Close Menu
  • Home
  • Featured Articles
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Home
  • Featured Articles
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Home»Upcoming Events»VANFOKKINGTASTIES by Marks Park: 6 Junie 2026

VANFOKKINGTASTIES by Marks Park: 6 Junie 2026

Henno KrugerBy Henno Kruger Upcoming Events 4 Mins ReadApril 9, 2026
Share Facebook Twitter WhatsApp LinkedIn Copy Link

Goeie nuus musiek liefhebbers! VANFOKKINGTASTIES is Terug! Dit is nou 14 jaar sedert die laaste VFKT show en dis hoog tyd om VanFokKingTasies (asook Van Coke Kartel) uit hul diep slaap te ontwaak!

Kom maak saam met Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar, aKING, Die Heuwels Fantasties en so paar ander kunstenaars geskiedenis by hierdie prima buitelug dag-konsert by Marks Park in Emmerentia in Johannesburg op die 6de Junie 2026!

Vanfokkingtasties - Marks Park - 6 Junie 2026

Meer inligting oor die 4 main bands by VANFOKKINGTASTIES

Hier is ‘n vinnige oorsig van hierdie vier ikoniese groepe wat die landskap van Afrikaanse rock onherroeplik verander het:

Fokofpolisiekar

Die groep wat in 2003 alles begin het. As die “stamvaders” van die moderne Afrikaanse rock-revolusie, het hulle sosio-politieke grense verskuif en ‘n stem gegee aan ‘n generasie verveelde voorstedelike jeug. Hul rou energie en eerlike lirieke bly vandag nog die goue standaard in die bedryf.

Fokofpolisiekar

Van Coke Kartel

Gevorm deur Francois van Coke en Wynand Myburgh gedurende ‘n breek in Fokofpolisiekar se skedule. Hierdie groep het gefokus op ‘n harder, meer reguit “rock ‘n roll” klank. Hulle is bekend vir hul kragtige lewendige vertonings en het vinnig een van die grootste name in Suid-Afrikaanse rock geword met talle SAMA-toekennings agter hul naam.

Van Coke Kartel

aKING

Met ‘n fokus op melodiese rock en ryk lirieke, het aKING (met lede van Fokofpolisiekar en Hunter Kennedy as stigterslid) ‘n meer atmosferiese en “anthemic” klank na die tafel gebring. Hul debuutalbum het hulle dadelik in die mainstream geplaas met treffers wat sowel op alternatiewe as populêre radiostasies weergalm het.aKING

Die Heuwels Fantasties

Hierdie groep het elektroniese elemente en pop-melodieë met Afrikaanse lirieke vermeng op ‘n manier wat nog nooit vantevore gedoen is nie. As baanbrekers van die “elektro-pop” beweging in Afrikaans, het hulle ‘n massiewe aanhangersbasis opgebou en bewys dat alternatiewe musiek ook hoogs aansteeklik en dansbaar kan wees.

Pierre Greeff en Die Heuwels Fantasties

Meer inligting oor VANFOKKINGTASTIES by Marks Park

Die hekke maak 11 uur die oggend op die dag. Die eerste act begin 12 uur speel. Van Coke Kartel speel 2:30 PM, aKING speel 3:30 PM, Die Heuwels Fantasties speel 4:30 PM en Fokofpolisiekar speel 5:30 PM. Hekke maak 7 uur die aand toe.

Jy kan met jou debiet of kredietkaart vir drank betaal by die kroeg – Geen kontant sal aanvaar word vir betaling by die kroeg nie. As jy honger raak, kan jy kos koop by die stalletjies met kontant, jou debiet of jou kredietkaart.

Alle ouderdomme bo 4 is welkom. Daar gaan ‘n toegewyde kindersone wees. IDs gaan by die hekke gevra word en as jy nie kan bewys jy is bo 18 nie, sal jy ge-tag word en jy sal nie alcohol kan koop nie.

NetfloristOfferforge

Let asseblief daarop dat sekere items streng verbode is VANFOKKINGTASTIES:

Geen kinders onder die ouderdom van vier jaar word toegelaat nie, en die besit van onwettige middels, wapens of vuurwapens is streng verbode. Kos, drankies en alkohol by die venue te koop wees; daarom word geen eie verversings, snacks of koelbokse toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie (met die uitsondering van guide dogs), Verder word geen kampstoele, voutafels of soortgelyke toerusting toegelaat nie.

Let wel dat die sekuriteit en bestuur behou die reg voor om beslag te lê op enige item wat as gevaarlik of ontwrigtend beskou word.

Toegang word voorbehou (R.O.A.R) en alle gaste moet ‘n geldige identiteitsbewys toon om toegang te verkry. Let asseblief daarop dat geen studentekaarte aanvaar sal word nie. Slegs ‘n oorspronklike identiteitsdokument (ID), paspoort of bestuurderslisensie is geldig vir identifikasie.

Indien u nie die oorspronklike dokument het nie, sal slegs gesertifiseerde afskrifte aanvaar word; geen foto’s van identifikasiedokumente op selfone sal toegelaat word nie.

Kry jou VANFOKKINGTASTIES kaartjies op Howler HIER.

VANFOKKINGTASTIES word met trots geborg deur Castle Lite, Coca-Cola, Chery en Lift Airline.

Related Articles:

  • Photo Album: Vanfokkingtasties @ Hatfield Square
  • Van Coke Kartel Release “Voor Ons Stof Word” Music Video
  • Van Coke Kartel @ Park Acoustics: A Photo Album
  • Park Acoustics – 27 May 2018: A Photo Album

Like what you just read? Buy us a coffee to enable us to bring you more content like this.

You're also more than welcome to subscribe to our newsletter to stay in the loop.

Join The Wolf Pack!

Get updates in your Inbox

Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

Feel free to explore our website or check out our Featured Articles.

NetfloristOfferforge

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Get Factual

Loading posts...
Afrikaans aKING Die Heuwels Fantasties Festivals Fokofpolisiekar Johannesburg Marks Park Van Coke Kartel
Share. Facebook Twitter LinkedIn WhatsApp Copy Link
Previous ArticleThe Huawei Mate 80 Pro has landed in South Africa
Next Article The Hangout F3st 3: 25 April 2026
Henno Kruger

Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

Comments are closed.

NetfloristOfferforge
Kategoriëe
Nog artikels in Afrikaans
Die Kantoor - Schalk Bezuidenhout
February 3, 2026

Schalk Bezuidenhout verruil stand-up vir ’n 9-tot-5-jop

13 Views4 Mins Read
Die Kantoor - Schalk Bezuidenhout
November 25, 2025

Die Kantoor (Afrikaanse weergawe van “The Office”) is oppad

25 Views3 Mins Read
Tuiskoms
February 11, 2025

Netflix reik lokprent vir Afrikaanse Reeks “Tuiskoms” uit

107 Views2 Mins Read
Tiek Tok Boem
February 6, 2025

Tiek Tok Boem! is binnekort te sien op Showmax

78 Views3 Mins Read
Ander Artikels
BYD Atto 8
April 16, 2026

BYD Launches All-New Atto 8 in South Africa

26 Views3 Mins Read
Hidden Gems South Africa
April 16, 2026

BBC Lifestyle To Launch Hidden Gems South Africa

16 Views3 Mins Read
Tomodachi Life Living the Dream
April 15, 2026

Tomodachi Life: Living the Dream launches on Nintendo Switch

17 Views4 Mins Read
The Hangout F3st 3 - 25 April 2026 Featured
April 9, 2026

The Hangout F3st 3: 25 April 2026

5 Views3 Mins Read
NetfloristOfferforge
"Featured" Artikels
Mieliepop 2017 - Wat 'n lekker jol 1
April 3, 2017

Mieliepop 2017 – Wat ‘n lekker jol

56 Views7 Mins Read
Australia Flag
January 7, 2024

Australia: 23 Interesting Facts You Might Not Know

6 Mins Read
Grand Avenida 9 de Julio - Argentina
September 13, 2023

Argentina: 20 Interesting Facts You Might Not Know

4 Mins Read
Brandy Fest: My 2 cents on the first edition 2
September 11, 2017

Brandy Fest: My 2 cents on the first edition

37 Views4 Mins Read
Follow Us!
  • Facebook
  • Twitter
  • Pinterest
  • Instagram
  • YouTube
  • TikTok
Recent Comments
  • Henno Kruger on Finland: 32 Interesting Facts You Might Not Know
  • F on Finland: 32 Interesting Facts You Might Not Know
  • george on Jannie “Hanepoot” Van Tonder: Pre-Park Acoustics Onderhoud
  • David Devo Oosthuizen on An Interview with Basson Laas
Subscribe to Our Newsletter

Join The Wolf Pack!

Get updates in your Inbox

Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
© 2026 Running Wolf's Rant. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.