Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Van Pletzen & Kurt Darren Reik “Moot tot Amerika” Video Uit

Van Pletzen & Kurt Darren Reik “Moot tot Amerika” Video Uit

Blitsoorsig: Van Pletzen het hul vierde album Om lig te maak vrygegee op 24 April 2025, 'n gewaagde stap sonder enige elektroniese elemente. Die album bevat nuwe musiekvideo's soos "Moot tot Amerika" met Kurt Darren en 'n nuwe weergawe van "Beurtkrag" met Emma B. Die band glo steeds dat lig aansteeklik is en kombineer satire, humor en musiek om kykers aan die lag te bring.

Henno KrugerBy Henno KrugerMay 29, 2025No Comments2 Mins Read Music Videos 137 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Om die lewe ligter te maak deur satire, humor, musiek en liefde is nog altyd deel van Van Pletzen se DNA. Hulle glo vas: “Lig is aansteeklik.”

Met die vrystelling van hul nuwe album, Om lig te maak, en die musiekvideo saam met Kurt Darren, “Moot tot Amerika”, wys Van Pletzen dat hulle weet hoe om lig te bring – én ’n lag of twee saam met dit.

Van Pletzen & Kurt Darren

En, dis soos Die Kaptein (Kurt Darren) in hierdie lied sing: “Groothond, hier is ek vir slegs ’n lyn of twee Maar ek kort slegs twee lyne om hierdie song ’n treffer te maak!”

Die musiekvideo neem kykers op ’n tydreis terug na die laat 70’s. Moenie die skote aan die einde van die video misloop nie – hulle is histeries snaaks!

NetfloristOfferforge

PS: Dankie vir die Moot-shoutout julle! Die mense in die Moot waardeer dit moerse baie.

Kyk die video hier onder:

Moot tot Amerika (met Kaptein) ft. Kurt Darren

Het jy al na die nuwe weergawe van “Beurtkrag” saam met Emma B gekyk?

“Sommige dinge word net ryker met tyd, maar verandering bly die enigste konstante. ’n Dekade ná die oorspronklike weergawe word die song hergebore in sy ware vorm, saam met Emma B. Party songs verouder nie, hulle verdiep.” sê Peach van Pletzen.

Om lig te maak  is ’n Album sonder elektronika – en dis kragtig

Om lig te maak is Van Pletzen se vierde album, uitgereik op 24 April 2025. Die duo beskou dit as hul mees musikaal-ryke en ambisieuse album nóg. Wat dit uniek maak? Daar is nie ’n enkele elektroniese element in die album nie – ’n gewaagde skuif vir ’n groep wat jare lank bekend was vir hul pionierswerk in Afrikaanse elektroniese musiek.

NetfloristOfferforge

Luister hier na Om lig te maak HIER.

Van Pletzen vat hul lig en lag internasionaal – hulle is oppad Nederland toe! Kry meer info en kaartjies HIER.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • A list of songs that makes you want to switch off the radio

    Songs Suck Ass
    Opinion 21 Aug 2014
  • Van Pletzen Reik 5de Album Uit: “Benaaihilism”

    Van Pletzen
    Music News 29 Apr 2026
  • Van Pletzen Reik “Gqeberha Shake Dat Ass” Uit

    Van Pletzen 2026
    Music News 23 Apr 2026
  • Van Pletzen & Sossi Reik “Maia-hee” Uit

    Van Pletzen en Sossi
    Music Videos 26 Mar 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Kurt Darren South Africa Van Pletzen
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Celeste Swift
    Celeste Swift Releases New Single: “What If You Had Stayed?”
    October 2, 2026
  • Francois van Coke & Hunter Kennedy_Aksie Braai_Photo credit Jacques van Rensburg
    Francois van Coke & Hunter Kennedy Reik “Aksie braai” Uit
    September 28, 2026
  • Future Radio & Pedro Barbosa Release "Better Off Alone" 1
    Future Radio & Pedro Barbosa Release “Better Off Alone”
    September 25, 2026
  • Anrich - Ek Onthou
    Anrich Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Onthou”
    September 22, 2026
  • Ricus Nel
    Ricus Nel roer dinge met nuwe enkelsnit: “Roer My”
    September 22, 2026
  • Nicholis Louw
    Nicholis Louw Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Bokkie”
    September 22, 2026
  • Leoné
    Leoné Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hakkkk In”
    September 17, 2026
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,322
Rock 617
Useful Tips 565
Afrikaans 525
Cape Town 342
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 292
Festivals 201
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.