Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Jan Blohm reik nuwe enkelsnit uit: “Levi Jeans”

Jan Blohm reik nuwe enkelsnit uit: “Levi Jeans”

Blitsoorsig: Jan Blohm se nuwe enkelsnit "Levi Jeans" is die derde snit vanaf sy album Jenny wat in Julie vrygestel is. Die lied gaan oor bemagtiging en die geskiedenis van jeans as werkerskleding. Jenny is 'n konsep-album met veertien snitte wat die storie vertel van twee tieners in die 1980's in De Aar.

Henno KrugerBy Henno KrugerSeptember 25, 2020No Comments2 Mins Read Music News 46 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

“Levi Jeans”, die nuwe Jan Blohm enkelsnit is HIER. In Julie vanjaar het die bekroonde musiekdigter, Jan Blohm, sy nuwe album Jenny vrygestel.  Tot dusver lewer hierdie album nog nét treffers op.  Die eerste enkelsnit Jenny, asook die tweede enkelsnit, Ou Karoo, pronk beide al sedert uitreiking op verskeie radiotrefferparades landswyd.  “Levi Jeans”, die derde enkelsnit vanaf hierdie ongelooflike mooi album.

Die eerste enkelsnit, Jenny, wat net voor die inperking in Maart 2020 uitgereik was, se doel was om die album en sy hoofkarakters aan die luisteraar bekend te stel. Ou Karoo, die tweede enkelsnit, skep die omgewing en lê klem op die landskap wat deur hierdie mense se are vloei en dit vir hulle moeilik maak om elders aan te pas. Dis ’n lied oor Jenny se eie hunkering om terug by die huis te wees. En nou volg die volgende deel van sy storie, “Levi Jeans”.

Jan Blohm - Levi Jeans
Foto deur Coetzer Cooke

Jan Blohm vertel ons meer van “Levi Jeans”

“Levi Jeans was oorspronklik as oorpakke gedra deur werkers. Dit het later ‘n modegier geword. Dit is ook waar die term “Blue Collar” vandaan kom – die Levi Jean baadjie – met die gevold dat mense dan as werkersklas geïdentifiseer was. In ons land se Geskiedenis was daar ‘n tyd en dele van ons samelewing, waar dit verbied was vir ‘n vrou om jeans te dra – die liedjie gaan oor bemagtiging.” 

Luister die liedjie hier onder:

NetfloristOfferforge

Blohm beskryf Jenny as ’n konsep-album. Dit bestaan uit veertien snitte wat die storie vertel van twee tieners wat in die 1980’s in die klein konserwatiewe spoorwegdorpie, De Aar, woon.

Jan Blohm

Jan Blohm verduidelik die Jenny album

Die album is nie net nog ’n versameling liedjies nie. Ek het baie moeite gedoen om oor die afgelope vyftien jaar liedjies en gedigte saam te sit om ’n storie te vertel. Dis soos ’n fliek van Jenny se lewe.”

Julle kan “Levi Jeans” HIER stroom / download.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Jan Blohm Reik “Tot Daar Waar Die Lig Is” Album Uit

    Jan Blohm
    Music News 12 Jun 2026
  • Gian Groen & Jan Blohm Sing “Vollebors” in Afrikaans

    Gian Groen
    Music News 17 Jul 2025
  • Velvetblohm (Jan Blohm & Ryno Velvet) reik debuutalbum uit

    Velvetblohm
    Music News 11 Nov 2022
  • Velvetblohm reik “Tussen Die Lyne” Uit

    Velvetblohm
    Music Videos 27 May 2022

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Jan Blohm South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Southern Wild
    Southern Wild sign to Just Music for Long-awaited 2nd Album
    September 9, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw Releases New EP: “Everything In Between”
    September 7, 2026
  • Lyra K
    Lyra K Releases Debut Album: “Seasons”
    September 4, 2026
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Keer Terug Met “Weer Probeer”
    August 29, 2026
  • Maustrack
    MAUStrack Launches to Give SA Music Creators Royalty Visibility
    August 27, 2026
  • Tim Hendricks
    Tim Hendricks Releases New Track: “After Midnight”
    August 26, 2026
  • Audiomack
    Audiomack deepens its commitment to South Africa
    August 25, 2026
  • Amy Tjasink
    Amy Tjasink turns Deep South memories into “Valley Girl”
    August 24, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,287
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 515
USA 335
Cape Town 335
Pretoria 304
Johannesburg 290
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.