Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
  • Frans Karoo Reik Nuwe EP Uit: “Nagskof in die Kerkhof”
  • Noah Kahan: 15 Interesting Facts You Might Not Know
  • Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
  • Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”
  • Cord Tissue Therapies Offer New Hope for SA Patients
  • Keanan Eksteen Releases New Album: “Starring”
  • How Technology is Saving the World’s Plants and Fungi
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Jack Parow – Boepens Vark musiekvideo uitgereik (NSFW)

Jack Parow – Boepens Vark musiekvideo uitgereik (NSFW)

Henno KrugerBy Henno KrugerOctober 26, 2017No Comments3 Mins Read Music Videos 20 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Ons gunsteling skollie rapper, Jack Parow, is terug met ‘n nuwe musiekvideo! Dis vir sy liedjie “Boepens Vark” (wat op sy nuwe album is) en hy is meer gevaarlik as ooit tevore.

Afrika 4 Beginners sal 10 November op digitale platforms wêreld-wyd beskikbaar wees en die CD sal teen die begin van Desember in musiekwinkels regoor die land te kry wees.  Aewon Wolf, Early B, Koos Kombuis, Happy Boys, HHP en die komediant, Schalk Bezuidenhout dra by op die album.

Jack Parow - Boepens Vark

Die eerste enkelsnit en musiekvideo, Boepens Vark, word nou tegelyke tyd deur Parowphernalia en Jack Parow se platemaatskappy in Nederland, Top Notch, vrygestel.  Manne, wees gewaarsku, daar is ‘n nuwe anti-held op die dorp en hy word Boepens Vark genoem. En as jy nie mooi na jou meisie kyk nie, sal hy.

“You alone at home and you got nowhere to go. Yo pick the phone up en baby bel die Boepens nou. If your husband’s at the bar or just out of town. I’m down to turn your frown f*kk*n upside down.”

Wees asseblief gewaarsku dat hierdie video naaktheid en grafiese beeldmateriaal  bevat en glad nie geskik is vir sensitiewe kykers en kinders onder 18 jaar nie. Om die video in oopplan-kantore te kyk word ook afgeraai, behalwe as jou baas en kollegas nie omgee vir stoute beeldmateriaal nie.

NetfloristOfferforge

Ek moet erken dat hierdie musiek video nogals racey is. Dis half wat ek verwag het van Jack Parow en ‘n song wat se titel Boepens Vark is. Dis baie skerp en push bietjie die boundaries en ek love dit.

Ek dink wel daar mag dalk ‘n paar ooms en tannies besluit om petisies op te stel teen hierdie video of . Aandag Oumas & Oupas: Daar is ‘n Engelse gesegde wat sê “Out of Sight, Out of Mind”, onthou dit en moet eerder nie play op die video druk nie, unless jou bloeddruk wil opjaag nie.

 

Boepens Vark is vervaardig deur Janine van Schoor, Jack Parow & Jamie O’Brien. Die liedjie is nou beskikbaar op alle digitale musiek platforms op die interwebs – kry dit hier: http://smarturl.it/boepensvark

Jack Parow gaan op toer om hierdie song en sy nuwe album te bemark. Maak seker dat jy boudjies kry een van hierdie shows in November en Desember 2017 sodat jy kan hoor hoe sing hy “Boepens Vark”:

  • 24 November – Aandklas, Pretoria
  • 25 November  – Full Moon, Honeydew, Johannesburg
  • 1 Desember – Rosetulee, Brakpan
  • 3 Desember – VAC, Hermanus
  • 7 Desember – Plett Rage, Plettenbergbaai
  • 8 Desember – Jbay Rage, Jeffreysbaai
  • 9 Desember – Shimmy’s Beach Bar, Kaapstad
  • 15 Desember – Upperdeck, Hartebeespoort
  • 22 Desember – Flamingos, Langebaan
  • 27 Desember – The Shed, Struisbaai
  • 28 Desember – Shenanigans, George
  • 29 Desember – Barrydale
  • 30 Desember – Brians Grill, Oudtshoorn
  • 31 Desember – Diaz Strand Hotel, Diaz

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

🐺 Ondersteun Ons: Koop vir ons 'n koppie boere troos, dit sal ons help om vir jou nog goeie goeters te bring.

📬 Join die Wolf Pack: Teken in op ons nuusbrief om updated te bly.

🎵 Verken ons Music Hub: Check bietjie ons Music Hub uit vir meer musiekverwante inhoud, of kyk wat op die SA Gig Guide is en wat by Upcoming Events aangaan.

🎬 Verken ons Screen Hub: Check bietjie ons Screen Hub uit vir flieks, TV, gaming en meer.

🔥 Popular Articles: Kyk wat ander mense lees by ons Popular Articles.

Verwante Artikels

  • Jack Parow_AKs_by Andre Badenhorst
    Jack Parow stel “My Koningkryk” musiekvideo vry
  • Jack Parow - Demone Featured
    Jack Parow reik “Demone” Musiekvideo uit
  • Jack Parow & Angie Oeh
    Jack Parow & Angie oeh se “Meisies & Partytjies” Musiekvideo is hier
  • FPK 2017_groen gang_by Andre Badenhorst - MR
    Nuwe Fokofpolisiekar musiek video uitgereik

In Geval Jy Dit Gemis Het

  • Van Pletzen - Goud_by PJ Kotze
    Nuwe Van Pletzen Musiek Video uitgereik
  • Queen Bohemian Rhapsody
    Crowd Singing ‘Bohemian Rhapsody’ (Video)
  • Introducing Van Pletzen_photo by PJ Kotze - MR
    Ontmoet Van Pletzen
  • We Are Charlie
    We Are Charlie release new music video

Goeters Om Te Doen

  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
  • Playtopia Festival Featured
    Playtopia Festival: 3-5 December 2026
  • Tamia
    Tamia South African Tour: August 2026
  • Ndlovu Youth Choir 2026 SA Tour
    Ndlovu Youth Choir 2026 Tour

Nog Artikels Wat Jy Dalk Gemis Het

  • Oppikoppi 2011
    45 Things That Were Seen “Only at Oppikoppi”
  • Rocking The Gardens 14
    Rocking the Gardens 2010: A Photo Album
  • Empangeni
    Empangeni: 12 Interesting Facts You Might Not Know
  • Bos Boogie March 2022
    Review: Bos Boogie March 2022

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Jack Parow South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels Om Te Lees
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
    June 22, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
    June 22, 2026
  • Man As Machine
    Man As Machine Release Powerful Single: “The Right Words”
    June 20, 2026
  • Leon Schuster
    Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie
    June 19, 2026
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Releases “Rain Checks and Read Receipts”
    June 16, 2026
  • Justin Serrao
    Justin Serrao se nuwe liedjie laat die brandewyn blaf!
    June 16, 2026
  • Kerk Straat
    Kerk Straat Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Een Keer”
    June 15, 2026
  • Leo Sonskyn Releases First English Single: "Dance All Night" 1
    Leo Sonskyn Releases First English Single: “Dance All Night”
    June 15, 2026
  • Cindy Alter & CheraLee
    Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
    June 11, 2026
  • Louise Carver
    Louise Carver Reveals Life on Tour in “My Love” Video
    June 11, 2026
Popular Articles
Cein Featured

Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”

June 20, 202619 Views
Leon Schuster

Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie

June 19, 202618 Views
Cindy Alter & CheraLee

Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”

June 11, 202618 Views
Tobias Bergson

Tobias Bergson Captures the Dancefloor with “Everything”

June 10, 202617 Views
Recent Comments
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
  • Henno Kruger on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • GAZ on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • Sharon Sibert on Review: Guns N’ Roses at FNB Stadium in Johannesburg
Categories
Entertainment
3,337 ▼
Music 2,568
Events 242
Interviews 223
Gaming 93
Streaming 86
Humor 48
Movies 32
Television 25
Advertising 20
Featured
584
Hacks
499
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.