Jan Blohm en Ryno Velvet se nuwe album Toe Roep Ek Jou Naam het versprei soos ‘n veldbrand. Die gesamentlike Velvetblohm-projek kombineer talent op die regte manier.
Velvetblohm het hulle nuwe enkelsnit “Tussen Die Lyne” uitgereik, ‘n geskakelde poging deur Jan Blohm en Ryno Velvet wat die voorsmaak gee van hulle komende album.