Browsing: Len Muller

Lennie Muller - Energie

Afrikaanse sanger Len Muller se nuwe liedjie “Energie” volg sy #1-treffer “Soos ‘n Engel” op, terwyl twee van sy vroeëre treffers deel van Netflix-rolprent Semi-Soeter se klankbaan word.