Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Die See Reik Derde Album Uit: “Staal Tarentaal”

Die See Reik Derde Album Uit: “Staal Tarentaal”

Blitsoorsig: Die See, 'n atmosferiese rock groep uit Pretoria, het hul derde album Staal Tarentaal uitgereik. Die drie-malige SAMA-genomineerde band is bekend vir poëtiese lirieke en kronkelende klank. Hul nuwe werk hou aan om genresgrenslyne te duw, wat 'n verfrissende perspektief op kontemporêre Afrikaanse musiek bied.

Henno KrugerBy Henno KrugerOctober 23, 2023No Comments1 Min Read Music News 84 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Die See, die atmosferiese rock sensasie van Pretoria hulle derde vollengte album, Staal Tarentaal, op Vrydag 6 Oktober 2023 uitgereik.

Meer inligting oor Die See

Die groep is bekend vir hul poëtiese lirieke en kronkelende, buierige klank. Hulle het die harte van musiek-liefhebbers verower met hul eiesoortige benadering tot kontemporêre Afrikaanse musiek.

Die See

Met hulle nuwe album hou die drie-malige SAMA genomineerde groep aan om die grense te “push” van hul genre. Die uitslag is ‘n verfrissende en prikkelende perspektief op kontemporêre musiek in Afrikaans. Hulle musiek navigeer deur denkbeeldige en soms betwiste gebiede, wat luisteraars nooi om die ryk tapisserie van hul Suid-Afrikaanse identiteit te verken.

Die lede van Die See is Jason Hinch (op tromme), Henry Ferreira (hoofsanger en kitaarspeler), Dylan Graham (op hoofkitaar) en Jaco Mans (op baskitaar).

NetfloristOfferforge

Die groep se vorige twee albums het SAMA-benoemings gekry. Dis ‘n bewys van hul konsekwentheid en toewyding aan die vervaardiging van musiek van hoë gehalte wat maklike kategorisering uitdaag.

Die See - Staal Tarentaal

Jy kan Staal Tarentaal HIER stroom / aflaai.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • SaxbyTwins Return to Pop Roots With “This Party”

    SaxbyTwins
    Music News 21 Oct 2026
  • Music Business Awards Africa Set for November 2026

    Music Business Awards Africa
    Music News 21 Oct 2026
  • Bernice West Deel Persoonlike Boodskap in “Lyntjies”

    Bernice West
    Music News 20 Oct 2026
  • Win Tickets To Praise The LOUD Festival @ Sognage

    Praise the LOUD Fest 2026 Featured
    Music News 19 Oct 2026

Goeters Om Te Doen

  • Dave Koz January 2027 South African Tour: All The Deets

    Dave Koz
    Upcoming Events
  • Fatboy Slim South African Tour: December 2026

    Fatboy Slim South African Tour: December 2026 1
    Upcoming Events

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Die See Staal Tarentaal
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Zolani Mahola
    Zolani Mahola Drops Groovy Single “A Good Time”
    October 16, 2026
  • Ghost Jr.
    Ghost Jr. Drops High-Energy Single: “2 Phones”
    October 14, 2026
  • Zoe Modiga
    Zoë Modiga Shares “When The Rain Comes”
    October 14, 2026
  • Tobias Bergson
    Producer Tobias Bergson Unveils “Promise” EP
    October 13, 2026
  • Strongboi Duo
    Strongboi Releases Funk-Infused Single “Dizzy”
    October 13, 2026
  • Deena G & Sun-El Musician
    Deena G Teams Up With Sun-El Musician
    October 13, 2026
  • Jan Bloukaas
    Nuwe Jan Bloukaas Dokkie Tref ‘n Teer Snaar
    October 12, 2026
  • Pilani Bubu
    Pilani Bubu Unveils New Single “Caged Heart”
    October 9, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,350
Rock 622
Useful Tips 567
Afrikaans 530
Cape Town 348
USA 336
Pretoria 306
Johannesburg 295
Festivals 203
UK 179
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.