Close Menu
    Facebook X (Twitter) Instagram
    Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
    • Home
    • Explore
    • Categories
      • Entertainment
      • Facts
      • General News
      • Hacks
      • Opinion
      • Photography
      • Quotes
      • Technology
    • Featured
    • Buy Us a Coffee!
    • Contact Us
    • Privacy Policy
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
    Subscribe
    Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
    Subscribe
    Home » Television » Sex in Afrikaans sal oë laat oopgaan

    Sex in Afrikaans sal oë laat oopgaan

    Henno KrugerBy Henno Kruger Television 3 Mins Read132 ViewsJanuary 24, 2022
    Share Facebook Twitter WhatsApp LinkedIn Copy Link

    Het jy geweet dat Sex in Afrikaans op Showmax beskikbaar gaan wees vanaf die 14de Februarie 2022? Die dokumentêr maak die volgende onthullings in die lokprent: “Afrikaans people and the adult industry, they go hand in hand.”, “Hierdie koeksister-tannies bestel die groot vibrators.” en “In Suid-Afrika is daar meer as 40 000 geregistreerde swingers.”

    NetfloristOfferforge

    Meer inligting oor Sex in Afrikaans

    Sex in Afrikaans volg kliniese sielkundige Bradley R Daniels soos hy vier Afrikaanse paartjies en twee enkellopendes help om vir die eerste maal skaamtelose gesprekke oor hulle sekslewe te voer, en in die proses ontdek dat daar soveel meer pret is om te hê!
    Sex in Afrikaans
    Daar is onderhoude met sekswerkers, die eienaars van volwasse winkels, ‘n Unicorn, swingers, dominatrixes, ‘n fopdosser, ‘n dungeon master, mense wat soos babas aantrek en ander wat vollengte latex-pakke verkies, so Sex in Afrikaans sal ‘n toer bied van wat jou bure en kollegas agter geslote deure aanvang, wat die oë sal laat rek.

    “Ek het elke dag iets nuuts geleer op Sex in Afrikaans,” sê Bradley, wat ‘n meestersgraad in kliniese sielkunde van New York Universiteit het. “Dit was ‘n wonderlike gevoel om te sien hoe dinge wat ek in handboeke geleer het, in die praktyk bymekaar kom. Ek dink dit is dieselfde in alle konserwatiewe gemeenskappe. Niemand praat werklik oor seks nie; dis ‘n sensitiewe onderwerp. Selfs mense wat hulleself as liberaal beskou sukkel om oor seks te praat, want baie mense het nie geskikte taal vir seks en seksuele praktyke nie. ‘n Groot deel van ‘n seksuele gesondheidspraktisyn se werk is om vir mense die geskikte taal te gee. Ons het soveel pret gehad, maar ek is ook ‘n ernstige akademiese persoon, so die program is ook opvoedkundig en leersaam.”

    Sex in Afrikaans

    Hierdie grensverskuiwende, slegs-vir-wolwassenes Showmax Original word vervaardig deur media-persoonlikheid Rian van Heerden se maatskappy, Provoco. “Sex in Afrikaans is een vir die boeke,” sê Rian. “Ek sou so ver gaan as om te sê dat hierdie die mees kontroversiële reeks gaan wees wat al ooit op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai is.” 

    Sex in Afrikaans Logo

    Ons gaan immers ook mensagtige sekspoppe, mummifikasie, iemand wat aan hoeke hang en ‘n opwip-sekswinkel in Parys sien, om nie eers te praat van die naakte waarhede wat uit die monde van mense soos Loslyf-stigter Joe Theron en Luvland-eienaar Patrick Meyer kom nie.

    Aan die ander kant is daar verskeie Afrikaners wat in die lokprent sê: “Seks is okay;” “Seks is net seks,” en “Seks is vir my kak lekker.”  So, wat is dan nou so kontroversiëel daaraan om daaroor te praat?

    Kyk die lokprent op YouTube.

    Klik hier om Sex in Afrikaans op jou Showmax lys by te voeg.

    Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Television kategorie op Running Wolf’s Rant.

    NetfloristOfferforge

    Like what you just read? Buy us a coffee or Subscribe To Our Newsletter to stay in the loop.

    Feel free to explore our website, check out our Featured Articles or scroll down to see the articles that are related to this article below. We've been around since 2008, so there's plenty of content.

    Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

    Sex in Afrikaans sal oë laat oopgaan 1
    Afrikaans Sex In Afrikaans ShowMax South Africa
    Share. Facebook Twitter LinkedIn WhatsApp Copy Link
    Previous ArticlePlagiarism: 10 Ways Students Can Avoid It in Writing
    Next Article Gaming Content: How To Monetize It
    Henno Kruger

    Founder and owner of Running Wolf's Rant, Interesting Facts and SA Music Zone.

    Related Posts

    By Henno KrugerApril 30, 2024

    Nel sê “Koek”-tipe storie is nog nooit Afrikaans vertel nie

    5 Mins Read54 Views
    By Henno KrugerJuly 20, 2022

    Ludik (Netflix’s First Afrikaans Series) Announced

    2 Mins Read755 Views
    By Henno KrugerDecember 6, 2021

    Janie Bay gesels met ons oor 2021, 2022 en ander goedjies

    3 Mins Read11 Views
    By Henno KrugerAugust 6, 2019

    Kanarie: 5 reasons why it’s is a gem (even if you’re not Afrikaans)

    5 Mins Read44 Views
    Leave A Reply Cancel Reply

    NetfloristOfferforge
    Nog artikels in Afrikaans
    February 11, 2025

    Netflix reik lokprent vir Afrikaanse Reeks “Tuiskoms” uit

    84 Views2 Mins Read
    February 6, 2025

    Tiek Tok Boem! is binnekort te sien op Showmax

    71 Views3 Mins Read
    August 29, 2024

    Showmax sit ’n tweede seisoen van Koek in die oond

    57 Views3 Mins Read
    July 26, 2024

    Eksie Perfeksie vra: “Kan jy vriende bly met jou ekse?”

    51 Views4 Mins Read
    Kategoriëe
    Ander Artikels
    May 13, 2025

    How to Gamble Responsibly: Setting Limits & Sticking to Them

    5 Views7 Mins Read
    May 10, 2025

    How to Speed Up a Slow Mac

    22 Views7 Mins Read
    May 9, 2025

    16 Movies you can stream on Showmax in May 2025

    16 Views9 Mins Read
    May 8, 2025

    Medical Marijuana: 5 Facts You Might Not Have Known

    138 Views6 Mins Read
    NetfloristOfferforge
    "Featured" Artikels
    October 13, 2009

    11 Hilarious Wikus van der Merwe Memes

    218 Views1 Min Read
    June 14, 2011

    Jim Breuer and his 2 cents on Alcohol (Video)

    77 Views1 Min Read
    November 7, 2018

    Pretoria Restaurants: 10 Establishments you should check out

    153 Views6 Mins Read
    July 22, 2013

    45 Things That Were Seen “Only at Oppikoppi”

    108 Views10 Mins Read
    Teken in op ons Nuusbrief

    Join The Wolf Pack!

    Get updates in your Inbox

    Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.

    Onlangse Kommentaar
    • Henno Kruger on Photo Album: Oppikoppi Photos from 2005, 2007, 2009 and 2010
    • Henno Kruger on Oppikoppi Photo Album: Editors, Rival Sons & Wolfmother
    • Tracey Sandenbergh on Oppikoppi Photo Album: Editors, Rival Sons & Wolfmother
    Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
    © 2025 Running Wolf's Rant. Designed by ThemeSphere.

    Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.