Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » Spoegwolf: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics

Spoegwolf: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics

Blitsoorsig: Spoegwolf tree hierdie naweek op by Park Acoustics in Pretoria saam met bands soos aKing en Grassy Spark. Die groep, wat sedert 2012 drie albums en een EP uitgereik het, het met ons gesels oor hulle liefde vir Pretoria en moontlike nuwe musiek by die show, insluitend moontlik 'n stuk wat "Die Rivier" genoem word.

Bianca NieuwenhuisBy Bianca NieuwenhuisAugust 29, 2018No Comments3 Mins Read Artist/Band Interviews 118 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Spoegwolf is een van die groepe wat die naweek optree by Park Acoustics in Pretoria. Die groep (wat gevorm is in die Paarl in 2012) maak tans wye golwe in die SA musiek scene. Hulle het onlangs ook opgetree by Oppikoppi Nomakanjani. Sover het die laaities al 3 albums en een EP uitgereik: Swaartekrag (in 2012), Elektriese kind (in 2013), Somer (in 2015) en Die Donker Toring (in 2017).

Ek het met hulle gesels oor Park Acoustics en so paar ander goedjies. Hier is wat hulle te sê gehad het.

Hey ouens, thanks vir die kans om gou ‘n vinnige geselsie met jul te kan hê. Is jul net so opgewonde om by Park Acoustics op te tree soos ons is om julle daar te sien?

Ons is!!

Spoegwolf

Behalwe vir hierdie maand se Park Acoustics, het Spoegwolf ook ‘n hele paar gigs wat in Pretoria wag. Julle was vroeër die jaar ook te sien by Capital Craft se bier fees. Is daar enige iets van die Pretoria crowd wat vir julle uitstaan? Hoe vergelyk shows hier met die wat julle in ander plekke van die land speel?

Pretoria deel ’n bietjie van ons hart. Twee van ons lede (Danie en Moskou) is ook daar gebore – en baie van ons familie is nog daar. Ons shows in Pretoria is altyd drie keer groter, harder, en maller as die res.

IQ AcademyOfferforge

As julle een show moet kies wat die meeste vir jul uitstaan oor die tydperk van jul loopbaan, watse een sal dit wees?

Oppikoppi hierdie jaar was nogal mal.

Spoegwolf

Julle deel hierdie maand by Park Acoustics die stage met amazing bands soos aKing, Grassy Spark en Bad Peter (net om ‘n paar te noem). As daar enige band is saam met wie julle ‘n stage sal wil deel, wie sal dit wees?

David Kramer, Pink Floyd en Bruce?

Julle album, Die Donker Toring, is nou net bietjie meer as ‘n jaar oud. En eks seker meeste mense speel dit nog op repeat (dalk is dit net ek). Maar is daar enige verrassings wat ons kan verwag by Park Acoustics? Dalk ‘n nuwe liedjie of twee? Die mention van ‘n nuwe album dalk?

Spoegwolf kyk na ‘n paar nuwe dinge! Ons mag dalk net iets van ‘Die Rivier’ speel.

Waarna toe van hier af vir Spoegwolf? Enige groot avonture wat vir jul wag?

World Domination

NetfloristOfferforge

Ek wil vir Spoegwolf bedank vir hierdie onderhoud. Ek wens hulle alles van die beste toe met hulle optrede by Park Acoustics die naweek en hulle toekomstige musikale endeavors.

As jy nog nie kaartjies het vir Park Acoustics nie, kry joune HIER.

Wees op die uitkyk vir opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Van Pletzen & Spoegwolf Reik “Ek Kyk Na Jou” Uit

    Van Pletzen
    Music News 3 Apr 2025

    Van Pletzen and Spoegwolf release new single "Ek Kyk Na Jou" ahead of Van Pletzen's acoustic album dropping April 24, 2025.

    “Droombrief”, Die Nuwe Spoegwolf Album Is Hier

    Spoegwolf Droombrief
    Music News 23 Mar 2022

    Spoegwolf, Suid-Afrika se bekroonde alternatiewe rockband, lewer hul negende album Droombrief, wat reeds hul beste werk tot dusver genoem word.

  • “Silwer”, Spoegwolf se Nuwe Album Is Hier

    Spoegwolf - Silwer
    Music News 3 Sep 2021

    Spoegwolf het hulle agste album Silwer vandag vrygegee. Die album is geïnspireer deur berge, branders en die maan, met 'n mengsel van epiese en huishoudelike temas.

    “Silwer”, Spoegwolf Se Nuwe Enkelsnit Is Hier

    Spoegwolf - Silwer
    Music Videos 27 Aug 2021

    Spoegwolf het hul nuwe album Silwer vrygestel met die eerste enkelsnit en musiekvideo nou aanlyn beskikbaar.

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Folk Paarl Park Acoustics South Africa Spoegwolf
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Bianca Nieuwenhuis

Art is not what I create. What I create is chaos.

Leave A Reply Cancel Reply

IQ AcademyOfferforge
Nog Artikels
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
    July 10, 2026
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • Michael Ferguson
    An Interview with Michael Ferguson
    December 9, 2025
  • Dani Villé
    ‘n Onderhoud met Dani Villé
    August 14, 2025
  • Sheron
    An Interview With Sheron
    November 25, 2024
  • Dylan Tori
    An Interview With Dylan Tori
    August 7, 2024
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,254
Rock 611
Useful Tips 562
Afrikaans 512
USA 331
Cape Town 331
Pretoria 303
Johannesburg 284
Festivals 197
UK 179
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.