Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Featured » Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield

Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield

Blitsoorsig: Die skrywer het Jack Parow se konsert by Aandklas Hatfield in Hatfield bygewoon op 10 Februarie. Robbie Steyn en D.S.R. was die opening acts, met D.S.R. wat indrukwekkend was met hul Eminem cover. Jack Parow het half elf opgetree en het die menigte met sy energie en brandewyn aan die gang gekry. Dit was 'n awesome ervaring en 'n goeie voorbeeld van waarom hy een van Suid-Afrika se beste live acts is.

Henno KrugerBy Henno KrugerFebruary 20, 2017No Comments2 Mins Read Featured 90 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Op Saterdag die 10de Februarie het ek en Baas De Beer na Jack Parow se show gaan kyk by Aandklas Hatfield. Ons het om en by half 9 die aand by die venue opgedaag en dit was alreeds stampvol (soos dit altyd is as Jack Parow daar speel).

Ek het net een song gehoor wat die eerste opening act (Robbie Steyn) gespeel en dit het goed geklink, maar sadly kon ek nie naby genoeg by die stage uitkom om ‘n foto te neem nie. Die 2de opening act was D.S.R. en ek moet sê ek was moerse impressed gewees met hulle. Dis nie elke dag wat jou om en by 800 mense hoor saamsing as ‘n fairly unknown band ‘n cover van ‘n Eminem song speel nie. Ek het rêrig nog nooit so cool cover version van “Loose Yourself” gehoor nie, ek belowe julle.

Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield 17

Jack Parow het so om en by half elf op die stage verskyn met sy lang pet en ‘n brand new guitarist aan sy sy. Dit het nie hom lank gevat om die crowd aan die gang te kry nie. Hy het ook baie van sy brandewyn vir die mense uitgedeel en voor jy kon sê “Karate Water” was die crowd in a party mood en glo my, hulle het absoluut bos gegaan.

Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield 18

Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield 19

Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield 20

Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield 21

Dit was great om al sy treffers te hoor en die crowd se reaksie te sien. Dit was duidelik hoekom baie mense vir Jack Parow rate as een van die beste live acts in Suid-Afrika. Baie dankie vir Rudi en Aandklas Hatfield vir hierdie show. Ek sien uit na die volgende ene.

NetfloristOfferforge

Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield 22

Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield 23

Foto Album: Jack Parow @ Aandklas Hatfield 24

Jack Parow het my mooi gevra om ‘n foto van hom te neem as bewys dat hy hard werk as hy shows speel, maar die foto was uit fokus gewees. Wynand: Die man was rêrig pap nat gesweet na die tyd, ek belowe. Aandklas was ‘n bak-oond gewees. Vat my woord vir dit.

Wees op die uitkyk vir gereeld opdaterings in the Music and Photography kategoriëe op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Aandklas Hatfield: 10 Facts You Might Not Have Known

    Braaiboy Henno & Baas
    Historical Facts 7 Aug 2023
  • Jack Parow Reik “Dis DDP” uit vir Dricus du Plessis

    Jack Parow - Dis DDP
    Music News 11 Aug 2025
  • Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026

    Limp Bizkit
    Upcoming Events 2 Aug 2026
  • Jaakie kry kans om lied saam met Jack Parow op te neem

    Jaakie
    Music Videos 1 Nov 2024

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Aandklas Afrikaans Hatfield Jack Parow Pretoria Rap
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Robbie Williams @ SunBet Arena 03
    Photo Album: Robbie Williams @ SunBet Arena (in Pretoria)
    January 28, 2025
  • Dave Matthews Band
    Dave Matthews Band @ SunBet Arena: A Photo Album
    December 14, 2023
  • George Ezra Featured
    George Ezra @ SunBet Arena: A Photo Album
    July 18, 2023
  • Counting Crows in Pretoria 01
    Counting Crows Live In Pretoria: A Photo Album
    April 18, 2023
  • Ronan Keating Featured
    Photo Album: Ronan Keating Live in Pretoria
    March 8, 2023
  • RAMFest 2020
    RAMFest 2020 in Pretoria: A Photo Album
    March 19, 2020
  • Okkepus at the First Park Acoustics of 2020
    The First Park Acoustics of 2020: A Photo Album
    February 5, 2020
  • Fokofpolisiekar at Fokof Sweet 16 08
    Fokof Sweet 16 Partytjie in Pretoria: ‘n Foto Album
    July 19, 2019
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,299
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 517
Cape Town 337
USA 336
Pretoria 305
Johannesburg 291
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.