Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » “Komma”, Fokofpolisiekar se Nuwe Amazing musiekvideo is hier

“Komma”, Fokofpolisiekar se Nuwe Amazing musiekvideo is hier

Blitsoorsig: Fokofpolisiekar het die musiekvideo vir "Komma" by Kirstenbosch Botaniese Tuine in Kaapstad verfilm. Die liedjie, wat spontaan ontstaan het toe Johnny de Ridder voor die klavier gaan sit, is hul derde ballade ooit en toon net Francois van Coke se stem en klavier. Die video is deur Snakehead en Friends gemaak en vang mooi op hoe die lied mense meevoer.

Henno KrugerBy Henno KrugerFebruary 28, 2018No Comments3 Mins Read Music Videos 122 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Die musiekvideo vir “Komma” is HIER! Kort op die hakke van die katalisatoriese musiekvideo vir Parkiebank, herfs 2017, is Fokofpolisiekar terug met iets baie spesiaals. Die Bende is trots om hierdie musiekvideo bekend te stel. Dit is slegs die derde ballade wat Fokofpolisiekar ooit geskryf het.

“Komma” breek weg van die groep se bekende klank

Vir die eerste keer is ‘n Fokofpolisiekar liedjie so afgestroop dat net Francois van Coke se stem en ‘n klavier gehoor kan word.

Fokofpolisiekar - Komma

Hierdie liedjie word gereeld uitgesonder as ‘n gunsteling op Fokofpolisiekar se nuutste album, Selfmedikasie, maar dis nie algemene kennis dat die liedjie amper nooit geskyf is nie. Van meet af het die groep beplan om net 10 liedjies vir die nuwe album te maak, maar toe gaan sit Johnny de Ridder voor die klavier tydens opnames en “Komma” is gebore.

Wynand Myburgh vertel “Ons was besig om ‘Selfmedikasie’ klaar te skryf en ons het geen planne gehad om ‘n ballade by te gooi nie.  Een dag het Johnny voor die klavier gaan sit en dit was die begin van wat “Komma” sou word.  Hunter (Kennedy) het die lirieke begin skryf en teen die einde van die album se opnames het ons ‘n dag opsy geskuif om die rowwe idees vir hierdie klavier-gedrewe lied te finaliseer.  Ons was nie te bekommerd sou dinge nie bymekaarkom vir die liedjie nie;ons sou dit net laat staan het. Dinge het uitgewerk en “Komma” het aan die lewe gekom. Ek dink ons is almal gelukkig met hoe dit uitgedraai het en hoe spontaan die proses was. Partykeer is hulle die juwele.”

NetfloristOfferforge

Fokofpolisekar - Komma

Die musiekvideo vir “Komma” is by die asemrowende Kirstenbosch BotanieseTuine in Kaapstad verfilm en die omgewing het die lied se skoonheid herhaal. Fokofpolisiekar se vertoning het deelgemaak van 2018 se “Summer Concert” reeks. Die groep het laas in Februarie 2014 hier opgetree en hulle het dit as die perfekte geleentheid en plekg esien om hul hede vas te vang. Die musiekvideo wys mooi hoe “Komma” mense meevoer.

Hierdie is rerig ‘n amazing video en een van die bestes wat ek al in 2018 gesien het! Die “Komma” musiekvideo is gemaak deur Snakehead en Friends en ek moet rêrig my hoed af haal vir dit.

Julle kan Fokofpolisiekar live check in die nabye toekoms by die volgende plekke / feeste:

  • 4 Maart 2018 – Concerts in the Park – De Waal Park, Kaapstad (Gratis show)
  • 5 Maart 2018 – Woordfees, Jan Marais Nature Reserve, Stellenbosch
  • 23 Maart 2018 – International Tattoo Convention, V&A Waterfront, Kaapstad
  • 31 Maart 2018 – Lush Festival, Clarens, Vrystaat.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op RWR.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Jack White December 2026 South African Tour: All The Deets

    Jack White December 2026 South African Tour: All The Deets 1
    Upcoming Events 7 Sep 2026
  • +LIVE+ December 2026 South African Tour

    +LIVE+ Band Picture
    Upcoming Events 22 Apr 2026
  • Gallo 100: The Sound of a Century – All The Deets

    Gallo Record Company
    Upcoming Events 29 Sep 2026
  • Cape Town International Kite Festival 2026: All The Deets

    Cape Town International Kite Festival 2026: All The Deets 2
    Upcoming Events 29 Sep 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Cape Town Fokofpolisiekar Rock South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Celeste Swift
    Celeste Swift Releases New Single: “What If You Had Stayed?”
    October 2, 2026
  • Francois van Coke & Hunter Kennedy_Aksie Braai_Photo credit Jacques van Rensburg
    Francois van Coke & Hunter Kennedy Reik “Aksie braai” Uit
    September 28, 2026
  • Future Radio & Pedro Barbosa Release "Better Off Alone" 3
    Future Radio & Pedro Barbosa Release “Better Off Alone”
    September 25, 2026
  • Anrich - Ek Onthou
    Anrich Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Onthou”
    September 22, 2026
  • Ricus Nel
    Ricus Nel roer dinge met nuwe enkelsnit: “Roer My”
    September 22, 2026
  • Nicholis Louw
    Nicholis Louw Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Bokkie”
    September 22, 2026
  • Leoné
    Leoné Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hakkkk In”
    September 17, 2026
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,321
Rock 617
Useful Tips 564
Afrikaans 525
Cape Town 342
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 293
Festivals 202
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.