Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Jack Parow kry sy eie fees in Nederland

Jack Parow kry sy eie fees in Nederland

Post Summary: Jack Parow se nuwe Parow Brandy het hom geïnspireer om aan sy vierde album te werk. Met Johnny de Ridder van Fokofpolisiekar as hoofprodusent en werkstitel "Africa for Beginners", gaan hy sy album in Nederland vier met 'n eie Parow Fest op 4 November in Utrecht. Nederlandse en Belgiese bands sluit aan, en hy beplan om Suid-Afrikaanse bande saam uit te neem.

Henno KrugerBy Henno KrugerApril 7, 2017No Comments3 Mins Read Music News 68 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Jack Parow se eie Parow Brandy het hom die krag in inspirasie gegee om sy vierde vollengte album te begin skryf! So maak gereed omo pgewonde te raak vir hierdie vrystelling wat in September 2017 gebeur.  Johnny de Ridder van Fokofpolisiekar gaan die hoof-vervaardiger wees van die album wat se werkstitel solank Africa for Beginners heet.

Jack Parow kry sy eie fees in Nederland 5

Top Notch, ‘n platemaatskappy in Nederland, is net so opgewondeoorhierdienuusen het vir Jack ‘n aanbodgemaak om sy album daarteversprei. Om hierdiewonderlikegebeurtenistevier, gaan Jack syeie fees, Parow Fest, kry om sy nuwe album in Nederland vrytestel… dis dik fancy as jy my vra.  Die fees sal op 4 November in Tivoli Vredenburg in Utrecht gehou word.

Jack Parow kry sy eie fees in Nederland 6

Parow het van symakkers wat saamgewerk het op sy kortspeler, From Parow with Love, nader getrek om by die partytjie aan te sluit. Hulle is: SKIP & DIE (Van Nederland), De Likt (Van Nederland), De Kraaien (Ook Van Nederland) en Ertebrekers (van België).

“Dis ‘mind-blowing’ en ‘n absolute eer om my eie fees te hê in ‘n ander land.  Ek’s dankbaar dat hulle my hierdie geleentheid gegee het.  Ek’s ‘amped’ en dit gaan ‘n JOL wees!  My doel is om uiteindelik Suid-Afrikaanse bands saam met my oorte neem, want ek wil graag Suid-Afrika en ons musiek soveel as moontlik ‘punt’ en dit kan ‘n great kanaal wees om dit te doen,”sê Parow.

2 dae terug het De Kraaien en Jack Parow ‘n nuwe liedjie en musiek vrygestel. Die video is absoluut befok, kyk na dit hier onder:

Nog iets wat julle moet weet, is dat die talentvolle fotograaf Jaco “Snake” Venter (beter bekend as Fokofpolisiekar se tromspeler) sy eerste foto-uitstalling by Aces ‘n Spades in Kaapstad hou en Jack Parow gaan ook gratis daar optree. Die versamelingfotos wat uitgestal gaan word is tydens die verfilming van Dis Hoe Ons Rol geneem. Dit is Jack Parow en Hardus Van Deventer se reis program wat verlede jaar op kykNET uitgesaai is. Jaco het 7,500 km van Suid-Afrika se paaie saam met die span verken en is getaak om alles af te neem wat agter die skerms aangegaan het en waar die videokameras nie kon gaan nie.

As jy lus is vir ‘n paartjie, kan jy vir Jack Parow live vang by een van hierdie gigs in April en Mei:

  • 6 April – Aces ’n Spades, Kaapstad
  • 14 April – Splashy Fen, Underberg
  • 15 April – Afrikaans Rock VOL 2, Shimmy Beach Club
  • 19 April – Van der Stel Sportclub, Stellenbosch
  • 22 April – Gandalf’s / ROAR, Kaapstad
  • 27 April – South Coast Bike Fest, Margate Hoofstrand
  • 29 April – Africa Bike Week, Oos Londen Esplanade
  • 20 May – Oesdag 2017, Voortrekker Monument, Pretoria

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

Want to promote your business, event, product or service? We get more than 14,000 pageviews a month! Contact us for marketing and advertising options.

You might also like

  • Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026

    Limp Bizkit
    Upcoming Events 2 Aug 2026
  • Jack Parow Reik “Dis DDP” uit vir Dricus du Plessis

    Jack Parow - Dis DDP
    Music News 11 Aug 2025
  • Jaakie kry kans om lied saam met Jack Parow op te neem

    Jaakie
    Music Videos 1 Nov 2024
  • Jack Parow Reik “Die Evangelie van Goeie Tye” Uit

    Jack Parow
    Music News 22 Feb 2023

Join The Wolf Pack

📻 Subscribe To Our Newsletter

Help To Keep Us Going

☕ Support Us

Explore Running Wolf's Rant

🎵 Visit the Music Hub🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check out Upcoming Events🎤 Check Out The SA Gig Guide
Jack Parow South Africa The Netherlands
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
More Articles
  • Lyra K
    Lyra K Releases Debut Album: “Seasons”
    September 4, 2026
  • Kabaal Klankbaan
    Kabaal Klankbaan Keer Terug Met “Weer Probeer”
    August 29, 2026
  • Maustrack
    MAUStrack Launches to Give SA Music Creators Royalty Visibility
    August 27, 2026
  • Tim Hendricks
    Tim Hendricks Releases New Track: “After Midnight”
    August 26, 2026
  • Audiomack
    Audiomack deepens its commitment to South Africa
    August 25, 2026
  • Amy Tjasink
    Amy Tjasink turns Deep South memories into “Valley Girl”
    August 24, 2026
  • Lady Zamar
    Lady Zamar returns with new single: “RomantiQUE”
    August 24, 2026
  • Ben Rodrigues turns real-life story into “A Girl Like You” 7
    Ben Rodrigues turns real-life story into “A Girl Like You”
    August 14, 2026
Categories
Entertainment
3,440 ▼
Music 2,640
Events 250
Interviews 230
Gaming 99
Streaming 93
Humor 48
Movies 34
Television 26
Advertising 20
Featured
574
Hacks
503
Facts
466 ▼
Music Facts 152
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
336
Opinion
228
General News
138
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Popular Topics
South Africa 3,281
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 514
USA 334
Cape Town 334
Pretoria 303
Johannesburg 288
Festivals 198
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.