Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Francois Van Coke & Hunter Kennedy Reik “Hartseer Freaks” Video Uit

Francois Van Coke & Hunter Kennedy Reik “Hartseer Freaks” Video Uit

Blitsoorsig: "Hartseer Freaks" is die derde musiekvideo van Francois van Coke se vierde solo album Kanniedood. Die lied is geskryf saam met sy Fokofpolisiekar vriende Hunter Kennedy en Johnny de Ridder. Die video is gemaak deur Jaco S. Venter en Heinrich Laubscher, en het 'n DIY punk vibe met 'n boodskap van party with a conscience.

Henno KrugerBy Henno KrugerDecember 1, 2022No Comments2 Mins Read Music Videos 120 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

“Hartseer Freaks” is die derde musiekvideo vanaf Francois van Coke se vierde solo album getiteld Kanniedood wat in September 2022 uitgereik is. Hierdie lied is ‘n groot gunsteling onder Francois se aanhangers. Sy Fokofpolisiekar vriende Hunter Kennedy en Johnny de Ridder het die “Hartseer Freaks” saam met hom geskryf.

Francois Van Coke en Hunter Kennedy skryf nou al vir 22 jaar saam liedjies

“Ek en Hunter skryf al songs saam vandat ons laaities is en daar gebeur altyd iets spesiaals wanneer ons saam werk aan ‘n song. Dit klink dit soos iets anders… nie ek of hy nie.” vertel Francois.

Francois Van Coke & Hunter Kennedy - Hartseer Freaks

Die musiekvideo is gemaak deur mede Fokofpolisiekar groepslid, Jaco S. Venter en Heinrich Laubscher. Kyk dit hier onder:

YouTube video player

“Ek dink die video is kak funny en roerend. Dis lekker vir my om saam met Frannie en Johnny en Snake en Heinrich terug te keer na ons punk roots. DIY vibes. Ons het ‘n geheimsinnige weldoener gehad, so ons kon bietjie budget in stoot. Ek like die energie en die boodskap. Party with a conscience!” vertel Hunter Kennedy.

NetfloristOfferforge

“Hartseer Freaks” is een van my gunsteling liedjies op Kanniedood en die musiekvideo doen definitief die song justice.

“Kanniedood is die aanvaarding van sterklikheid, want die dood is onvermydelik. Dit is ook ‘n herinnering om die lewe te vier omdat ons tyd hier min is.” sê Francois Van Coke

Jy jan Kanniedood HIER stroom / aflaai.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Francois van Coke & Hunter Kennedy Reik “Aksie braai” Uit

    Francois van Coke & Hunter Kennedy_Aksie Braai_Photo credit Jacques van Rensburg
    Music Videos 28 Sep 2026
  • Middelvinger, Francois & Hunter release “Alles Is Gecancel!”

    Middelvinger - Alles is Gecancel
    Music Videos 13 May 2021
  • Blood Brothers 2016: A Photo Album

    blood-brothers-2016-06
    Photo Albums 16 Sep 2016
  • Hunter Kennedy Releases a New Single: “Waiting for Maria”

    Hunter Kennedy
    Music News 12 Sep 2025

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Francois van Coke Hunter Kennedy South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Celeste Swift
    Celeste Swift Releases New Single: “What If You Had Stayed?”
    October 2, 2026
  • Future Radio & Pedro Barbosa Release "Better Off Alone" 1
    Future Radio & Pedro Barbosa Release “Better Off Alone”
    September 25, 2026
  • Anrich - Ek Onthou
    Anrich Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Ek Onthou”
    September 22, 2026
  • Ricus Nel
    Ricus Nel roer dinge met nuwe enkelsnit: “Roer My”
    September 22, 2026
  • Nicholis Louw
    Nicholis Louw Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Bokkie”
    September 22, 2026
  • Leoné
    Leoné Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Hakkkk In”
    September 17, 2026
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
  • Keep Guessing Charlie Band
    Keep Guessing Charlie Releases New Single: “Hey Now”
    September 11, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,321
Rock 617
Useful Tips 564
Afrikaans 525
Cape Town 342
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 293
Festivals 202
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.