Close Menu
    Facebook X (Twitter) Instagram
    Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
    • Home
    • Explore
    • Featured
    • Buy Us a Coffee!
    • Contact Us
    • Privacy Policy
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
    Subscribe
    Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
    Subscribe
    Home»Music»Janie Bay: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics

    Janie Bay: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics

    Henno KrugerBy Henno Kruger Music 2 Mins Read27 ViewsFebruary 26, 2020
    Share Facebook Twitter WhatsApp LinkedIn Copy Link

    Janie Bay is een van die kunstenaars wat die naweek by Park Acoustics optree in Pretoria. Ek het met haar gesels oor hierdie gewelde eendagfees en so paar ander goedjies. Hier is wat sy te sê gehad het.

    NetfloristOfferforge

    Wat is die beste manier om Park Acoustics vir iemand te beskryf wat nog nie daar was nie?

    Dis rustig en party mode in een. Jy kan doen wat jy wil, want die atmosfeer is non-judgemental. Almal het ‘n lekker tyd in hul eie manier.

    Wat is die snaakste ding wat al gebeur het by een van Janie Bay se vertonings?

    Iemand het my gebook vir ‘n show jare terug en gedink my naam is “Jannie Bay” en toe ek arrive toe vra die ou my “Maar waar is Jannie, ons het vir Jannie Bay gebook.”

    Janie Bay

    Wat het Janie Bay ge-inspireer om “Amper Daar” te skryf?

    My eie verhouding. “Amper Daar” beteken amper meer die opposite van wat dit sê. As jy oor 10 jaar die liedjie luister gaan dit nogsteeds sê “Ons is amper daar”, meenend mens “arrive” nooit regtig in ‘n verhouding. Die wiele draai altyd en dis altyd harde werk, maar dis SO worth it.

    Wat is die ding wat huidiglik skort in die SA Musiek bedryf?

    Ondersteuning by shows vir verskillende artists. En ek sal fans aanmoedig on steeda albums en songs te KOOP op streaming platforms en selfs hard copies. Gaan support nuwe en ou acts  Dit help die kunstenaars vreeslik baie.

    Wat kan ons van Janie Bay verwag by Park Acoustics op die 1ste Maart 2020?

    Ons het ‘n hele nuwe set met nuwe songs wat op my volgende album gaan wees, van ballads na upbeat tunes en dan natuurlik die laaste paar singles. ‘n Persoonlike true journey en account van die afgelope jaar of twee in my lewe.

    Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Janie Bay te bedank vir hierdie onderhoudjie. Ek wens haar als van die beste toe met haar vertoning en haar toekomstige musikale avonture.

    Park Acoustics - Janie Bay

    As jy nog nie kaartjies het vir Sondag se Park Acoustics nie, kry joune HIER.

    Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.

    Related Articles:

    • Spoegwolf: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics
    • Van Pletzen: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics
    • The Black Cat Bones: ‘n Onderhoud Voor Park Acoustics
    • Straatligkinders: ‘n Onderhoud met Bouwer voor Park Acoustics

    Like what you just read? Buy us a coffee to enable us to bring you more content like this.

    You're also more than welcome to subscribe to our newsletter to stay in the loop.

    Join The Wolf Pack!

    Get updates in your Inbox

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Feel free to explore our website or check out our Featured Articles.

    NetfloristOfferforge

    Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

    Upcoming Events

    Loading events...
    Afrikaans Interviews Janie Bay Park Acoustics Pretoria South Africa
    Share. Facebook Twitter LinkedIn WhatsApp Copy Link
    Previous ArticleThe Top 5 Data Science Careers
    Next Article 9Apps: Use it to download Vidmate
    Henno Kruger

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Kategoriëe
    Nog artikels in Afrikaans
    Die Kantoor - Schalk Bezuidenhout
    February 3, 2026

    Schalk Bezuidenhout verruil stand-up vir ’n 9-tot-5-jop

    12 Views4 Mins Read
    Die Kantoor
    January 12, 2026

    ‘n Onderhoud met Albert Pretorius (Flip in Die Kantoor)

    28 Views8 Mins Read
    Die Kantoor - Schalk Bezuidenhout
    November 25, 2025

    Die Kantoor (Afrikaanse weergawe van “The Office”) is oppad

    24 Views3 Mins Read
    Tuiskoms
    February 11, 2025

    Netflix reik lokprent vir Afrikaanse Reeks “Tuiskoms” uit

    107 Views2 Mins Read
    Ander Artikels
    Wildlife Photography Tips
    March 16, 2026

    5 Safari Photography Tips for Wildlife & Landscape Shots

    10 Views4 Mins Read
    Good Morning Angels SPCA
    March 14, 2026

    Good Morning Angels Donates R200,000 to 4 Gauteng SPCAs

    3 Mins Read
    Acer
    March 11, 2026

    Acer Disrupts SA Gaming Market with R3,499 240Hz Bundle

    8 Views2 Mins Read
    Down Cemetary Road - Rooibos
    March 10, 2026

    Rooibos Scores Cameo in Down Cemetery Road

    10 Views2 Mins Read
    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    STRAB 2013: My Review 1
    June 3, 2013

    STRAB 2013: My Review

    43 Views7 Mins Read
    My 2 Cents on STRAB 2014 2
    May 29, 2014

    My 2 Cents on STRAB 2014

    115 Views6 Mins Read
    Bill Hicks on Smoking 3
    April 25, 2012

    Bill Hicks on Smoking

    168 Views2 Mins Read
    Photo Album: Deftones at Oppikoppi 2013 Bewilderbeast 4
    August 13, 2013

    Photo Album: Deftones at Oppikoppi 2013 Bewilderbeast

    161 Views2 Mins Read
    Follow Us!
    • Facebook
    • Twitter
    • Pinterest
    • Instagram
    • YouTube
    • TikTok
    Recent Comments
    • george on Jannie “Hanepoot” Van Tonder: Pre-Park Acoustics Onderhoud
    • Henno Kruger on 30 of the Best Jeff Foxworthy “You Might Be A Redneck” Quotes
    • spkguy89 on 30 of the Best Jeff Foxworthy “You Might Be A Redneck” Quotes
    • Henno Kruger on Photo Album: Oppikoppi Photos from 2005, 2007, 2009 and 2010
    Subscribe to Our Newsletter

    Join The Wolf Pack!

    Get updates in your Inbox

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
    © 2026 Running Wolf's Rant. Designed by ThemeSphere.

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.