Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • What’s Coming to Netflix in July 2026?
  • Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
  • VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
  • 10 Top Award-Winning African Films You Can Stream for Free
  • “Out of Mined” Highlights Need to Protect West Coast
  • Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”
  • Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » ‘n Pre Park Acoustics Onderhoud met Fokofpolisiekar

‘n Pre Park Acoustics Onderhoud met Fokofpolisiekar

Henno KrugerBy Henno KrugerMay 9, 2017No Comments4 Mins Read Artist/Band Interviews 43 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Fokofpolisiekar speel die 21ste Mei by Park Acoustics in Pretoria en as jy al by ‘n Pretoria Fokof show was, sal jou gut vir jou sê dat hierdie ‘n moerse jol gaan wees, veral as daar bands soos The Tazers en The Black Cat Bones deel van die dag se line-up is.

Die bende is besig die laaste ruk en werk hard om hulle eerste vol lengte studio album in 11 jaar onafhanklik vry te stel in Oktober 2017. Fokofpolisiekar se nuwe album is defnitief een van die mees anticipated album releases van 2017 en Fokof fans sien heavy uit daarna. Die feit dat hulle crowdfunding veldtog suksesvol is, is ‘n defnitiewe bewys wat nie ge-ignoreer kan word nie.

Ek het bietjie met Jaco “Snakehead” Venter (die drummer van Fokofpolisiekar) gesels oor hulle crowdfunding veldtog, die nuwe album en Park Acoustics. Hier is wat hy te sê gehad het:

Fokofpolisiekar het onlangs ‘n Crowdfunding veldtog geloods waarvoor oor die R700,000 al ingesamel is. Is dit wat julle verwag het en dink julle dat julle die R800,000 merk gaan bereik en Gauteng ‘n gratis show gaan kry?

Ons is weggeslaan deur die reaksie tot dusver. Ons het ons gedink ons sal moontlik R500K kan insamel oor die 2 maande tydperk, nie in 9 dae nie! So natuurlik het die idee van oor die merk gaan nooit eers opgekom by ons nie. Hopelik kan ons nog tot by R800K kom en daai show speel. Dis altyd n plesier om vir die mense van Gauteng te speel.

NetfloristOfferforge

'n Pre Park Acoustics Onderhoud met Fokofpolisiekar 5

Ek’s seker daar is baie mense wat nuuskierig en opgewonde is oor die nuwe album, wat kan fans verwag van hierdie musikale produksie? Kan ons ‘n musikale wending soos ‘n operette verwag?

Haha! Nee, ek dink ons is nog n paar jare weg van opperette af. Ons is self nog nie heeltemal seker wat die dominante klank is op die album is nie. Die demos is nog redelik uiteenlopend. Baie kan nog verander in die volgende maand voor ek moet gaan dromme opneem so vra my miskien weer oor ‘n maand of so. Ek dink ons almal is in konsensus dat daar rock songs op moet wees. Hopelik nie kakkes nie…

Wat is die snaakse ding wat al met julle gebeur het by ‘n Pretoria show?

Ons almal het ‘n bietjie geheue verlies opgedoen oor die jare – ons onthou dinge beter as ons almal saam sit en praat daaroor; elke individu onthou iets anders en so kan ons n geheelbeeld skep. Verlede maand het n vriend van ons ge-crowdsurf by ‘n show in pretoria. Hy het eers sy vol glas brandewyn stukkend gegooi op Johnny se pedals en toe gespring en op sy gesig neer gedonner. Nie noodwendig die snaakste ding nie maar ek kan dit op my eie onthou!

Hoe sou jy sê het die musikale landskap verander in Suid-Afrika sedert 2003? (omtrent toe julle dit betree het)

Die bands se standaarde het gelig en daar is minder plekke om te speel as jy ‘n jong band is. Local festivals word ook nou van verwag (al vir ‘n paar jaar) om ‘n internasionale headliner te he. Dis great aan die een kant aangesien dit local bands blootstel aan die internasionale ouens se standaarde en Suid Afrika op die circuit sit maar dit skep ook ‘n indruk dat ‘n musiekfees nie gaan lekker wees as daar nie internationals is nie.

'n Pre Park Acoustics Onderhoud met Fokofpolisiekar 6

Julle het al ‘n paar keer by Park Acoustics gespeel, wat gaan anders wees met julle optrede op die 21ste Mei?

Seker maar niks. Vyf middeljarige mans wat die kuns van kopskud, drink en vloek probeer bemeester.

Ek wil van die geleentheid gebruik om vir Snake en Fokofpolisiekar dankie te sê vir hierdie onderhoud. Ek kan nie wag vir hulle show op die 21ste Mei nie. Ek polish my drinking shoes en maak myself reg vir die aerobics voor die stage. As die opgewondheid vir die 21ste Mei se edisie van Park Acoustics nie nou uit jou ore uitloop nie, is daar iets verkeerd met jou.

As jy nog nie kaartjies vir Park Acoustics het nie, koop dit hier of try jou luck in ons kompetisie, ons gee twee kaartjies weg.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music & Interviews kategoriëe op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Straatligkinders
    Straatligkinders: ‘n Onderhoud met Bouwer voor Park Acoustics
  • Jannie "Hanepoot" Van Tonder en die Gereformeerde Blues Band
    Jannie “Hanepoot” Van Tonder: Pre-Park Acoustics Onderhoud
  • Fokofpolisiekar
    Fokofpolisiekar: ‘n Onderhoud met Wynand Myburgh
  • Fokofpolisiekar
    A quick pre Oppikoppi chat with Fokofpolisiekar

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

NetfloristOfferforge
Afrikaans Fokofpolisiekar Jaco Venter Park Acoustics Punk Rock South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
    June 1, 2026
  • Playtopia Festival Featured
    Playtopia Festival: 3-5 December 2026
    May 14, 2026
  • Francois Van Coke & Vriende 2025
    Francois van Coke & Vriende 2026: Als Wat Jy Moet Weet
    June 3, 2026
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release "Angel" Video 7
    Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
    July 9, 2026
  • Netflix Logo
    What’s Coming to Netflix in July 2026?
    July 6, 2026
  • Ancient Egypt
    Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
    July 6, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202631 Views
Millennium Band

Millennium Laat Die Wiele Rol Met “Gly Mamma Gly”

July 1, 202630 Views
Christiaan Baartman

Christiaan Baartman Reik “Weskus Wals” Uit

June 29, 202629 Views
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202628 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,364 ▼
Music 2,589
Events 242
Interviews 223
Gaming 96
Streaming 88
Humor 48
Movies 33
Television 25
Advertising 20
Featured
582
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.