Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Jack Parow stel “My Koningkryk” musiekvideo vry

Jack Parow stel “My Koningkryk” musiekvideo vry

Blitsoorsig: Jack Parow se musiekvideo vir "My Koningkryk" is nou beskikbaar. Die liedjie is sy ode aan Suid-Afrika en vat die gees van sy album Afrika 4 Beginners mooi vas. Dit is verfilm tydens 'n verkenningstog langs die Weskus en vertoon die land se asemrowende landskappe. Parow tree later die maand op aan verskeie venues regoor die land.

Henno KrugerBy Henno KrugerFebruary 8, 2018No Comments2 Mins Read Music Videos 82 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Jack Parow kan nie trotser wees om sy musiekvideo vir “My Koningkryk” vry te stel nie.  Dit is sy tweede enkelsnit en video van sy nuutste album, Afrika 4 Beginners, wat einde 2017 uitgereik is.  Parow slaan later hierdie maand die pad om sy album te bemark en inligting daaroor kan onderaan gevind word.

“My Koningkryk” is Jack Parow se ode aan Suid-Afrika en hierdie liedjie vat Afrika 4 Beginners se gees mooi vas. “Oh no, what’s a bunny chow, buddy. No no bunny, half loaf curry. Bro don’t worry, you wanna feel better? Medicine man make your d*ck grow bigger. Klomp goeie tye, dalk klein bietjie crime. Maar ons rol dik rustig op African time.”

Jack Parow My Koningkryk

Indien jy gewonder het: jy kan Afrika 4 Beginners kry op alle digitale platforms en in enige goeie musiekwinkels regoor die land. Jack Parow laat graag sy musiekvideos inkleur deur ons land se asemrowende landskappe soos met sy twee ander musiekvideos wat op die pad verfilm is, “Dis hoe ons rol” en “P.A.R.T.Y.”. “My Koningkryk” is verfilm tydens ‘n verkenningstog langs die Weskus. Hierdie musiekvideo vertoon weereens Parow se diep liefde vir ons lekker land en sy mooiste mense.

As jy lus vir ‘n party, maak seker jy check Jack Parow live by een van hierdie shows in Februarie 2018:

  • 8 Februarie 2018 – Coolz Crafty Corner, Benoni
  • 9 Februarie 2018 – Rumours Lounge, Johannesburg
  • 10 Februarie 2018 – Mozito Sports Bar, Rustenburg
  • 11 Februarie 2018 – Dozi’s Back to the Roots, Hartbeespoort
  • 15 Februarie 2018 – Mystic Boer, Potchefstroom
  • 16 Februarie 2018 – Arcade Empire, Pretoria
  • 24 Februarie 2018 – Café Roux, Kaapstad.

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

NetfloristOfferforge

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Jack Parow Reik “Dis DDP” uit vir Dricus du Plessis

    Jack Parow - Dis DDP
    Music News 11 Aug 2025
  • Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026

    Limp Bizkit
    Upcoming Events 2 Aug 2026
  • Smiddy Turns Negativity into Motivation With “Mabili”

    Smiddy
    Music News 15 Apr 2025
  • Sean Paul December 2026 South African Tour: All The Deets

    Sean Paul December 2026 South African Tour: All The Deets 1
    Upcoming Events 14 Sep 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎥 Check ons Screen Hub uit🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Cape Town Jack Parow Rap South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Ama Top Dawgz
    Ama Top Dawgz Release New Single: “Khuthaza Abafwethu”
    September 14, 2026
  • Keep Guessing Charlie Band
    Keep Guessing Charlie Releases New Single: “Hey Now”
    September 11, 2026
  • Donkerbaai
    Donkerbaai Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Net Ek en Jy”
    September 11, 2026
  • Winter Hotel - Koffiewinkel
    Winter Hotel Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Koffiewinkel”
    September 6, 2026
  • Sasha Burn
    Sasha Burn Reveals a New Side With “Mirror”
    September 5, 2026
  • Francois van Coke en Zaan Sonnekus
    Francois van Coke & Zaan Sonnekus Reik “Lewe” Uit
    August 28, 2026
  • Piper Connolly
    Piper Connolly Returns With “Unapologetic”
    August 28, 2026
  • The Bird - It's Just Begun
    The Bird Releases New Single: “It’s Just Begun”
    August 27, 2026
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,299
Rock 614
Useful Tips 563
Afrikaans 517
Cape Town 337
USA 336
Pretoria 305
Johannesburg 291
Festivals 199
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.