Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
  • Agency Partnerships: Why the Best Clients Build Them
  • Frans Karoo Reik Nuwe EP Uit: “Nagskof in die Kerkhof”
  • Noah Kahan: 15 Interesting Facts You Might Not Know
  • Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
  • Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”
  • Cord Tissue Therapies Offer New Hope for SA Patients
  • Keanan Eksteen Releases New Album: “Starring”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Sesling reik nuwe enkelsnit en musiekvideo uit

Sesling reik nuwe enkelsnit en musiekvideo uit

Henno KrugerBy Henno KrugerMay 13, 2020No Comments2 Mins Read Music Videos 22 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Goeie nuus! Sesling is terug met ‘n nuwe enkelsnit en musiekvideo. Die groep het dit quits gecall in 2013 (na dit hulle vir Every Time I Die ge-open het).7 jaar is verby en die ouens het rerig die Pretoria supergroep teveel gemis! Die groep het hervorm met nuwe lede en nuwe musiek het begin uitbroei.

Meer inligting oor Sesling

Sesling is ‘n rock supergroep van Pretoria. Die “band” was oorspronklik ‘n studio en lewendige musiekprojek gewees. Die oorspronklike lede van die groep was Andre Perreira, Tjaart Swanepoel, Werner Olckers (van Wrestlerish), Willem Sohnge en Dawie Bornman. 

Die groep het hulle live debut gemaak in November 2009. Oor die jare het hulle skouers gestamp met groot name in die SA Musiek bedryf in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad. Hulle het ook vir Horse (The Band) ge-open.

Sesling - Nuwe Single

Hulle eerste enkelsnit, “Wolwe” was nommer 1 op TuksFM 107.2 se SA Top 10 en die Metal Melusia chart. Die liedjie was teen die einde van 2010 vir 14 weke op die TuksFM Top 10. “Wolwe” was ook op die internasionale rock kompilasie Rock Sampler Volume 2.

Werner het die orkes verlaat in August 2010 om te begin focus op Wrestlerish. Sesling het begin soek na ‘n perfekte kandidaat om sy skoene te vul. Johan Cronje (‘n bekende film regisseur) het die geleentheid aangegryp en Werner se groot skoene gevul. Dawie Bornman het die groep verlaat in September 2012, maar die lede van die groep het darem vir Ben Schempers ontek en hom deel gemaak van die rock masjien.

NetfloristOfferforge

Sesling

In 2013 is die groep gekies om vir Every Time I Die te open en hulle het dit na die toer quits gecall. Sesling sal binnekort op toer wees by jou gunstelling venues (COVID-19 permitting of course).

Op die 24ste April 2020 het Sesling “Dit Is Beter Tussen Die Wit Berge (Of Is Dit?) uitgereik. Die enkelsnit is beskikbaar op alle streaming platforms en die musiek video is op YouTube. Die musiekvideo vir die nuwe enkelsnit is uit vervaardig / regeer deur Johan Cronje en Nou Vanaand Films.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdatering in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

🐺 Ondersteun Ons: Koop vir ons 'n koppie boere troos, dit sal ons help om vir jou nog goeie goeters te bring.

📬 Join die Wolf Pack: Teken in op ons nuusbrief om updated te bly.

🎵 Verken ons Music Hub: Check bietjie ons Music Hub uit vir meer musiekverwante inhoud, of kyk wat op die SA Gig Guide is en wat by Upcoming Events aangaan.

🎬 Verken ons Screen Hub: Check bietjie ons Screen Hub uit vir flieks, TV, gaming en meer.

🔥 Popular Articles: Kyk wat ander mense lees by ons Popular Articles.

Verwante Artikels

  • Sewevoet - Voetspore
    Sewevoet Reik Nuwe Enkelsnit en Musiekvideo Uit
  • Rudi Kleingeld
    Rudi Kleingeld Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Nuwe Maan”
  • Francois Jacobs
    Francois Jacobs Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Spel Dit Uit”
  • Zaan Sonnekus
    Zaan Sonnekus Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hoog”

In Geval Jy Dit Gemis Het

  • Basson Laubscher and his band - Going Home
    Basson Laubscher & his band release video for “Going Home”
  • Go The Rodeo - Dowe Ore
    Go The Rodeo stel “Dowe Ore” vry
  • Die Heuwels Fantasties - Ons Moet Leef
    Die Heuwels Fantasties reik “Ons moet Leef” enkelsnit en video uit
  • Zebra band
    Zebra unleash Quarantine Video Project

Goeters Om Te Doen

  • Tamia
    Tamia South African Tour: August 2026
  • Playtopia Festival Featured
    Playtopia Festival: 3-5 December 2026
  • Galpalooza 2026
    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA
  • Ndlovu Youth Choir 2026 SA Tour
    Ndlovu Youth Choir 2026 Tour

Nog Artikels Wat Jy Dalk Gemis Het

  • GoodFellas Another Scene
    GoodFellas: 22 Interesting Facts You Might Not Know
  • Voyager 2 - Jupiter - 1979
    15 Notable Events in 1979
  • Parklife 2014 09
    My 2 cents on the first Parklife Festival for 2014
  • The Breakfast Club
    The Breakfast Club: 16 Interesting Facts You Didn’t Know

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Pretoria Rock South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels Om Te Lees
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
    June 22, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
    June 22, 2026
  • Man As Machine
    Man As Machine Release Powerful Single: “The Right Words”
    June 20, 2026
  • Leon Schuster
    Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie
    June 19, 2026
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Releases “Rain Checks and Read Receipts”
    June 16, 2026
  • Justin Serrao
    Justin Serrao se nuwe liedjie laat die brandewyn blaf!
    June 16, 2026
  • Kerk Straat
    Kerk Straat Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Een Keer”
    June 15, 2026
  • Leo Sonskyn Releases First English Single: "Dance All Night" 1
    Leo Sonskyn Releases First English Single: “Dance All Night”
    June 15, 2026
  • Cindy Alter & CheraLee
    Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
    June 11, 2026
  • Louise Carver
    Louise Carver Reveals Life on Tour in “My Love” Video
    June 11, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Cein Featured

Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”

June 20, 202619 Views
Leon Schuster

Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie

June 19, 202618 Views
Cindy Alter & CheraLee

Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”

June 11, 202618 Views
Tobias Bergson

Tobias Bergson Captures the Dancefloor with “Everything”

June 10, 202617 Views
Recent Comments
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
  • Henno Kruger on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • GAZ on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • Sharon Sibert on Review: Guns N’ Roses at FNB Stadium in Johannesburg
Categories
Entertainment
3,337 ▼
Music 2,568
Events 242
Interviews 223
Gaming 93
Streaming 86
Humor 48
Movies 32
Television 25
Advertising 20
Featured
584
Hacks
500
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.