas
    Debé Gunn and Afrika Mamas Release Christmas Single
  • Jack Parow - Parow Fest
    Jack Parow Kondig Nuwe Album Aan
  • The Los Angeles Galaxy
    The Los Angeles Galaxy: Everything You Should Know
  • Jack Parow @ Aandklas 3
    Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Jack Parow Rap South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 4
    VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
    July 6, 2026
  • Muse Band
    Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”
    July 1, 2026
  • Christiaan Baartman
    Christiaan Baartman Reik “Weskus Wals” Uit
    June 29, 2026
  • Galpalooza 2026
    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA
    April 7, 2026
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
    June 1, 2026
  • Ndlovu Youth Choir 2026 SA Tour
    Ndlovu Youth Choir 2026 Tour
    November 7, 2025
  • Piano People Featured
    Piano People South Africa: November & December 2026
    July 10, 2026
  • Muse Band
    Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
    July 10, 2026
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
    July 10, 2026
Popular Articles
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202634 Views
VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 5

VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit

July 6, 202629 Views
Carol-Ann Meltzer - Khazimula

Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”

July 3, 202629 Views
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202629 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,364 ▼
Music 2,589
Events 241
Interviews 224
Gaming 96
Streaming 88
Humor 48
Movies 33
Television 25
Advertising 20
Featured
581
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.