Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Lucinda Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Sinne”

Lucinda Stel Nuwe Enkelsnit Vry: “Sinne”

Blitsoorsig: Lucinda het in Augustus 2021 haar tweede engelsnit "Sinne" vrygestel vanaf haar debuut album Uitgeskryf. Die liedjie, geskryf in 2019, handel oor die frustrasie van onbegrip in interpersoonlike verhoudings. Met lae stemme, 'n Pop koor en Blues invloede, bied "Sinne" unieke harmonieë en roep-en-antwoord-elemente wat aanhangers kan meesing.

Henno KrugerBy Henno KrugerAugust 19, 2021No Comments2 Mins Read Music News 81 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Augustus 2021 sien die vrystelling van ’n splinternuwe enkelsnit van Lucinda, getiteld “Sinne”. Die liedjie is die tweede enkelsnit vanaf haar debuut solo album wat in Julie vanjaar vrygestel is, genaamd Uitgeskryf. Die eerste enkelsnit was ’n samewerking met John-Henry Opperman van Klopjag met die naam, ‘Ons is Ons’ wat in Junie vanjaar die lig gesien het.

Die liedjie is in 2019 geskryf reeds geskryf en handel oor die gevoel van waansin wat mens ervaar wanneer jy iets met iemand probeer deel en dit voel asof hulle nie verstaan of hulself in jou skoene wil plaas nie.

Lucinda - Sinne

Lucinda verduidelik die inspirasie vir “Sinne”

“Die inspirasie vir ‘Sinne’ was menigde gesprekke met iemand wat my laat voel het asof ek nie kon deur dring tot hulle nie… Dit was heeltyd asof my woorde op dowe ore geval het.”

Lucinda

“Sinne” is ’n unieke aanbieding vanaf die album: Die enkelsnit bevat lae stemme gemeng met ’n Pop koor wat in die oorbruging meer van ’n Blues invloed aanneem, en ’n koor van roep-en-antwoord-stemme bestaande uit Lucinda se stem. Gekombineerd met pragtige harmonieë, is die liedjie definitief die enkelsnit vanaf die album waarop aanhangers kliphard in die kar kan saam sing.

NetfloristOfferforge

Lucinda sê nog ietsie oor “Sinne”

“Enige iemand wat al in hul lewe gevoel het iemand verstaan moontlik nie ‘n situasie waardeur hul gaan nie, sal aanklank vind by ‘Sinne’. Enige iemand wat voel hul woorde val op dowe ore en dit dryf hul bietjie teen die mure uit.”

YouTube video player

Jy kan die liedjie HIER stroom / download.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Sentiment Reik Debuut Enkelsnit Uit: “Ek Wil Jou Sien”

    Sentiment - Ek Wil Jou Sien
    Music News 14 Sep 2026
  • Booshle G. lets love lead on new single: “Miracle”

    Booshle G
    Music News 14 Sep 2026
  • Mila Smith Releases Debut Album: “Not My Circus”

    Mila Smith
    Music News 11 Sep 2026
  • Kelly Khumalo Releases New Single: “Merry Go Round”

    Kelly Khumalo
    Music News 11 Sep 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Southern Wild
    Southern Wild sign to Just Music for Long-awaited 2nd Album
    September 9, 2026
  • Shortstraw
    Shortstraw Releases New EP: “Everything In Between”
    September 7, 2026
  • Lyra K
    Lyra K Releases Debut Album: “Seasons”
    September 4, 2026
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Keer Terug Met “Weer Probeer”
    August 29, 2026
  • Maustrack
    MAUStrack Launches to Give SA Music Creators Royalty Visibility
    August 27, 2026
  • Tim Hendricks
    Tim Hendricks Releases New Track: “After Midnight”
    August 26, 2026
  • Audiomack
    Audiomack deepens its commitment to South Africa
    August 25, 2026
  • Amy Tjasink
    Amy Tjasink turns Deep South memories into “Valley Girl”
    August 24, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,299
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 517
Cape Town 337
USA 336
Pretoria 305
Johannesburg 291
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.