Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Francois Van Coke & Jan Blohm bring vir ons “Die Toekoms”

Francois Van Coke & Jan Blohm bring vir ons “Die Toekoms”

Blitsoorsig: Francois Van Coke het "Die Toekoms" vrygelaat, 'n samewerking met legendariese musisien Jan Blohm. Die liedjie gaan oor die wêreld se huidige toestand en hoe dit in die toekoms kan lyk, met 'n boodskap oor die belangrikheid van jou beste self te wees vir ander mense. Dit sal vir die eerste keer live gespeel word op 'n livestream show op 18 September.

Henno KrugerBy Henno KrugerJune 26, 2020No Comments2 Mins Read Music Videos 45 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

“Die Toekoms” is hier! Francois Van Coke het hierdie liedjie (wat ‘n colab met die legendariese Jan Blohm is) vanoggend op die interwebs losgelaat. Ek moet sê dat dit nogals legit is.

Francois Van Coke praat oor die verlede

 “Jan sê ons het ontmoet in Oppikoppi se boonste bar. Ek was dronk en het hom blykbaar ge-headbutt op sy rug. Gelukkig was hy bly om my te ontmoet en daar was geen vuisgeveg nie. My eerste memory van Jan was by die Geraas Toekennings in 2005. Hy het ‘n klomp awards gewen vir sy debut album.

Francois Van Coke & Jan Blohm - Die Toekoms

Fokofpolisiekar het beste rock album gewen en ons albei het perform op die awards show. Van daar af het ons mekaar oor die jare gegroet by shows, maar het nooit vriende geraak nie. Ek het Jan Blohm uit die bloute op 19 Februarie gekontak om te chat oor iets saam skryf en record. #dietoekoms is gebore. Ons is nou chommies.”

Francois vertel ons meer van “Die Toekoms”

“Dit gaan oor hoe die wêreld lyk op die oomblik en oor hoe die wêreld kan lyk in die toekoms. En dat dit nie altyd belowend lyk nie, maar mens moet aanhou probeer om die beste mens te wees vir die mense rondom jou.” 

NetfloristOfferforge

Die Toekoms - Single Cover

Francois doen elke jaar ‘n paar nuwe collabs vir Francois van Coke & Vriende. “Die Toekoms” sal vir die eerste keer live gespeel word op die livestream show wat vir 18 September beplan word. (Hou Francois se socials dop vir meer aankondigings oor Francois van Coke & Vriende 2020.)

Kyk die musiekvideo vir “Die Toekoms” hier onder:

Ek moet erken dat ek al jare vir hierdie colab tussen Francois Van Coke en Jan Blohm wag. Ek’s bly dit het finally gebeur want dit was “definitely worth the wait” gewees. Ek sal dit love om hierdie song live te sien eendag (as ons weer ordentlike live shows toe mag gaan).

Heads up mense! Francois gaan in nabye toekoms colabs saam met Matthew Mole en Van Pletzen doen. Daar gaan ook ‘n livestream vertoning saam met Tasché Burger op Nasionale Vrouedag (9 Augustus) wees. Hulle gaan van hul eie liedjies speel, ‘n klompie samewerkings doen en dan ook ‘n paar van hul gunsteling cover songs saam opvoer. Hou Francois en Tasché se socials dop vir aankondigings oor hierdie konsert.

NetfloristOfferforge

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategories op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Jan Blohm Reik “Tot Daar Waar Die Lig Is” Album Uit

    Jan Blohm
    Music News 12 Jun 2026
  • Gian Groen & Jan Blohm Sing “Vollebors” in Afrikaans

    Gian Groen
    Music News 17 Jul 2025
  • Velvetblohm (Jan Blohm & Ryno Velvet) reik debuutalbum uit

    Velvetblohm
    Music News 11 Nov 2022
  • Velvetblohm reik “Tussen Die Lyne” Uit

    Velvetblohm
    Music Videos 27 May 2022

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Francois van Coke Jan Blohm South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Keep Guessing Charlie Band
    Keep Guessing Charlie Releases New Single: “Hey Now”
    September 11, 2026
  • Donkerbaai
    Donkerbaai Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Net Ek en Jy”
    September 11, 2026
  • Winter Hotel - Koffiewinkel
    Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”
    September 6, 2026
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Reveals a New Side With “Mirror”
    September 5, 2026
  • Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit
    August 28, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,294
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 516
USA 336
Cape Town 336
Pretoria 304
Johannesburg 290
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.