Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Francois Van Coke Behaal Sukses Met Sy 2de Solo Album

Francois Van Coke Behaal Sukses Met Sy 2de Solo Album

Post Summary: Francois Van Coke se album Hierdie is die Lewe, vrygelaat in Februarie 2017, het tydlose kwaliteit en groot lof van aanhangers en media ontvang. Dit het nommer 1 op iTunes bereik en vir weke op die SA Top 20 gestaan. Sy enkelsny "Dit raak beter" speel op 34 radiostasies en die volgende snit "Die wêreld is mal" kom in April uit.

Henno KrugerBy Henno KrugerMarch 23, 2017No Comments3 Mins Read Music News 46 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Dis geen geheim dat Francois van Coke en Die Gevaar iets baie spesiaal beet gehad het toe hulle sy tweede solo album, Hierdie is die Lewe, gemaak het nie. Dit het ‘n tydlose kwaliteit en is een van daardie albums wat vir jare en jare ‘n gunsteling in menige musiekbiblioteke sal bly.

Francois Van Coke se Hierdie is die Lewe album is op 2 Februarie 2017 vrygestel

Die album versamel sedertdien groot lof van aanhangers en media. Die album het op iTunes se nommer 1 posisie afgeskop, het vir ‘n week op nommer 1 gebly en was vir 5 weke op die Top 10. 

Die album was vir vyf weke op die SA Top 20 wat op fisiese album verkope gebasseer is en het vir drie weke die top 2 posisies bekleë op Pretoria FM se treffersparade vir Afrikaanse topverkopers, volgens Musica se fisiese album verkope. Die Hierdie is die Lewe plaat is ook NOU by Musica winkels regoor die land beskikbaar.

Francois Van Coke Behaal Sukses Met Sy 2de Solo Album 3

Ek het Francois Van Coke se tweede album alreeds sat geluister en ek moet erken dat dit een van die bestes van 2017 is sovêr. Hierdie Is Die Lewe is ‘n goeie album want dit bevat liedjies wat baie salig op die oordromme is.  Generiese Afrikaanse Pop kunstenaars kan regtig iets by hom leer.

IQ AcademyOfferforge

Francois Van Coke se huidige enkelsnit, “Dit raak beter” is al op 34 radiostasies regoor die land gespeel sedert dit op 2 Februarie vrygestel is. Die enkelsnit is tans op verskeie radiostasties se treffersparades te hoor, insluitende Jacaranda FM se SA en Internasionale Top 20’s.

“Dit raak beter” se musiekvideo is al meer as 65 000 keer op YouTube gekyk. Die eerste enkelsnit, “Mensdom” het op 3 radiostasies die nommer 1 bereik en die musiekvideo was nommer 1 op kykNET se Top 20 vir 3 weke in ‘n ry.

YouTube video player

Volgens aanlyn-verkope en aanhangers se terugvoering is Die wêreld is mal die gewildste snit op die album. Dit sal Francois Van Coke se volgende enkelsnit en video wees en sal op 11 April uitgereik word.

Julle kan Francois Van Coke by die volgende venues gaan kyk in April 2017:

  • 1 April 2017 – Riverside Estate, Middelburg, Mpumalanga
  • 14 April 2017 – Lush Festival, Clarens, Vrystaat
  • 15 April 2017 – Afrikaans Rock VOL 2, Shimmy Beach Club, Kaapstad
  • 17 April 2017 – Parklife Festival, Kaapstad
  • 22 April 2017 – Mercury Live, Kaapstad
  • 28 April 2017 – Newcastle Winterfees, Kwazulu Natal

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in the Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

You might also like

  • Louis van Lill Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Druppels”

    Louis Van Lill
    Music Videos 12 Aug 2025

    Louis van Lill se nuwe lied "Druppels" is 'n eerlike verkenning van rou, verlies en hoop, geskryf binne 'n uur.

    “Bangkinders”, Francois van Coke se Nuwe Punk Snit Is Hier

    Bangkinders - Francois Van Coke
    Music Videos 31 Jul 2026

    Francois van Coke het sy nuwe punk anthem "Bangkinders" uitgereik. Dis propvol rou energie en satire oor moderne absurditeite.

  • VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit

    VOLK & Francois van Coke Reik "Groen en Goud" Uit 4
    Music News 6 Jul 2026

    Francois van Coke en VOLK gee "Groen en Goud", 'n rouwe punk rock-weergawe van The Bats se rugbyklassieker, nuwe lewe met vars energie.

    Francois van Coke & Vriende 2026: Als Wat Jy Moet Weet

    Francois Van Coke & Vriende 2025
    Upcoming Events 3 Jun 2026

    Francois van Coke & Vriende keer terug op 9 Oktober 2026 met 'n ongelooflike line-up en nuwe musiek wat jy nie mag mis nie.

Join The Wolf Pack

📻 Subscribe To Our Newsletter

Help To Keep Us Going

☕ Support Us

Explore Running Wolf's Rant

🎵 Visit the Music Hub🔥 Check out our Popular Articles📅 Check out Upcoming Events🎤 Check Out The SA Gig Guide
Afrkaans Francois van Coke Rock
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
More Articles
  • Strongboi
    Neo-Psych Duo Strongboi Release New Single
    August 4, 2026
  • Alyssa Grace
    Folk-Pop Phenomena Alyssa Grace Releases Debut EP
    August 4, 2026
  • GoodLuck
    GoodLuck Return With Powerful Release: “Last Deep Breath”
    August 3, 2026
  • Jamie-Lee Sexton - Wild Electric Featured
    New Single “Wild electric” unleashed by Jamie-Lee Sexton
    August 1, 2026
  • Scatterlings - Johnny Clegg Reimagined
    “Scatterlings”: A New Generation Reimagines Johnny Clegg
    August 1, 2026
  • Blush - Pose
    With “Pose”, Blush is searching for connection
    August 1, 2026
  • Jann Klose and Marcella Detroit
    Jann Klose & Marcella Detroit Drop “Hurting Nobody”
    July 27, 2026
  • Somi
    Somi Releases New Single: “So You Want To Be A Woman”
    July 24, 2026
Categories
Entertainment
3,402 ▼
Music 2,616
Events 245
Interviews 225
Gaming 97
Streaming 91
Humor 48
Movies 34
Television 26
Advertising 20
Featured
578
Hacks
502
Facts
466 ▼
Music Facts 152
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
334
Opinion
228
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
NetfloristOfferforge
Popular Topics
South Africa 3,253
Rock 611
Useful Tips 562
Afrikaans 510
Cape Town 333
USA 331
Pretoria 303
Johannesburg 286
Festivals 197
UK 179
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.