Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
  • Agency Partnerships: Why the Best Clients Build Them
  • Frans Karoo Reik Nuwe EP Uit: “Nagskof in die Kerkhof”
  • Noah Kahan: 15 Interesting Facts You Might Not Know
  • Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
  • Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”
  • Cord Tissue Therapies Offer New Hope for SA Patients
  • Keanan Eksteen Releases New Album: “Starring”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Jack Parow reik “Bang Babbelas” music video uit

Jack Parow reik “Bang Babbelas” music video uit

Henno KrugerBy Henno KrugerOctober 23, 2018No Comments3 Mins Read Music Videos 15 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Jack Parow hoop om met sy nuwe musiekvideo vir “Bang Babbelas” ‘n bietjie humor te sprinkel op die laaste twee maande van die jaar. Hy wil ook hê mense moet wys raak oor die gevare van die partytjie seisoen.

2018 begin einde se kant toe staan. Almal begin nou uitsien na die fees-seisoen en ‘n wel-verdiende vakansie, maar niemand meer as Suid-Afrika se eie Ambassadeur van Goeie Tye (aka Jack Parow), nie.

Jack Parow - World Eye Photography - Bang Babbelas
Photo by World Eye Photography

Soos baie Suid-Afrikaners geniet Jack Parow ons lekker warm weer, mooi dames wat die somer terg in skrapse uitrustings, om uit te hang met familie en vriende tot die voëltjies begin fluit… ag jy weet just having the best of times.

Hierdie goeie tye het ook ‘n ander kant en die volgende oggend moet Parow (en ander wat dieselfde sport geniet) daardie aaklige wingerdgriep, droogies, koppyn of soos hy die noem, “Bang Babbelas”, in die gesig staar.

Jack Parow het die volgende te sê oor “Bang Babbelas”

“Bang Babbelas is daardie gevoel wat jy kry wanneer jy wakker word op die rant van ‘n panic attack. Wanneer jy ‘n harde geluid hoor wil jy jouself bekak, wanneer jy Mariah Carey op die radio hoor begin jy huil en wanneer jou foon lui, mis jou hart ‘n klop, en so aan.  Ek en my vriende het hierdie phrase so ruk terug gecoin en wanneer hulle my vertel hulle het ‘n Bang Babbelas, weet ek die enigste medisyne is om vir hulle ‘n puppy te koop.”

NetfloristOfferforge

Omtrent so jaar gelede het Parow sy oggend-na-die-jol gevoelens gepen en dit het opgeëindig op sy album, Afrika 4 Beginners as “Bang Babbelas”.

Jack Parow - Bang Babbelas
Foto deur World Eye Photography

Volgens The Star: “Bang Babbelas is a must for anyone who’s ever drunk too much. Hungover or sober it’s difficult not to laugh out loud at either the rhymes or the essential lived truth behind them.” 

En nou is daar ‘n musiekvideo vir die liedjie. En soos meeste Parow-dinge loop, is daar niks standaard omtrent die video nie. Check dit uit hier onder…

Ja Jack, partykeer wens ek ook dat ek my babbelas kan wegvat met ‘n Super C. Kom ons hoop dit raak beter as ons ouer raak. In my opinie is die een van die beter music videos wat hy onlangs uitgereik het.

Hier is Jack Parow se service announcement: “Soos ek is meeste mense lekker vrot na ‘n besige jaar, so ek hoop hierdie video maak die laaste stretch ‘n bietjie minder intense en meer van ‘n vibe. Maar ouens, seriously… as jy gaan party, moenie ‘n doos wees nie en kry eerder jou ouma om jou rond te ry as jy besluit om te suip.”

Check Jack Parow live by een van hierdie venues in die naby toekoms:

  • 27 Oktober 2018 – Crown Bar, Paarl
  • 2 November 2018 – Presley’s, Boksburg
  • 3 November 2018 – Presley’s, Pretoria
  • 16 November 2018 – Brian’s Grill, Oudsthoorn
  • 17 November 2018 – Shenanigans Irish Pub, George
  • 30 November 2018 – Semi-Soet, Centurion

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op RWR.

🐺 Ondersteun Ons: Koop vir ons 'n koppie boere troos, dit sal ons help om vir jou nog goeie goeters te bring.

📬 Join die Wolf Pack: Teken in op ons nuusbrief om updated te bly.

🎵 Verken ons Music Hub: Check bietjie ons Music Hub uit vir meer musiekverwante inhoud, of kyk wat op die SA Gig Guide is en wat by Upcoming Events aangaan.

🎬 Verken ons Screen Hub: Check bietjie ons Screen Hub uit vir flieks, TV, gaming en meer.

🔥 Popular Articles: Kyk wat ander mense lees by ons Popular Articles.

Verwante Artikels

  • Jack Parow & Loki Rothman
    Jack Parow & Loki Rothman Reik “Altyd op Vakansie” Uit
  • Jack Parow - Demone Featured
    Jack Parow reik “Demone” Musiekvideo uit
  • Jack Parow
    Jack Parow Reik “Die Evangelie van Goeie Tye” Uit
  • Jack Parow - Dis DDP
    Jack Parow Reik “Dis DDP” uit vir Dricus du Plessis

In Geval Jy Dit Gemis Het

  • Pollinator
    Pollinator Releases Music Video for “Missing the Past”
  • An Awkward Social
    An Awkward Social Releases New Single and Lyric Video
  • Daaf Vapor
    Introducing Daaf Vapor
  • Dirty Moonshine - "Shake The Roof"
    Dirty Moonshine release video for “Shake The Roof”

Goeters Om Te Doen

  • Tamia
    Tamia South African Tour: August 2026
  • Playtopia Festival Featured
    Playtopia Festival: 3-5 December 2026
  • TEEKS and Good Neighbours Featured
    Good Neighbours & TEEKS Live in Cape Town: 27 August 2026
  • Kehlani
    Kehlani South African Tour: December 2026

Nog Artikels Wat Jy Dalk Gemis Het

  • Gareth Haze
    An Interview With Gareth Haze
  • Clarens Free State
    Clarens: 13 Interesting Facts You Might Not Know
  • Brunei Sunset
    Brunei: 25 Interesting Facts You Might Not Know
  • Bittereinder
    Bittereinder: 10 Interesting Facts You May Not Have Known

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Cape Town Jack Parow Rap South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels Om Te Lees
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
    June 22, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
    June 22, 2026
  • Man As Machine
    Man As Machine Release Powerful Single: “The Right Words”
    June 20, 2026
  • Leon Schuster
    Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie
    June 19, 2026
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Releases “Rain Checks and Read Receipts”
    June 16, 2026
  • Justin Serrao
    Justin Serrao se nuwe liedjie laat die brandewyn blaf!
    June 16, 2026
  • Kerk Straat
    Kerk Straat Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Een Keer”
    June 15, 2026
  • Leo Sonskyn Releases First English Single: "Dance All Night" 1
    Leo Sonskyn Releases First English Single: “Dance All Night”
    June 15, 2026
  • Cindy Alter & CheraLee
    Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
    June 11, 2026
  • Louise Carver
    Louise Carver Reveals Life on Tour in “My Love” Video
    June 11, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Cein Featured

Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”

June 20, 202619 Views
Leon Schuster

Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie

June 19, 202618 Views
Cindy Alter & CheraLee

Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”

June 11, 202618 Views
Tobias Bergson

Tobias Bergson Captures the Dancefloor with “Everything”

June 10, 202617 Views
Recent Comments
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
  • Henno Kruger on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • GAZ on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • Sharon Sibert on Review: Guns N’ Roses at FNB Stadium in Johannesburg
Categories
Entertainment
3,337 ▼
Music 2,568
Events 242
Interviews 223
Gaming 93
Streaming 86
Humor 48
Movies 32
Television 25
Advertising 20
Featured
584
Hacks
500
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.