Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Sasha Burn Releases Emotional New Single: “One”
  • Agency Partnerships: Why the Best Clients Build Them
  • Frans Karoo Reik Nuwe EP Uit: “Nagskof in die Kerkhof”
  • Noah Kahan: 15 Interesting Facts You Might Not Know
  • Piper Connolly Releases New Single: “Beautiful Life”
  • Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”
  • Cord Tissue Therapies Offer New Hope for SA Patients
  • Keanan Eksteen Releases New Album: “Starring”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » The Black Cat Bones: ‘n Onderhoud Voor Park Acoustics

The Black Cat Bones: ‘n Onderhoud Voor Park Acoustics

Henno KrugerBy Henno KrugerMay 15, 2017No Comments4 Mins Read Artist/Band Interviews 41 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

As jy in die Oxford Dictionary vir die definisie van rock ‘n roll gaan soek, sal jy heel warskynlik The Black Cat Bones as een van die beskrywings kry vir die term. Hierdie orkessie (wat gevorm is in Pretoria) is al vir ‘n paar jaar aan die gang en het al ‘n lang paadjie in die SA Musiekbedryf geloop.

Ek sal nooit die eerste keer vergeet wat ek hierdie boytjies live gesien het nie. Ek dink dit was in 2009 of 2010 by STRAB (in Mosambiek), maar sadly het ek nie rêrig aandag gegee nie. In September of Oktober 2010 was daar ‘n baie baie stil rock show in Hatfield Square gewees.

Ek dink Mrs. B, Man As Machine, Juggernaught en nog so paar ander bands gespeel het en Kobus De Kock Jr. (aka “Rot”) het teen die stage se kant opgeklim en vir die mense by Oppisquare getune hulle is spiteful omdat hulle nie hulle techno sagter gesit het terwyl die bands gejam het nie.

The Black Cat Bones: 'n Onderhoud Voor Park Acoustics 3

Kinders, ek moet erken dat daai show my aandag getrek (omdat so rock ‘n roll was) en van daai dag af was ek gehook op The Black Cat Bones se musiek. Ek kan nie onthou hoeveel keer ek al die ouens sien perform het nie, maar dit was nog altyd ‘n epic experience (al het Rot vir my Henry Engelbrecht vol meel gestrooi by STRAB ‘n paar jaar terug).

The Black Cat Bones het al oral in die land gespeel by feeste soos Oppikoppi, RAMFest, Up The Creek en in Mosambiek by STRAB. Die orkes speel hierdie naweek by hulle 3de of 4de Park Acoustics en dis defnitief iets wat julle nie moet misloop nie.

NetfloristOfferforge

Ek het so bietjie met die ouens gechat oor hierdie naweek se show en so paar ander goedjies:

Wie is meer rock ‘n roll: Angus Young, Andre Kriel, Lemmy Kilmister of Dave Grohl en hoekom sê julle so?

En sonder om te skroom tune hy ‘Lemmy by verre…’ Hy het als wat Rock ‘n Roll is verteenwoordig vanaf dag een en nie ‘n sent op sy naam gehad toe hy uiteindelik sy kitaar langs hom in die graf neergelê nie. Tog het hy onophoudelik gestoot, geslyp en gemeul al het die wêreld hom vertel dat sy generasie se musiek nie meer relevant was nie. Lemmy for LIFE. Chris se hond se naam is Lemmy…

Wat is die snaakste ding wat al gebeur met The Black Cat Bones by ‘n live show?

Wel, as jy dink dat Kobus wat op die verhoog uit ‘n agt voet lapa se dak uit moer of Chris wat sy ligemente skeer op die Oppikoppi Main Stage en op ‘n speaker krat moet rond gestoot word vir die res van die set snaaks is dan issit seker dit…

Waaraan werk The Black Cat Bones die laaste ruk en kan ons ‘n nuwe album verwag later in die jaar?

Ons is klaar met pre-production vir die nuwe album en is so drie songs sterk wat opname aan betref. Ons bring so bietjie van n voorsmaakie na die Park Acoustics set toe. Check it!

Waar sit die blou bokkie se gal en het julle dit al daar gaan soek?

Saul Barnard sal jou mooi vertel. Halwe waarheid is goed genoeg vir ons…

Wat kan musiek-liefhebbers verwag van The Black Cat Bones se set by die volgende Park Acoustics?

Classics, Re-makes, Nuwes en ‘n hoop vol STOOT!

Ek wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir The Black Cat Bones dankie te sê vir hierdie onderhoud. Ek wens hulle alles van die beste toe met hulle nuwe album en met Sondag se show by Park Acoustics. Sien julle daar mensies!

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music kategorie op Running Wolf’s Rant

🐺 Ondersteun Ons: Koop vir ons 'n koppie boere troos, dit sal ons help om vir jou nog goeie goeters te bring.

📬 Join die Wolf Pack: Teken in op ons nuusbrief om updated te bly oor die beste Suid-Afrikaanse musiek.

🎵 Verken ons Music Hub: Check bietjie ons Music Hub uit vir meer resensies, nuus en aanbevelings.

📅 Kry goeters om te doen: Check ons Upcoming Events of die SA Gig Guide uit.

🔥 Popular Articles: Kyk wat ander mense lees by ons Popular Articles.

Verwante Artikels

  • Van Pletzen
    Van Pletzen: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics
  • Janie Bay
    Janie Bay: ‘n Onderhoud voor Park Acoustics
  • The Black Cat Bones
    The Black Cat Bones: A Quick Interview with Andre Kriel
  • The Black Cat Bones - Quit It
    “Quit It” (The New Video From The Black Cat Bones) Is Here

In Geval Jy Dit Gemis Het

  • I The Delicate
    A quick chat with I, The Delicate
  • Fokofpolisiekar @ Park Acoustics
    ‘n Pre Park Acoustics Onderhoud met Fokofpolisiekar
  • Radio Kalahari Orkes
    ‘n Onderhoud met Radio Kalahari Orkes
  • Weston & Engine 2
    Weston and Engine: A Quick Pre Mieliepop Festival Chat

Goeters Om Te Doen

  • Galpalooza 2026
    Galpalooza 2026: Coming to 9 Venues Across SA
  • Judith Sephuma
    Judith Sephuma Live @ Emperors Palace: 4 July 2026
  • Sunset Music Series 2026
    Sunset Music Series 2026: All The Details
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet

Nog Artikels Wat Jy Dalk Gemis Het

  • New Zealand
    New Zealand: 10 Interesting Facts You Might Not Know
  • Potchefstroom
    Potchefstroom: 15 Interesting Facts You Might Not Know
  • Spoegwolf @ Capital Craft Beer Festival 2018
    Capital Craft Beer Festival 2018: My Experience
  • Gareth Haze
    An Interview With Gareth Haze

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Afrikaans Blues Blues Rock Park Acoustics Pretoria Rock 'n Roll South Africa The Black Cat Bones
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels Om Te Lees
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • Michael Ferguson
    An Interview with Michael Ferguson
    December 9, 2025
  • Dani Villé
    ‘n Onderhoud met Dani Villé
    August 14, 2025
  • Sheron
    An Interview With Sheron
    November 25, 2024
  • Dylan Tori
    An Interview With Dylan Tori
    August 7, 2024
  • Jasper Dan
    An Interview With Jasper Dan
    July 30, 2024
  • Basson Laas
    An Interview with Basson Laas
    July 25, 2024
  • The Fismits - Mark
    An Interview with Mark Biagio (from The Fismits)
    June 5, 2024
NetfloristOfferforge
Popular Articles
Cein Featured

Cein Releases New Single: “Lightyears of Grace”

June 20, 202620 Views
Leon Schuster

Leon Schuster eer Rassie Erasmus met Nuwe Rugbyliedjie

June 19, 202618 Views
Cindy Alter & CheraLee

Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”

June 11, 202618 Views
Tobias Bergson

Tobias Bergson Captures the Dancefloor with “Everything”

June 10, 202617 Views
Recent Comments
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
  • Henno Kruger on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • GAZ on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • Sharon Sibert on Review: Guns N’ Roses at FNB Stadium in Johannesburg
Categories
Entertainment
3,337 ▼
Music 2,568
Events 242
Interviews 223
Gaming 93
Streaming 86
Humor 48
Movies 32
Television 25
Advertising 20
Featured
584
Hacks
500
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.