Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
  • New Oasis Documentary Trailer Released
  • Piano People South Africa: November & December 2026
  • Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
  • An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
  • Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Afrikaanse Musiek: Wie is die Koninginne?

Afrikaanse Musiek: Wie is die Koninginne?

Henno KrugerBy Henno KrugerAugust 30, 2023No Comments3 Mins Read Music News 32 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Daar mag dalk nog ‘n klein groepie Suid-Afrikaners wees wat dink Afrikaanse musiek is net “sokkie treffers” is, maar die realiteit is dat dit nog altyd soveel meer was. Afrikaanse vroue kunstenaars is betrokke in elke genre, van pop tot gospel en hip-hop, en vroue se bydrae tot die evolusie van Afrikaanse musiek kan nie onderskat word nie. Die sukses van Karen Zoid, byvoorbeeld, was instrumenteel tot die groei van Afrikaanse rock in die vroeë 2000s.

Hoofstroom pop kunstenaars soos Demi Lee Moore, Lianie May en Riana Nel is dalk aan die hoof van Spotify se kunstenaar en album snitlyse, maar dinge is veel meer divers as wat dit op die oog af lyk.

Afrikaanse Musiek

Volgens Henco Harmse, Spotify se Afrikaans Spesialis Bestuurder, Kunstenaar en Label Venootskappe in Suid-Afrika, is daar talle vroue Afrikaanse kunstenaars om oor entoesiasties te wees. “Mense mag dalk nie besef hoe uiteenlopend die genres is waarin Afrikaanse vroue kunstenaars werk nie,” sê hy. “Bo en behalwe genres soos pop, praise en worship, en country is daar verskeie Afrikaanse vroue kunstenaars wat interessante werk doen in genres soos Gqom, hip-hop en dans.” sê hy.

Dit is geen toeval dat kunstenaars soos die ontslape Angie oeh en Paula Kammies prominent op Spotify se Afrikaanse Hip-Hop en Gqom Afrikaans, onderskeidelik, se snitlyste pronk nie. Harmse noem dat Afrikaanse vroue kunstenaars ook internasionale trekkrag het.

“As jy na ons Country Worldwide snitlys kyk byvoorbeeld, is daar verskeie Afrikaanse kunstenaars,” sê hy “Dit sluit ook vroue kunstenaar soos Demi Lee Moore en Tarryn Lamb in. Die feit dat hulle, en ander Afrikaanse sangers op internationale snitlyse is, beklemtoon die musikale talent wat ons hier in Suid-Afrika het en wys ook hoe baie ons het om die wêreld te bied.” 

NetfloristOfferforge

Spotify data toon ook dat die werk van Afrikaanse vroue kunstenaars tot ‘n wye oudersdomsgroep spreek. Alhoewel luisteraars tussen die ouderdom van 35 en 44 jaar die grootste group uitmaak, is die helfte van luisteraars onder die ouderdom van 34, wat daarop dui dat hierdie musiek ook aanklank vind by die jeug.

Hierdie jong luisteraars is veral gaande oor een snitlys, getitled VAAIBS, wat op Gen Z luisteraars gemik is. VAAIBS dek ‘n wye reeks genres en sluit kunstenaars soos Angie oeh, Anzelle en Marissa in.

“Hulle wye trefkrag strek verby oudersdromsgroup-demografie,” sê Harmse. “As mens kyk na die Suid-Afrikaans stede waar Afrikaanse vroue kunstenaars die gewildste is, is dit nie net die wat mens vewag nie. Interessant genoeg is Afrikaanse vroue kunstenaars net so gewild in Durban as wat hulle in Bloemfontein en Potchefstroom is.” 

Persoon wat Afrikaanse Musiek Luister

Wat beteken dit vir Afrikaanse musiek?

Dit is duidelik dat die toekoms van Afrikaanse musiek nog meer opwindend en innoverend as sy geskiedenis kan wees. Dit is ook duidelik dat die grootste en gewildste Afrikaanse kunstenaars reeds besig om om Afrikaanse musiek aan die wereld bloot te stel. Meer belangrik, vrou kunstenaar sal heel moontlik ‘n nog groter rol speel in die toekoms.

“Daar is veel meer aan Afrikaanse musiek as wat baie mense tipies dink,” sluit Harmse af. “Dit is veral van toepassing op die oomblik en Afrikaans vroue kunstenaars sal voortgaan om ‘n leidende rol te speel in die evolusie van Afrikaanse musiek.” 

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Sossi
    Sossi is terug met “Wie Het Die Lig Uit Jou Oë Gesteel”
  • Riaan Benade
    Riaan Benadé bring ‘Stoom’ na die Afrikaanse musiekbedryf
  • Die Kantoor - Schalk Bezuidenhout
    Die Kantoor (Afrikaanse weergawe van “The Office”) is oppad
  • Janie Bay
    Janie Bay Gesels Oor Haar Musiek en Ander Goedjies

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

NetfloristOfferforge
Afrikaans South Africa Spotify
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • Zolani Mahola - LIFT Me Higher
    Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
    July 9, 2026
  • Truth & Its Burden
    Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”
    July 8, 2026
  • VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 1
    VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
    July 6, 2026
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
    June 1, 2026
  • Fatboy Slim South African Tour: December 2026 2
    Fatboy Slim South African Tour: December 2026
    June 18, 2026
  • Francois Van Coke & Vriende 2025
    Francois van Coke & Vriende 2026: Als Wat Jy Moet Weet
    June 3, 2026
  • Charlie Harris
    Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
    July 11, 2026
  • Oasis Don't Look Back in Anger
    New Oasis Documentary Trailer Released
    July 10, 2026
  • Piano People Featured
    Piano People South Africa: November & December 2026
    July 10, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202635 Views
VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 3

VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit

July 6, 202630 Views
Carol-Ann Meltzer - Khazimula

Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”

July 3, 202630 Views
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202630 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,370 ▼
Music 2,592
Events 241
Interviews 224
Gaming 96
Streaming 89
Humor 48
Movies 34
Television 26
Advertising 20
Featured
581
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.