Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Chris Steyn vry na ’n “Bruinoog Blond”

Chris Steyn vry na ’n “Bruinoog Blond”

Blitsoorsig: Chris Steyn het sy nuwe enkelsnit "Bruinoog Blond" vandag uitgereik. Die liedjie, geskryf deur Georic Lomas en Marco van Deventer, is 'n warm en eerlike ode aan sy meisie wat beskryf presies wie sy is. Hoewel dit steeds Chris se kenmerkende styl dra, is dit meer persoonlik as sy vorige treffers. Die nommer is nou beskikbaar op alle digitale stroomplatforms.

Henno KrugerBy Henno KrugerDecember 4, 2025No Comments2 Mins Read Music Videos 57 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Chris Steyn, die gewilde sanger wat luisteraars verras het met treffers soos “Plaas Dorp Toe”, “Ek Kannie” en “Helemal”, is terug met ’n vars enkelsnit wat meer persoonlik raak as ooit. “Bruinoog Blond” is vandag uitgereik en behoort vinnig ’n gunsteling onder sy aanhangers te word.

Die liedjie dien as ’n warm en eerlike ode aan sy meisie. Volgens Chris beskryf dit presies wie sy is en hoe sy dinge aanpak. “My nuwe enkelsnit ‘Bruinoog Blond’ gaan oor my meisie, en dit verduidelik presies hoe sy is en hoe sy goed doen,” verduidelik hy.

Chris Steyn

Liedjieskrywers wat presies die regte toon tref

“Bruinoog Blond” is geskryf deur Georic Lomas en Marco van Deventer, twee talentvolle liedjieskrywers wat onlangs die Aitsa-toekenning vir liedjieskrywer van die jaar ontvang het. Chris is vol waardering vir hul werk: “Ek dink Georic en Marco het net presies gecapture wat en hoe my meisie is, en dit in ’n cool liedjie vir my omskep.”

Chris Steyn sê die liedjie is vrygestel omdat dit eenvoudig heerlik klink en hy hoop dat mense met die storie en gevoel daarvan kan aanklank vind.

IQ AcademyOfferforge

Hoewel dit steeds die kenmerkende Chris-styl dra, is dit meer persoonlik as vorige treffers soos “Plaas Dorp Toe” en “Ek Kannie”. Hy meen luisteraars wie se meisies blonde hare én bruin oë het, gaan die lied net so geniet soos hy.

Die doel agter die musiek

Uiteindelik hoop Chris dat die liedjie net vreugde bring. “Ek wil hê mense moet dit geniet, lekker saam sing, en dat dit vir hulle ’n goeie gevoel gee.”

Hoewel daar nie ’n volledige musiekvideo beplan word nie, kan aanhangers die lirieke video op YouTube kyk (of hier onder)

Chris Steyn - Bruinoog Blond (Liriekevideo)

Met “Bruinoog Blond” behoort Chris Steyn weer eens deel te word van luisteraars se daaglikse en somer speellyste.

NetfloristOfferforge

“Bruinoog Blond” is nou beskikbaar op alle digitale stroomplatforms, insluitend Apple Music, Spotify en Deezer.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Chris Steyn Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Kan Nie”

    Chris Steyn
    Music Videos 4 Sep 2025

    Plakkies releases "Ek Kannie," a humorous new single celebrating the Afrikaans man who can do everything except dance.

    Vyf sangers vat die pad bos toe vir ’n ‘Jagtrip’

    Jagtrip
    Music News 3 Jun 2025

    Vyf van Suid-Afrika se top manlike kunstenaars het saamgespan vir "Jagtrip", 'n nuwe energieke lied oor avontuur en kameraadskap in die bos.

  • Chris Steyn bring sy nuwe kuierliedjie al die pad bos toe!

    Chris Steyn
    Music Videos 13 May 2025

    Chris Steyn, Die Kontrak winner, releases new single "In Die Bos," a feel-good song about enjoying time in the bush, filmed on a stunning farm in Limpopo.

    Winter Hotel Open Sy Deure Met “Heuning”

    Winter Hotel
    Music Videos 5 Aug 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Bruinoog Blond Chris Steyn South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

IQ AcademyOfferforge
Nog Artikels
  • John Rock Prophet Reik Bittersoet Enkelsnit uit: "Charlene" 1
    John Rock Prophet Reik Bittersoet Enkelsnit uit: “Charlene”
    August 5, 2026
  • Man As Machine - Impossible Sea
    “Impossible Sea”, Man As Machine’s New Single Released
    August 3, 2026
  • Shortstraw - Rubber Arm
    “Rubber Arm”, The New Shortstraw Single Has Arrived
    August 3, 2026
  • Lee Cole - Fool
    On New Track “Fool”, Lee Cole Confronts Self-Betrayal
    August 1, 2026
  • Manfred Zipfel
    Manfred Zipfel’s “Sunshine” Brings Hope Through Simplicity
    July 31, 2026
  • Bangkinders - Francois Van Coke
    “Bangkinders”, Francois van Coke se Nuwe Punk Snit Is Hier
    July 31, 2026
  • A New Country Anthem: "Keep On Kickin" by Hendry & Serrao 2
    A New Country Anthem: “Keep On Kickin” by Hendry & Serrao
    July 30, 2026
  • Millennium - Brooklyn Bachelor
    Met “Brooklyn Bachelor” Skop Millennium Die Deur Oop
    July 28, 2026
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,253
Rock 611
Useful Tips 562
Afrikaans 512
Cape Town 333
USA 331
Pretoria 304
Johannesburg 285
Festivals 196
UK 179
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.