Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Zolani Mahola Returns with “XhosaNostra”
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel”
  • Moish, Aimée Sophia & Mabhani Release “Stars Collapse”
  • SaxbyTwins Release New Single: “First Heartbreak”
  • SPIEF 2026: Energy Market Volatility in Focus Amid Hormuz Strait Tensions
  • Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026
  • Amy Tjasink Releases Powerful Video for “Shadows of the Sun”
  • Black Coffee: A Global Cultural Ambassador for South Africa
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music Videos » Zandri Botha Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Tien Teen Een”

Zandri Botha Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Tien Teen Een”

Henno KrugerBy Henno KrugerSeptember 5, 2023No Comments3 Mins Read Music Videos 11 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Zandri Botha glo dat wie nie waag nie, ook nie kan wen nie. Dit is nie net die tema van haar splinternuwe enkelsnit en musiekvideo nie, maar ook hoe sy haar musiekloopbaan benader.

“Tien Teen Een”, wat sy saam met Emil Paul en Hugo Ludik geskryf het, is ’n voetstamplekker Afrikaanse pop-treffer wat beslis gaan koning kraai op die dansvloer.

Zandri Botha

Zandri Botha vertel ons meer oor “Tien Teen Een”

“Die liedjie gaan oor ’n meisie wat verlief is op iemand wat sy weet haar hart gaan breek, maar sy sal eerder die kans vat as om te wonder wat kon wees. Ek glo dit gaan by ’n wye gehoor aanklank vind en dat luisteraars dit saam met my sal geniet.”

’n Musiekvideo, wat die lirieke van die lied perfek komplementeer, is ook nou beskikbaar en sy is baie opgewonde om die eindproduk met die publiek te deel.

Wintertrail Pictures, Anton Ras Photography en Frikkie van Biljon was almal betrokke by die produksie van die projek, wat op verskillende plekke in Pretoria verfilm is.

NetfloristOfferforge

“Ek het die opname baie geniet en dit is vir my vreeslik spesiaal, omdat dit my heel eerste musiekvideo is,”vertel Zandri.

YouTube video player

“Tien Teen Een” is dié talentvolle matrikulant se tweede vrystelling en volg in die voetspore van Skildery, waarvan sy onlangs ook ’n dansweergawe (remix) uitgereik het wat baie goed ontvang is en ’n Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekenning verwerf het vir Beste EDM/ dansliedjie deur ’n vroulike kunstenaar.

Zandri, wat in Pretoria-Noord woon en skoolgaan, is al van jongs af passievol oor musiek. Sy het in die laerskool reeds begin sing en kitaarspeel en kry tans sanglesse by Jolanda Becker se gesogte musiekskool.

Sy beskryf haarself as ’n ekstrovert met ’n groot belangstelling in somatologie en daarom wil sy graag na matriek by ISA Carstens Academy gaan studeer.

Die musikant vind inspirasie in liedjies wat met haar hart praat en luister graag na pop, country en geestelike musiek. Kunstenaars soos Riana Nel en Lauren Daigle het ’n groot invloed gehad op haar eie styl en sy sal graag nog eendag saam met Danie Reënwolf (van Spoegwolf) en Kirsten Richard (van Droomsindroom) wou werk.

In die kort tydjie wat sy al in die musiekbedryf betrokke is, het sy geleer dat harde werk en deursettingsvermoë die sleutelbestanddele om sukses te bereik en sy pas dit ook toe in haar studies en persoonlike lewe.

Alhoewel Zandri nog groot planne en drome het vir die toekoms, fokus sy nou eers daarop om skool klaar te maak, haar bestuurslisensie te kry en ’n sukses te maak van haar tweede enkelsnit.

Zandri Botha PR

“Tien Teen Een” is ’n opgewekte liedjie, met ’n aansteeklike wysie en lekker lirieke, wat jou uitnooi om jouself te geniet en die lente op ’n vrolike noot af te skop.

Hou jou ogies oop vir gereelde opdaterings in die Music Videos kategorie op Running Wolf’s Rant.

🐺 Ondersteun Ons: Koop vir ons 'n koffie boere troos, dit sal ons help om vir jou nog goeie goeters te bring.

📬 Join die Wolf Pack: Teken in op ons nuusbrief om updated te bly.

🔍 Check bietjie ons site uit: Scroll af om verwante artikels en meer te sien. Jy's ook welkom om ons Music, Screen en Knowledge Hubs uit te check. As jy wil sien wat trend, check ons Popular Articles uit.

📐 As jy Afrikaans Is: Check bietjie ons Afrikaanse Hoekie uit.

🕳️ Klim af in die Konyngat: Lees bietjie Random Feite of Kyk 'n Random Musiekvideo.

📅 Kry goeters om te doen: Check ons Upcoming Events of die SA Gig Guide uit.

Verwante Artikels

  • Wit Kasteel - Nog Een
    Wit Kasteel reik nuwe enkelsnit uit: “Nog Een”
  • Loki Rothman 2023
    Loki & Die Heuwels Fantasties Reik “Nog Een” Video Uit
  • Ampie
    Ampie Reik “Sy Is Die Een” Uit
  • Van Coke Kartel
    Van Coke Kartel – Skadu’s teen die muur (Music Video)

In Geval Jy Dit Gemis Het

  • Jesse Clegg
    Jesse Clegg Releases Video for “Called To Hear Your Voice”
  • The Wild Low
    The Wild Low Releases Video for “Permanent Marcus”
  • Ilán van Staden
    Ilán van Staden Reik Nuwe Enkelnsit Uit: “SMK”
  • William Wolf
    William Wolf Reik Nuwe Enkelsnit Uit: “Vir Ewig”

Goeters Om Te Doen

  • Playtopia Festival Featured
    Playtopia Festival: 3-5 December 2026
  • +LIVE+ Band Picture
    +LIVE+ December 2026 South African Tour
  • Stellenbosch International Chamber Music Festival
    Stellenbosch International Chamber Music Festival 2026
  • Capital Craft Beer Festival 2026 Featured
    Capital Craft Beer Festival 2026

Nog Artikels Wat Jy Dalk Gemis Het

  • Die Eerste Nuwe Jaar's Party @ Arcade Empire 26
    Photo Album: Die Eerste Nuwe Jaar’s Party at Arcade Empire
  • Green Day @ Calabash 2025
    Calabash 2025 at FNB Stadium: My Review
  • Enter Shikari
    Enter Shikari: 19 Interesting Facts You Might Not Know
  • The Police Band in 1983
    The Police: 10 Interesting Facts You Might Not Know

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

Netflorist
Afrikaans
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Nog Artikels Om Te Lees
  • Zolani Mahola Returns with "XhosaNostra" 1
    Zolani Mahola Returns with “XhosaNostra”
    June 9, 2026
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release "Angel" 2
    Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel”
    June 9, 2026
  • Moish
    Moish, Aimée Sophia & Mabhani Release “Stars Collapse”
    June 9, 2026
  • SaxbyTwins
    SaxbyTwins Release New Single: “First Heartbreak”
    June 9, 2026
  • Energy market volatility
    SPIEF 2026: Energy Market Volatility in Focus Amid Hormuz Strait Tensions
    June 9, 2026
  • Amy Tjasink
    Amy Tjasink Releases Powerful Video for “Shadows of the Sun”
    June 8, 2026
  • Black Coffee
    Black Coffee: A Global Cultural Ambassador for South Africa
    June 8, 2026
  • Tree63
    Tree63 Release New Single & Video: “Voyage”
    June 8, 2026
  • Pictonico
    Turn Your Photos into Mini Games with Pictonico!
    June 6, 2026
  • Ezra Collective
    Ezra Collective Release New Single: “Only Love”
    June 5, 2026
Popular Articles
Tree63

Tree63 Release New Single & Video: “Voyage”

June 8, 2026139 Views
Jeff Foxworthy

30 of the Best Jeff Foxworthy “You Might Be A Redneck” Quotes

November 1, 201893 Views
Limp Bizkit

Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026

June 8, 202661 Views
Tubidy

How To Download Mp3s from Tubidy

January 2, 202448 Views
Recent Comments
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
  • Henno Kruger on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • GAZ on GAZ Releases Powerful New Single: “Moving On”
  • Sharon Sibert on Review: Guns N’ Roses at FNB Stadium in Johannesburg
  • Henno Kruger on The Fismits Release New Single: “Independence”
  • Henno Kruger on Zebra and Giraffe Release “The End of The Road” Music Video
Categories
Entertainment
3,311 ▼
Music 2,546
Events 240
Interviews 223
Gaming 91
Streaming 86
Humor 48
Movies 32
Television 25
Advertising 20
Featured
584
Hacks
498
Facts
464 ▼
Music Facts 150
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
325
Opinion
225
General News
134
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.