Close Menu
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » ‘n Vinnige Pre Large On The Lawn Geselsie met Jack Parow

‘n Vinnige Pre Large On The Lawn Geselsie met Jack Parow

Blitsoorsig: Jack Parow en Francois Van Coke sou hierdie Sondag by Large On The Lawn in Johannesburg speel, maar die event is uitgestel tot Junie weens reën. In hierdie onderhoud praat Jack oor sy gebottelde brandy wat vanaf Maart beskikbaar is, sy vloek-vrye musiek wat 'n diverse gehoor bereik, en sy nuwe show op The Eye online radio station.

Mzi Van StadenBy Mzi Van StadenFebruary 23, 2017No Comments3 Mins Read Artist/Band Interviews 92 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Jack Parow en Francois Van Coke speel hierdie Sondag (die 26ste Februarie) by Large On The Lawn in Johannesburg. Hierdie een dag konsert / festival se vorige edisie was baie gewild gewees. 4,000 mense het na Jeremy Loops en Matthew Mole se vertoning gekyk op die 29ste Januarie en dit lyk asof Sondag se konsert ook uit gaan verkoop.

'n Vinnige Pre Large On The Lawn Geselsie met Jack Parow 5

Ek het onlangs bietjie met Jack Parow gesels oor Large On The Lawn en so paar ander goedjies. Hier is wat hy te sê gehad het:

2016 was n mal jaar vir jou. TV show, toere oorsee en nou skop jy sommer die nuwe jaar af met jou eie gebottelde brandy.  Wat het gely tot die brandy venture? Waar kan ons Jack Parow brandy in die hande kry?

Wel, ek drink so fokken baie brandewyn, ek het myself klaar in ‘n porsie van die mark in gedrink, so toe dog ek, ek weet mos hoe brannas moet proe, hoekom maak ek nie vir myself een nie? En toe is dit so lekker dat ek besluit het om dit met al my chommies te deel. Kry jou eie bottel landwyd vanaf Maart. Dit is ook beskikbaar by Rocomammas restaurante, Capital Craft (in Pretoria) en The Good Luck Bar (in Johannesburg)

NetfloristOfferforge

Mense vra jou gereeld om op snaakse goed te sign soos iPhones en sommer Fokof vinyls. Wat is nog die weirdste ding wat jy moes sign?

Jis, ek weet nie, die Internet is miskien nog nie gereed vir die goed wat ek al gesign het nie… Verbeel maar net julle self wat ek alles al gesign het 😉

'n Vinnige Pre Large On The Lawn Geselsie met Jack Parow 6

Jack Parow is nie meer net vir die stout gat laaitjies en meisies wat drink en rook nie. Jy het selfs nou n vloek-vrye weergawe van jou musiek vrygestel vir “Dis Hoe Ons Rol”. Hoe voel dit nou dat jou musiek geniet word deur n meer diverse gehoor?

Divers is amazing, hulle swem so diep en daars haaie daar onder en shit, fok, ek’s bly ek kan net vir hulle bietjie gees gee as hulle met daai shit moet deal.
 
Jy het ook nou n show op die nuwe online radio station The Eye. Hoe groot sprong is dit van rapper na plate joggie?

NetfloristOfferforge

Ag, nie te veel nie, ek speel maar net tunes wat ek like, praat kak en drink brandy. Dis maar soos ‘n gewone aand by my huis. 

Jy eindig hierdie maand af saam met Francois van Coke by Large On The Lawn in Johannesburg. Namens almal wil ek vra: Gaan ons julle saam op die verhoog sien vir ‘n paar songs?

Jy weet dit!

Ek wil vir Jack Parow baie dankie sê vir hierdie onderhoud en ek wens hom sterkte toe met sy set by Sondag se Large On The Lawn konsert in Johannesburg. Sien julle daar!

NetfloristOfferforge

UPDATE: Sondag se event is uitgestel tot die 25de Junie toe: “It has been a week of heavy rains in Joburg. Just as it looked like weather would clear up for a beautiful weekend and there would be enough time to dry out the venue so Large On The Lawn can take place, without damaging the beautiful park, reports have come in that rains will continue well into the weekend. Large On The Lawn as an outdoor event unfortunately has to postpone the Jack Parow and Francois van Coke event for Sunday 26 February due to the rain forecast, but we’ll bring them back on Sunday 25 June!”

Wees op die uitkyk vir gereelde Music en Interviews updates on Running Wolf’s Rant.

Foto Krediet: Christelle Duvenage Photography.

Wil jy jou besigheid, gebeurtenisse, produk of diens bemark? Ons kry meer as 14,000 bladsy-kyke elke maand! Kontak Ons vir bemarkings en reklame opsies.

NetfloristOfferforge

Jy sal dalk ook hiervan hou

  • Limp Bizkit Live @ FNB Stadium: 13 December 2026

    Limp Bizkit
    Upcoming Events 2 Aug 2026
  • Jack Parow Reik “Dis DDP” uit vir Dricus du Plessis

    Jack Parow - Dis DDP
    Music News 11 Aug 2025
  • Jaakie kry kans om lied saam met Jack Parow op te neem

    Jaakie
    Music Videos 1 Nov 2024
  • Khazimula Releases New Single: “Joburg City”

    Khazimula Carol-Ann Meltzer
    Music News 2 Oct 2026

Sluit Aan By Die Wolfpak

📻 Teken in op ons Nuusbrief

Help Om Ons Aan Die Gang Te Hou

☕ Ondersteun Ons

Verken Running Wolf's Rant

🎵 Check ons Music Hub uit🇮🇿 Besoek die Afrikaanse Hoekie📅 Check bietjie Upcoming Events uit🎤 Check die SA Gig Guide uit
Afrikaans Jack Parow Johannesburg Large On The Lawn Rap South Africa
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Mzi Van Staden
  • Website
  • X (Twitter)

Animator / graphic designer. I make pretty pictures dance. Disc spinner at The Grind Radio.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
Teken in op ons Nuusbrief

Vul jou e-pos adres in om opdaterings in jou Inboks te kry

Nog Artikels
  • Carol-Ann Meltzer - Khazimula
    An Extensive Interview with Carol-Ann Meltzer (Khazimula)
    July 10, 2026
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • Michael Ferguson
    An Interview with Michael Ferguson
    December 9, 2025
  • ABFAB
    An Interview with ABFAB
    November 26, 2025
  • Jaakie
    ‘n Onderhoud met Jaakie
    October 11, 2025
  • Dani Villé
    ‘n Onderhoud met Dani Villé
    August 14, 2025
NetfloristOfferforge
Populêre Onderwerpe
South Africa 3,321
Rock 617
Useful Tips 564
Afrikaans 525
Cape Town 342
USA 337
Pretoria 305
Johannesburg 293
Festivals 202
UK 178
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.