Van Pletzen is een van die acts wat die naweek jam by Park Acoustics in Pretoria. Ek het met die ouens gesels oor dit en so paar ander ditjies en datjies. Hier is wat hulle te sê gehad het…
Hoe excited is Van Pletzen om terug te wees by ‘n lekker packed line-up by Park Acoustics?
Hierdie maand se Park Acoustics line up is nogal ‘n indie vibe. Hoe voel julle om die stand-out electro peeps te wees?
Alhoewel ons Electro is is ons steeds indie. Ons is 100% independant since day one en ons musiek het ook ‘n indie gees, alhoewel ons beats kak groot is.
Dit voel vir my ek sien jul deesdae orals (nie dat ek kla nie). Wanneer kry jul bietjie ‘n blaas kans en wat doen jul dan om net bietjie te relax?
Jul het al met groot name in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf die verhoog gedeel. Wie is jul all time dream to work with of mee saam ‘n stage te deel?
Is daar enige verrassings wat ons kan verwag by die maand se Park Acoustics? ‘n Nuwe song dalk, of dalk net iets wat ons glad nie verwag nie?
TWEE nuwe songs en miskien een huge zaab.
Wat is Van Pletzen se planne vir die res van 2019?
Ons gaan ‘n nuwe single en video drop, meer toer en verder werk aan ons Legeh nuwe album…
Ek wil vir Van Pletzen dankie sê vir die Legeh interview. Ek wens hulle alles van die beste toe met Park Acoustics en hulle toekomstige musikale avonture. As jy nog nie kaartjies het vir die naweek se show nie, kry dit HIER.
Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant.
Like what you just read? Join The Wolf Pack! Subscribe To Our Newsletter.
Explore our website, check out our Featured Articles or scroll down to see the articles that are related to this article below. We've been around since 2008, so there's plenty of content.
If you're in South Africa and looking for something to do, check out The SA Gig Guide (on our sister site SA Music Zone).
If getting more knowledge is part of your DNA - Check out the latest posts on Interesting Facts.