Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Music News » Margaret’s Daughter stel hul nuutste snit “Worsteling” vry

Margaret’s Daughter stel hul nuutste snit “Worsteling” vry

Blitsoorsig: Margaret's Daughter, die kitaar duo bestaande uit Ami en Etienne Ghyoot, het hul nuutste Afrikaanse enkelsnit "Worsteling" vrygestel. Die liedjie handel oor die tweestryd tussen jou hart en verstand volg, met passievolle vertolking en sinvolle lirike. Die groep het al die opnames, verwerkings en instrumente self behartig, soos gewoonlik.

Henno KrugerBy Henno KrugerJanuary 20, 2020No Comments2 Mins Read Music News 35 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Margaret’s Daughter het hulle nuuste snit “Worsteling” vrygestel. Indien julle nie geweet het nie, die groep bestaan uit Ami (‘n liedjieskrywer en sangeres) en Etienne Ghyoot (‘n multi-instrumentalis en produksie-leier). 

Hierdie kitaar duo is geen nuweling tot die musiekbedryf nie. Hul maak al vir etlike jare lank saam musiek en pronk met verskeie albums en liedjies op die speellyste van Suid-Afrikaanse radio stasies.

Margaret's Daughter

Meer inligting oor Margaret’s Daughter

Margaret’s Daughter is hoofsaaklik as ‘n Engelse groep bekend, maar het ook al musiek in hul moedertaal vrygestel. Hul “show” is geslyp en verfyn deur honderde optredes regoor Suid-Afrika asook internasionale optredes in Spanje, Engeland, Mexiko en Mosambiek.

Die gekoordineerde kitaarspel en indrukwekkende harmonieë wat oor die jare sinoniem geword het met Margaret’s Daughter, is ook duidelik herkenbaar in hul Afrikaanse musiek.

IQ AcademyOfferforge

Margaret’s Daughter

Hul Afrikaanse snitte is oorwegend luister-liedjies, en vind aanklank by ‘n “Adult Contemporary” mark. Die lirieke is sinvol en handel dikwels oor die dieper dinge in die lewe, sonder om swaar te wees. Dus, ligte musiek met ‘n klein bietjie meer om die lyf.

Meer inligting oor “Worsteling”

Die duo se nuutste enkelsnit “Worsteling“ is geen uitsondering nie. Soos gewoonlik, het die groep self al die opnames en verwerkings behartig, en al die instrumente bespeel.

Die liedjie handel oor ‘n tweestryd; een wat ons almal so goed ken: volg jy jou hart of jou verstand? Die groep se passievolle vertolking van die sensitiewe onderwerp maak dat die lied jou met eerste oogopslag aangryp. Dit het ’n universele boodskap, wat die luisteraar kan troos en/of aanmoedig – afhangende natuurlik van die posisie waarin hul hulself bevind.

Sit terug, en word meegesleur deur “Worsteling”. Dis beskikbaar op alle digitale platforms, so stroom / koop dit NOU!

NetfloristOfferforge

Wees op die uitkyk vir gereelde opdaterings in die Music News kategorie op Running Wolf’s Rant.

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Tatum releases Bloodsport EP

    Tatum
    Music News 22 May 2020

    Tatum's debut EP Bloodsport explores toxic love through five tracks of alternative pop, featuring the new single "Unholy" with Cape Town rapper PHFAT.

    Jeremy Loops Releases New Single: “Mortal Man”

    Jeremy Loops
    Music News 22 May 2020

    Jeremy Loops releases new single "Mortal Man" and signs to Universal Music South Africa in a groundbreaking deal that lets him retain creative control.

  • Go The Rodeo stel “Dowe Ore” vry

    Go The Rodeo - Dowe Ore
    Music News 1 May 2020

    Go The Rodeo het hul debuut Afrikaanse enkelsnit "Dowe Ore" vrygestel, wat die verwoesting van renoster stroping beklemtoon.

    Janie Bay reik “Jammer” enkelsnit uit

    Janie Bay - Jammer
    Music News 24 Apr 2020

    Janie Bay se nuutste enkelsit "Jammer" is nou uit via Warner Music South Africa en het binne 10 minute geskryf.

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans New Music
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

IQ AcademyOfferforge
Nog Artikels
  • Strongboi
    Neo-Psych Duo Strongboi Release New Single
    August 4, 2026
  • Alyssa Grace
    Folk-Pop Phenomena Alyssa Grace Releases Debut EP
    August 4, 2026
  • GoodLuck
    GoodLuck Return With Powerful Release: “Last Deep Breath”
    August 3, 2026
  • Jamie-Lee Sexton - Wild Electric Featured
    New Single “Wild electric” unleashed by Jamie-Lee Sexton
    August 1, 2026
  • Scatterlings - Johnny Clegg Reimagined
    “Scatterlings”: A New Generation Reimagines Johnny Clegg
    August 1, 2026
  • Blush - Pose
    With “Pose”, Blush is searching for connection
    August 1, 2026
  • Jann Klose and Marcella Detroit
    Jann Klose & Marcella Detroit Drop “Hurting Nobody”
    July 27, 2026
  • Somi
    Somi Releases New Single: “So You Want To Be A Woman”
    July 24, 2026
IQ AcademyOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,253
Rock 611
Useful Tips 562
Afrikaans 510
Cape Town 333
USA 331
Pretoria 303
Johannesburg 286
Festivals 197
UK 179
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.