Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Die Heuwels Fantasties Reik “Hardloop Weg!” Uit

Die Heuwels Fantasties Reik “Hardloop Weg!” Uit

Blitsoorsig: Die Heuwels Fantasies se album Herverbeel bied verfrissende verwerkings van hul treffers saam met verskeie kunstenaars soos Tresor, Tarryn Lamb en Ampie. Pierre Greeff het "Hardloop Weg!" in drie uur die oggend geskryf, en die album word vanaf 11 Desember 2020 op digitale platforms beskikbaar.

Henno KrugerBy Henno KrugerDecember 4, 2020No Comments3 Mins Read Music News 61 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

“Hardloop Weg!” is ‘n enkelsnit van Die Heuwels Fantasies se nuwe album Herverbeel af. Die album word op die 11de Desember 2020 uitgereik. Pierre Greeff het die liedjie 3 uur die oggend op sy selfoon geskryf.

Met Herverbeel pak Die Heuwels Fantasties nuwe verwerkings en akoestiese weergawes van hul treffers, sowel as unieke samewerkings met verskeie kunstenaars aan. Die idee was om met `n ander perspektief te kyk na bestaande Heuwels songs.

Die Heuwels Fantasties - Hardloop Weg - Enkelsnit

Gunsteling-treffers word op hul kop gedraai met verfrissende produksie-style. Tresor, Tarryn Lamb, Laudo Liebenberg, Ampie, Die Krefies, Loki en Margot Rothman en 19-jarige Chxrl is van die bekende kunstenaars wat op die album saam met die groep verskyn.

Pierre Greeff sê dat hulle nie kan wag vir mense om “Hardloop Weg!” te hoor nie

“Die skepping daarvan het gevoel soos ‘n letterlike, onwillekeurige uitvloeisel. Ek en Fred het daarna die lied eintlik baie gou aanmekaar gesit. Deur die jare kon ek op my een hand tel wanneer die skryf-proses so maklik gebeur het en gewoonlik is daai nommers nogal spesiaal. Dit voel ook, bygesê, soos ‘n lied vir hierdie tyd waarin ons nou leef. Hoop mense voel hom ook.”

IQ AcademyOfferforge

Hunter Kennedy lewer kommentaar oor Herbeveel

“Om ons liedjies te ‘herverbeel’ was `n great manier om weer ‘n kalklig op ou songs te skyn. Ons het vroeër die jaar ‘n vollengte album (2021) uitgereik en in die middel van die jaar was daar die ‘Live in Lockdown’ album van ons livestream CD launch in Mei. Ons het natuurlik nie tydens die inperking getoer nie en dit het dus soos die perfekte tyd gevoel om “Herverbeel” aan te pak. Dit was vir my `n redelike maklike proses, want die lirieke is darem alreeds geskryf. Ek is opgewonde oor baie van die collabs.”

“Die verskillende vervaardigers het mooi gemaak om die liedjies soos nuwe songs te laat klink. Dit was vir my nogal bucket list stuff om die kans te kry om saam met Tresor te werk. Margot se Mej Sonneblom is uitstekend. TeeJ het weereens ‘n great job gedoen, Ampie en Murray Lubbe se weergawe van ‘Ons Moet Leef’ voel soos ‘n ou classic, maar ook heeltemal anders – om maar net `n paar te noem.  Almal wat saamgewerk het op die album het uitmuntunde werk gelewer.”

“Hardloop Weg” is op vandag uitgereik en Herverbeel sal vanaf 11 Desember 2020 op digitale platforms beskikbaar wees. Die Heuwels Fantasies was baie beïndruk met Hugo Brand, die DOP wat aan die video van “Mejuffrou Sonneblom” gewerk het. Brand het vir “Hardloop Weg” in die regisseur-stoel geklim en die video in twee dae saam met die band geskiet. Die aktrise Rolanda Marais speel ook in die video. Kyk dit hier onder.

Jy kan “Hardloop Weg!” HIER stroom of download.

NetfloristOfferforge

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • “Bellville” (Die Heuwels Fantasties se nuwe enkelsnit) is hier

    Die Heuwels Fantasties - Bellville
    Music Videos 16 Aug 2022
  • “Volume” Album uitgereik deur Die Heuwels Fantasties

    Die Heuwels Fantasties - Volume
    Music News 22 Oct 2021
  • Corné, Die Heuwels Fantasties & Ampie sing oor “Biertjies”

    Corne Pretorius - Biertjies
    Music News 8 Feb 2021
  • Hunter Kennedy: ‘n Vinnige Onderhoud oor “Herverbeel”

    Hunter Kennedy - Herbeveel
    Artist/Band Interviews 11 Dec 2020

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Die Heuwels Fantasties South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

IQ AcademyOfferforge
Nog Artikels
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Keer Terug Met “Weer Probeer”
    August 29, 2026
  • Maustrack
    MAUStrack Launches to Give SA Music Creators Royalty Visibility
    August 27, 2026
  • Tim Hendricks
    Tim Hendricks Releases New Track: “After Midnight”
    August 26, 2026
  • Audiomack
    Audiomack deepens its commitment to South Africa
    August 25, 2026
  • Amy Tjasink
    Amy Tjasink turns Deep South memories into “Valley Girl”
    August 24, 2026
  • Lady Zamar
    Lady Zamar returns with new single: “RomantiQUE”
    August 24, 2026
  • Ben Rodrigues turns real-life story into “A Girl Like You” 1
    Ben Rodrigues turns real-life story into “A Girl Like You”
    August 14, 2026
  • Max More Releases New Single: "Cherry" 2
    Max More Releases New Single: “Cherry”
    August 14, 2026
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,277
Rock 613
Useful Tips 563
Afrikaans 514
USA 333
Cape Town 333
Pretoria 303
Johannesburg 287
Festivals 197
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.