Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Chris Steyn Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Kan Nie”

Chris Steyn Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Kan Nie”

Blitsoorsig: Chris Steyn, known as Plakkies, has released his new single "Ek Kannie" on all streaming platforms. The upbeat track, written by Chris alongside Georic Lomas, Marco van Deventer and Bella, is a tongue-in-cheek tribute to the Afrikaans man who struggles with dancing. The accompanying music video was filmed at Hanger47 in Centurion and features Chris and his band on Cruisers performing the song.

Henno KrugerBy Henno KrugerSeptember 4, 2025No Comments2 Mins Read Music Videos 94 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Chris Steyn, beter bekend as Plakkies, het pas sy splinternuwe enkelsnit “Ek Kannie” op alle digitale stroomdienste vrygestel.

Hierdie vrolike kuierliedjie, geskryf deur Chris Steyn self saam met Georic Lomas, Marco van Deventer en Bella, is ’n tong-in-die-kies huldeblyk aan “die Afrikaanse man wat gebore is met twee linkervoete.”

Chris Steyn

Chris Steyn verduidelik die inspirasie agter die liedjie

“Dié liedjie gaan oor ’n Afrikaner wat alles kan doen – van trekker ry tot werk aanpak – maar wanneer dit by dans kom, is hy heeltemal verlore. Ek hoop die publiek gaan dit geniet, lekker sokkie en kuier, en dat dié van ons wat weet ons kan nie dans nie ’n lekker lag sal kry uit die lirieke. Wie weet – dalk kry dit selfs party van hulle op die dansvloer!”

Die musiekvideo van “Ek Kannie” is onlangs by Hanger47 in Centurion verfilm deur Eric T Graham en Tehan Buys, wat ook agter Chris se “Helemal” musiekvideo gestaan het.

NetfloristOfferforge

“Die video is baie eenvoudig – net ek en my band wat agter op Cruisers staan en die liedjie lekker jam,” verduidelik Chris.

Kyk die video hier onder:

Chris Steyn - Ek Kannie (Amptelike Musiekvideo)

Met “Ek Kannie” bevestig Chris Steyn sy plek as een van Afrikaans se mees vermaaklike en egte kunstenaars. Hy sê sy droom vir die toekoms is eenvoudig: “Ek wil die volgende vyf jaar net die beste moontlike musiek vir my luisteraars uitbring. Dis vir my ’n ongelooflike voorreg om my passie vir musiek en reis elke dag te kan uitleef.”

Jy kan die liedjie HIER stroom/aflaai.

NetfloristOfferforge

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Chris Steyn vry na ’n “Bruinoog Blond”

    Chris Steyn
    Music Videos 4 Dec 2025
  • Vyf sangers vat die pad bos toe vir ’n ‘Jagtrip’

    Jagtrip
    Music News 3 Jun 2025
  • Chris Steyn bring sy nuwe kuierliedjie al die pad bos toe!

    Chris Steyn
    Music Videos 13 May 2025
  • Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit

    Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Music Videos 28 Aug 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Chris Steyn Ek Kan Nie South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw releases new single: “Schrödinger”
    August 25, 2026
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    Khazimula Releases New Single and Video: “Celebrate Life”
    August 21, 2026
  • Future Radio - Scream
    Future Radio Release New Alt Rock Track: “Scream”
    August 21, 2026
  • Babette Labuschagne - Moonlight Mistress Featured
    Babette Labuschagne Releases “Moonlight Mistress”
    August 21, 2026
  • Tuin Artist
    Tuin Breek Vry Met Nuwe Enkelsnit: “Mooiste Monster”
    August 18, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,281
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 514
USA 334
Cape Town 334
Pretoria 303
Johannesburg 288
Festivals 198
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.