Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » “Hiekomkak” Nou Met Gazelle & Jack Parow

“Hiekomkak” Nou Met Gazelle & Jack Parow

Blitsoorsig: Gazelle en Jack Parow is terug saam vir "Hiekomkak", hulle eerste colab sedert 2012 se "Hosh Tokolosh". Die musiekvideo parodieer die Backstreet Boys en kritiseer die materialistiese influencer kultuur. Dit is 'n satiriese blik op hoe Hip Hop- en Pop-kunstenaars rykdom uitbeeld, met 'n twist ending waar dit blyk net 'n droom was. Die liedjie is tyd gedrop voor die vakansieseison en vat Afrikaanse stereotipes aan.

Henno KrugerBy Henno KrugerDecember 9, 2021No Comments2 Mins Read Music Videos 76 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Gazelle en Jack Parow is terug met “Hiekomkak”, hulle eerste colab sedert 2012 se “Hosh Tokolosh”. Ek weet glad nie HOE ek hierdie release gemis het nie, maar eks moer bly ek het dit gevang voor dit ou nuus word. Imagine iemand wat nou eers uitvind wie Vernon Koekemoer was? Skandalig.

Meer inligting oor “Hiekomkak”

“Hiekomkak” het net betyds gedrop voor die vakansieseison inskop in Suid Afrika (op die 3de Desember 2021). Die liedjie vat Afrikaanse stereotipes aan en is ‘n lekker stoute liedje wat lus is vir ‘n jol.

Hiekomkak - Gazelle en Jack Parow

Die musiekvideo vir “Hiekomkak” is ‘n parodie van die Backstreet Boys video vir “I Want It That Way” en is ‘n refleksie op die materialistiese affluence influencer kultuur.

Jack Parow & Gazelle

Dis ‘n satiriese aanname van hoe Hip Hop- en Pop-kunstenaars die visuele beelde van rykdom gebruik om die strewe tot ‘n onmoontlike standaard vir die meeste mense te laat voortduur. Die video eindig met ‘n oomblik van werklikheid en ‘n onthulling dat dit net ‘n droom was.

NetfloristOfferforge

Wie is Gazelle nou weer?

Gazelle (regte naam Xander Ferreira) is een van ons land se mees erkende musikante. Hy is veral bekend vir sy gewilde samesmelting van kontemporêre elektroniese klanke en tradisionele Afrika-musiek. Hy mik om gapings tussen verskillende Suid-Afrikaanse kulture te oorbrug en daardeur sosiale kommentaar te lewer.  Dis veral duidelik as jy na sy liedjie “Verlore Seun” luister (wat in die laat 2000s uitgereik is).

En Jack Parow?

Jack Parow (regte naam Zander Tyler) het geen bekendstelling nodig nie Die “rapper” (aka kletser) maak al vir jare golwe in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf en rol gereeld lekker cathy tunes uit. Hy het al by omtrent elke musiekfees in die land gespeel en die kanse is goed dat jy die man met die snor by die bar al live gesien het in ‘n kroeg / kuierplek naby jou of dat jy ten minste al een van sy liedjies gehoor het.

Check die video vir “Hiekomkak” hier onder:

YouTube video player

“Hiekomkak” is beskikbaar om te stroom / download op Spotify en al die ander musiekplatforms daar buite.

NetfloristOfferforge

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Jack Parow & Gazelle Release Cool “Hosh Tokolosh” Video

    Hosh Tokolosh
    Music Videos 13 Jul 2012
  • Xander Ferreira releases new single

    Xander Ferreira
    Music News 13 Jun 2017
  • Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026

    Limp Bizkit
    Upcoming Events 2 Aug 2026
  • Jack Parow Reik “Dis DDP” uit vir Dricus du Plessis

    Jack Parow - Dis DDP
    Music News 11 Aug 2025

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Gazelle Jack Parow South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels
  • Keep Guessing Charlie Band
    Keep Guessing Charlie Releases New Single: “Hey Now”
    September 11, 2026
  • Donkerbaai
    Donkerbaai Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Net Ek en Jy”
    September 11, 2026
  • Winter Hotel - Koffiewinkel
    Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”
    September 6, 2026
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Reveals a New Side With “Mirror”
    September 5, 2026
  • Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit
    August 28, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
  • Lordkez
    Lordkez Teams Up With Kwesta for New Single “4SHO”
    August 26, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,294
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 516
USA 336
Cape Town 336
Pretoria 304
Johannesburg 290
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.