Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
  • New Oasis Documentary Trailer Released
  • Piano People South Africa: November & December 2026
  • Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
  • An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
  • Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » “Asemrowers”: Die nuwe Bittereinder video is hier

“Asemrowers”: Die nuwe Bittereinder video is hier

Henno KrugerBy Henno KrugerNovember 20, 2018No Comments2 Mins Read Music Videos 33 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Vanoggend het Bittereinder ‘n musiekvideo uitgereik vir hulle nuwe enkelsnit “Asemrowers”. Hierdie visuele meesterstuk is die handewerk van Louis Minnaar. Dis die perfekte manier om die groep se 10de bestaansjaar te vier in die SA musiek bedryf.

Jaco, Louis en Peach het alweer gedoen wat hulle nog altyd baie goed doen. Die asemrowende musiekvideo komplimenteer die liedjie. Bittereinder het ons lank laat wag vir hierdie liedjie en video, maar dit was definitief die wag werd.

Asemrowers

“Asem. Ons dink nie gereeld daaraan nie, maar as ons dit doen verander dit alles. Daar is dinge daar buite wat jou asem wil steel. En wat nog meer opgewonde is as dit is: Daar is dinge hier binne wat ook jou asem wil steel. Die asemrowers weet waar jy bly. In elke seisoen van jou lewe kom hulle om jou bewussyn te streel en om jou te herinner wat dit is om lewendig te wees.”

Van dag een af het Bittereinder ‘n musikale skatkis van materiaal opgebou wat konstant ‘n gelykwaardige fokus op die lirieke, die musiek en die visuele elemente geplaas het. Dis ‘n briljante voorbeeld van ‘n 21ste-eeuse audio-visuele projek.

Die “Asemrowers” musiekvideo is die resultaat van ‘n dekade van musiek-maak

Die liedjie en video bring alles saam wat Bittereinder een van mees gevestigste, bekendste en krities bekroonde groepe in die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse Alternatiewe Musiek kringe gemaak het.

NetfloristOfferforge

Louis Minnaar is een van die beste musiekvideo mense in SA en mens kan die harde werk wat hy ingesit sien. Die lewende aksie en 3D ge-animeerde elemente kom skep ‘n wereld wat perfek met die musiek saamsmelt.

Hierdie is defnitief een van die beste musiekvideos van 2018. Ek’s baie nuuskierig om te sien wat Bittereinder na ons kant toe gaan stuur in die toekoms. Dinge kan net beter raak vorentoe.

As jy hulle in op ‘n verhoog wil sien in die nabye toekoms, maak seker jy kry jou bons fix die 3de Desember by die Hartenbos Studentejol of die 5de Desember by die Klein Kariba Studentejol.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Spoegwolf Droombrief
    “Droombrief”, Die Nuwe Spoegwolf Album Is Hier
  • Bouwer Bosch - Sambreel
    “Sambreel”, die Nuwe Bouwer Bosch Enkelsnit is Hier
  • Die Heuwels Fantasties - Bellville
    “Bellville” (Die Heuwels Fantasties se nuwe enkelsnit) is hier
  • Petronel Baard
    “Gelukwaarts”, Die Nuwe Petronel Baard Enkelsnit is Hier

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Bittereinder Electro Pretoria Rap South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • Charlie Harris
    Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
    July 11, 2026
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release "Angel" Video 1
    Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
    July 9, 2026
  • Charlie Harris
    Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”
    July 3, 2026
  • Galpalooza 2026
    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA
    April 7, 2026
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
    June 1, 2026
  • J. Cole South African Tour 2026
    J. Cole Live @ FNB Stadium: 12 December 2026
    February 23, 2026
  • Oasis Don't Look Back in Anger
    New Oasis Documentary Trailer Released
    July 10, 2026
  • Piano People Featured
    Piano People South Africa: November & December 2026
    July 10, 2026
  • Muse Band
    Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
    July 10, 2026
Popular Articles
The Deadly Quest for Gold - Top 10 African Films You Can Stream for Free

10 Top Award-Winning African Films You Can Stream for Free

July 3, 202624 Views
Out of Mined

“Out of Mined” Highlights Need to Protect West Coast

July 3, 202624 Views
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202624 Views
Rozanne McKenzie - Winter Fitness Tips

6 Winter Fitness Tips from Rozanne McKenzie

July 2, 202624 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,370 ▼
Music 2,592
Events 241
Interviews 224
Gaming 96
Streaming 89
Humor 48
Movies 34
Television 26
Advertising 20
Featured
581
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.