Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
  • New Oasis Documentary Trailer Released
  • Piano People South Africa: November & December 2026
  • Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
  • An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
  • Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Stefan Dixon Reik “Vanaand gaan ons terug” Uit

Stefan Dixon Reik “Vanaand gaan ons terug” Uit

Henno KrugerBy Henno KrugerAugust 18, 2023No Comments3 Mins Read Music News 30 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Die Vlaamse se gunsteling Suid-Afrikaner, Stefan Dixon, reik vir die eerste keer in tien jaar `n nuwe Afrikaanse enkelsnit “Vanaand gaan ons terug” uit.

Die Kaapse sanger Stefan Dixon, wie se liedjies in 2012 deur Universal Music South Africa uitgereik was, het in 2014 sy sielsgenoot oor die waters gevolg en woon al vir die afgelope 9 jaar in België. Kort nadat hy in die buiteland gearriveer het, het hy `n duet-enkelsnit ‘Vir nou/Voor nu’, saam met die bekende Belgiese sanger Klaas Delrue, uitgereik.

Stefan Dixon - Vanaand Gaan Ons Terug

Stefan Dixon vertel ons meer

“Ons was twee musikante van twee verskillende wêrelde maar het daardie aand uitgevind dat ons op daardie punt byna parallelle lewens gelei het en ons het op daardie selfde aand besluit om ’n liedjie saam te skryf. Klaas het my oortuig om verder in my moedertaal te skryf en einde 2016 het ons die duet ‘Vir nou/Voor nu’, ’n lied wat gesing word in ’n mengsel van Afrikaans en Vlaams, saam uitgereik.”

“Dit was ‘n groot treffer wat die top 20 op Belgiese radio 1 bereik het en was ook een van die top 100 liedjies van 2017 in die Benelux (België, Holland, Luxemburg) area.”

Stefan Dixon het met ‘Vir nou/Voor nu’ onmiddelike erkenning in die Europese musiekbedryf gekry en hy staan vandag bekend as die Vlaamse se ‘gunsteling Suid-Afrikaner’. Die Hollandse musiekfees, ‘Festival voor het Afrikaans’, noem hom een van die belangrikste rolspelers vir Afrikaanse musikante tussen Suid-Afrika, België en Holland.

NetfloristOfferforge

Stefan Dixon vertel ons nog meer

“België en die Vlaaminge het my met ope arms ontvang. Maar huis is tog mos maar waar die hart is. In Maart 2020 het ek my eerste groot teater toer deur België gedoen en direk daarna sou ek vir die eerste keer in 6 jaar terug Suid -Afrika toe gaan om vir my familie en vriende te gaan kuier.”

Stefan Dixon

“Almal weet hoe daardie maand toe uitgedraai het. As gevolg van die Covid pandemie moes ek my reis met nog 2 lang jare uitstel. Dit was `n baie moeilike tyd, die verlange was groot!” Die nuwe liedjie ‘Vanaand gaan ons terug’ is toe in hierdie tyd van heimwee gebore.”

‘Vanaand gaan ons terug’ is Stefan Dixon se eerste enkelsnit wat hy oor `n tydperk van tien jaar in Suid-Afrika uitreik. Dixon sê dat hy baie opgewonde is oor die liedjie. “Ek gooi daarmee my hart met `n wye boog terug na my geboorteland”.

Jy kan die liedjie hier stroom / aflaai.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

📬 Sluit by die Wolf Pack aan 🐺 Ondersteun Ons

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Lucinda - Ons Is Ons
    Lucinda Stel Nuwe Enkelsnit & Video Vry: “Ons Is Ons”
  • Neville D
    Neville D Reik “Jy Gaan Nog Altyd Wen” Uit
  • Francois Van Coke - Ons Het Gewen - BOXOP Victory
    Francois Van Coke reik nuwe enkelsnit uit: “Ons Het Gewen”
  • ONS Musiek Groep
    ONS Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Sou Jy?”

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

NetfloristOfferforge
Afrikaans South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Geval Jy Dit Gemis Het…
  • Zolani Mahola - LIFT Me Higher
    Zolani Mahola’s LIFT Anthem Now on Streaming Platforms
    July 9, 2026
  • Truth & Its Burden
    Truth & Its Burden Release New Single: “Live For Today”
    July 8, 2026
  • VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 1
    VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
    July 6, 2026
  • Kehlani
    Kehlani South African Tour: December 2026
    June 16, 2026
  • Fatboy Slim South African Tour: December 2026 2
    Fatboy Slim South African Tour: December 2026
    June 18, 2026
  • Piano People Featured
    Piano People South Africa: November & December 2026
    July 10, 2026
  • Charlie Harris
    Charlie Harris Shares Heartfelt Single: “Can You Feel Me”
    July 11, 2026
  • Oasis Don't Look Back in Anger
    New Oasis Documentary Trailer Released
    July 10, 2026
  • Muse Band
    Muse (Band): 21 Interesting Facts You Might Not Know
    July 10, 2026
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202635 Views
VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 3

VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit

July 6, 202630 Views
Carol-Ann Meltzer - Khazimula

Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”

July 3, 202630 Views
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202630 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,370 ▼
Music 2,592
Events 241
Interviews 224
Gaming 96
Streaming 89
Humor 48
Movies 34
Television 26
Advertising 20
Featured
581
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.