Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
  • New Oasis Documentary Trailer Released
  • Piano People South Africa: November & December 2026
  • Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
  • An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
  • Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » Janie Bay Gesels Oor Haar Musiek en Ander Goedjies

Janie Bay Gesels Oor Haar Musiek en Ander Goedjies

Henno KrugerBy Henno KrugerJune 28, 2019No Comments4 Mins Read Artist/Band Interviews 69 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

In geval jy nie geweet nie, Janie Bay is ‘n SAMA genomineerde sanger-liedjieskrywer. Sy kom van die Kaap af maar woon tans in Pretoria. Sy het onlangs haar enkelsnit (“Amper Daar”) uitgeryk. Die liedjie is tans no 1 op Joox, Maroela Media en Groot FM se trefferlyste.

Ek het onlangs met Janie Bay via e-pos gesels oor haar musiek en so paar ander goedjies. Lees hier onder om uit te vind wat sy te sê gehad het.

Waar het groot geword?

In Strand, so 45 min buite Kaapstad. Soortvan ‘n small town-ish feel.

Jy woon nou al 5 jaar in Pretoria. Hoekom die skuif?

Toe ek getrek het was daar baie meer geleentheid hierbo. Maar musiek het al weer baie verander in hierdie 5 jaar in ons land en reg oor die wêreld, so ek dink mens kan amper operate van enige plek in die land, maar vir nou is ek hier bo.

Janie Bay

Jou SAMA genomineerde album ‘Miscellany’ (2017) wat jy saam met jou platemaatskappy Warner Music South Africa uit gesit het is meestal Engels. Verkies jy om in Engels of Afrikaans te sing / skryf?

Ek dink dit hang maar altyd af van die liedjie, maar ek dink ek express myself dalk beter in Engels. Ek het groot geword met meestal Engelse musiek in die huis en was nog altyd meer aangetrokke tot internasionale musiek.

NetfloristOfferforge

Jy het al colabs gedoen saam met van die grootste Alternatiewe Afrikaanse name in die land soos Jack Parow, Bouwer Bosch, Hunter Kennedy en Jan Bloukaas. Jou eerste solo Afrikaanse enkelsnit “Amper Daar” het al ‘n paar #1 plekke ingeneem op radio en online platforms. Beplan jy ‘n Afrikaanse album?

Ons is besig om nuwe liedjies te skryf en die volgende projek behoort ‘n Afrikaanse projek te wees.

Beoog jy om nogsteeds in Engels te skryf?

Definitief. Ek skryf in altwee tale. Dis vir my twee baie verskillende experiences om in Engels of Afrikaans te skryf, maar hoe die musiek geskryf word skryf ek dit altyd om ‘n spesifieke gevoel oor te dra. Musiek ken gelukkig nie taal nie.

Behalwe musiek, wat maak jou gelukkig?

My familie. My kêrel (hy is eintlik maar my man al is ons nie getroud nie). My handjievol ware vriende. Diere. Travelling. Fitness. Movies (Cinematography). Gesonde kos.

Waaroor voel Janie Bay passievol anders as musiek?

Om minder plastiek te gebruik. Om cruelty free makeup te gebruik. En om vintage klere te koop en nie die groot fast fashion corporations te support nie. Daar is baie goeie documentaries op Netflix wat baie meer in diepte verduidelik waaroor hierdie topics regtig gaan en hoe almal ‘n verskil kan maak.

Saam met wie sal Janie Bay nog wil werk?

Francois van Coke, Elandrè, Roan Ash, Early B, om net ‘n paar te noem.

Watter vraag word Janie Bay meestal gevra deur mense oor haar career?

“Skryf jy jou eie liedjies?” 🙂

Wat sal jy graag wil hê mense moet weet van Janie Bay?

Dat ek my eie liedjies skryf. Ek is my hele loopbaan van 11 jaar nog altyd betrokke in elke aspek van die journey. Ek is ‘n singer-songwriter en deel van die kuns en hart van my musiek is om self te skryf wat ek perform, dis hoe ek myself express en fulfilled raak.

Ek co-write en co-produce saam met mense na wie ek op kyk en by wie se werk ek persoonlik aanklank vind bv. Hunter Kennedy. Ek is nie net iemand wat daar kan staan en ‘n liedjie in my hand gedruk kan word en dit net sing. Party mense is net performers en doen dit so en daar is niks fout daarme nie, maar dit was en is nie ek nie.

Ek wil hierdie geleentheid gebruik om vir Janie Bay dankie te sê vir hierdie onderhoud. Ek wens haar als van die beste toe met haar toekomstige musikale avonture.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in the Music kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Janie Bay
    Janie Bay gesels met ons oor 2021, 2022 en ander goedjies
  • Janie Bay
    Janie Bay: ‘n Onderhoud oor “Ek glo nog in Jou”
  • Corne Pretorius
    Corné Pretorius: ‘n Onderhoud Oor So Paar Goedjies
  • Lea Vivier - Dam
    Lea Vivier praat oor haar rol in Dam (Die Showmax Reeks)

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Janie Bay Pretoria Singer-Songwriter South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
    July 10, 2026
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
    June 1, 2026
  • Galpalooza 2026
    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA
    April 7, 2026
  • ParkLive Jozi 2026 - TEEKS
    Parklive Jozi: 30 August 2026
    June 5, 2026
  • Charlie Harris
    Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
    July 11, 2026
  • Oasis Don't Look Back in Anger
    New Oasis Documentary Trailer Released
    July 10, 2026
  • Piano People Featured
    Piano People South Africa: November & December 2026
    July 10, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
The Deadly Quest for Gold - Top 10 African Films You Can Stream for Free

10 Top Award-Winning African Films You Can Stream for Free

July 3, 202624 Views
Out of Mined

“Out of Mined” Highlights Need to Protect West Coast

July 3, 202624 Views
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202624 Views
Rozanne McKenzie - Winter Fitness Tips

6 Winter Fitness Tips from Rozanne McKenzie

July 2, 202624 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,370 ▼
Music 2,592
Events 241
Interviews 224
Gaming 96
Streaming 89
Humor 48
Movies 34
Television 26
Advertising 20
Featured
581
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.