Browsing: Rudi Kleingeld

Rudi Kleingeld - Moeg

Rudi Kleingeld se debuut enkelsnit “Moeg” is uit op alle digitale platforms. Die lied verken gevoel van moegheid en verteenwoordig persoonlike groei en transformasie.