Close Menu
  • Home
  • Featured Articles
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Home
  • Featured Articles
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Home»Music News»Fokofpolisiekar: 21 Not Done – Als Wat Jy Moet Weet

Fokofpolisiekar: 21 Not Done – Als Wat Jy Moet Weet

Henno KrugerBy Henno Kruger Music News 2 Mins ReadOctober 22, 2024
Share Facebook Twitter WhatsApp LinkedIn Copy Link

Trek jou kuierskoentjies solank aan vir Fokofpolisiekar: 21 Not Done! Yes mense, Fokofpolisiekar word 21 in 2024 en hierdie gaan hulle grootste, maar ook hulle laaste birthday party wees.

Nie omdat hulle opbreek nie, maar omdat hulle nou te oud raak om aan te hou met verjaarsdae vier. Vir hierdie rede noem hulle hierdie partytjie “21 Not Done”. Merk maar jou kalender, hierdie partytjie gebeur die 16de November 2024.

In 2019 het die bende hulle eerste verjaarsdag partytjies afgeskop met Sweet 16, in 2020 het Covid-19 hulle gedwing om Super Sick 17th te livestream, in 2021 het Fokofpolisiekar mondig geword met 18 & Fokn Keen, in 2022 was dit Fokof 19 en verlede jaar was dit 20 Jaar Van Vuur Speel.

Fokofpolisiekar - 21 Not Done

Wie speel by Fokofpolisiekar: 21 Not Done?

Behalwe vir Fokofpolisiekar kan jy uitsien na optredes van SA se world-famous Rapper Jack Parow, Die Prins Van Pretoria (AKA Zaan Sonnekus), Internet Girl, Self geleerde multi-instrumentalist Elle E, Lefokolodi en Pretoria rockers Acid Magus.

Hier is die line-up tye vir die partytjie:

  • 11:00: Hekke maak oop
  • 11:30 – Lefokolodi
  • 12:15 – Acid Magus
  • 13:00 – Elle E
  • 13:45 – Zaan Sonnekus
  • 14:45 – Internet Girl
  • 15:45 – Jack Parow
  • 17:00 – Fokofpolisiekar

Let wel dat geen onder 18 jariges by hierdie partytjie toegelaat word nie. Hierdie geld vir babatjies, toddlers en kinders. ID kan aangevra word op versoek.

NetfloristOfferforge

Geen studente kaarte sal aanvaar word as identifikasie nie, net ID kaarte / boekies of bestuurderslisensies sal aanvaar word. Geen copies / fotos van identifikasie word aanvaar as bewys van identiteit nie.

Los jou onwettige middels (aka dwelms), wapens / vuurwapens, cooler bokse, diere (behalwe gidshonde), eie drank, eie kos en kampeerstoele / tafels by die huis (of jou wegsteekplek).

Hierdie items (en enige ander items wat sekuriteit as gevaarlik of versteurend beskou word) word nie toegelaat nie.

So, hoeveel gaan hierdie partytjie jou kos?

Fase 1 Kaartjies & VIP Kaartjies vir Fokofpolisiekar: 21 Not Done is alreeds uitverkoop.

Fase 2 kaartjies kos R250. As die kaartjies nie uitverkoop nie, gaan dit jou R350 by die hek kos.

So, waarvoor wag jy? Kry jou kaartjies vir hierdie event op Howler.

Beperkte uitgawe 2004 Lugsteuring T-hempte sal slegs by die 21 Not Done verjaarsdag partytjie beskikbaar wees.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op SA Music Zone.

Related Articles:

  • Len Muller reik “Jy Moet Weet” Musiekvideo uit
  • Die 2024 Blus Jou Lus Toer: Als Wat Jy Moet Weet
  • Francois Van Coke gee ‘n huldeblyk aan Fokofpolisiekar
  • Fokofpolisiekar Maak SA Musiek Geskiedenis

Like what you just read? Buy us a coffee to enable us to bring you more content like this.

You're also more than welcome to subscribe to our newsletter to stay in the loop.

Join The Wolf Pack!

Get updates in your Inbox

Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

Feel free to explore our website or check out our Featured Articles.

Feeling bored? Cure your boredom! Read some random facts or watch a random music video.

NetfloristOfferforge

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

21 Not Done Afrikaans Festivals Fokofpolisiekar Loftus Park Pretoria South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn WhatsApp Copy Link
Previous ArticleBirth Injuries: Why You Need a Specialized Attorney
Next Article Dedicated Internet or Broadband: What’s the Best Option?
Henno Kruger

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Kategoriëe
Nog artikels in Afrikaans
VANFOKKINGTASTIES Featured
April 9, 2026

VANFOKKINGTASTIES by Marks Park: 6 Junie 2026

11 Views4 Mins Read
Die Kantoor - Schalk Bezuidenhout
February 3, 2026

Schalk Bezuidenhout verruil stand-up vir ’n 9-tot-5-jop

13 Views4 Mins Read
Die Kantoor - Schalk Bezuidenhout
November 25, 2025

Die Kantoor (Afrikaanse weergawe van “The Office”) is oppad

25 Views3 Mins Read
Tuiskoms
February 11, 2025

Netflix reik lokprent vir Afrikaanse Reeks “Tuiskoms” uit

107 Views2 Mins Read
Ander Artikels
Solomon John
April 20, 2026

Solomon John Returns With “Get Out Of My Head”

25 Views3 Mins Read
Carla Franco Album Launch
April 18, 2026

Carla Franco Album Launch: 25 April 2026

11 Views3 Mins Read
BYD Atto 8
April 16, 2026

BYD Launches All-New Atto 8 in South Africa

31 Views3 Mins Read
Hidden Gems South Africa
April 16, 2026

BBC Lifestyle To Launch Hidden Gems South Africa

23 Views3 Mins Read
NetfloristOfferforge
"Featured" Artikels
Deadline Band
January 13, 2023

Deadline: 10 Interesting Facts You Did Not Know

4 Mins Read
Copenhagen
July 9, 2023

Copenhagen: 18 Interesting Facts You Might Not Know

7 Mins Read
Sutherland band
October 18, 2022

Sutherland: 10 Interesting Facts You Might Not Know

3 Mins Read
One Flew Over the Cuckoo's Nest
November 21, 2024

One Flew Over the Cuckoo’s Nest: 21 Facts You Might Not Know

6 Mins Read
Follow Us!
  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram
  • YouTube
  • TikTok
Recent Comments
  • Henno Kruger on Finland: 32 Interesting Facts You Might Not Know
  • F on Finland: 32 Interesting Facts You Might Not Know
  • george on Jannie “Hanepoot” Van Tonder: Pre-Park Acoustics Onderhoud
  • David Devo Oosthuizen on An Interview with Basson Laas
Subscribe to Our Newsletter

Join The Wolf Pack!

Get updates in your Inbox

Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
© 2026 Running Wolf's Rant. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.