Close Menu
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram
Trending
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
  • What’s Coming to Netflix in July 2026?
  • Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
  • VOLK & Francois van Coke Reik “Groen en Goud” Uit
  • 10 Top Award-Winning African Films You Can Stream for Free
  • “Out of Mined” Highlights Need to Protect West Coast
  • Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”
  • Khazimula Finds Hope with New Single: “‘On a Dream”
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
  • Hubs
    • The Screen Hub
    • The Music Hub
    • The Knowledge Hub
    • Die Afrikaanse Hoekie
  • Featured
  • Popular
  • Upcoming Events
  • The SA Gig Guide
  • Privacy Policy
  • Contact Us
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Subscribe
Running Wolf's RantRunning Wolf's Rant
Facebook X (Twitter) Instagram TikTok
Home » Artist/Band Interviews » ‘n Vinnige geselsie met Koos Kombuis

‘n Vinnige geselsie met Koos Kombuis

Henno KrugerBy Henno KrugerNovember 28, 2016No Comments3 Mins Read Artist/Band Interviews 65 Views
Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link

Koos Kombuis het geen bekendstelling nodig as dit by Afrikaanse en Suid-Afrikaanse musiek kom nie. Die legende sing al uit volle bors vir meer as 30 jaar en sy musiek en literatuur het ‘n oneindig-massiewe impak op ‘n groop groep Suid-Afrikaners (of ten minste die mense wat van goeie musiek hou en wat hou van lees).

Ek weet nie hoeveel keer ek al vir Koos Kombuis live gesien het nie, maar ek dink dit moet naby aan 30 wees, maar ek sal nooit die eerste keer in Navigators Ladies Bar in Kerk Straat in 1996 vergeet nie. Ek dink daai aand het Koos iets soos 4 bottels wyn uitgedrink op die stage en van sy liedjies se woorde vergeet, maar ek het dit baie geniet (en ek moet bylas dat ek pretty dronk was, ek was immers ‘n Pretoriaanse student gewees op daai stadium).

koos-kombuis-in-1996

Ek wil nou nie lieg nie, maar ek dink daai was die eerste live band show wat ek gekyk in Pretoria, so dit maak die memory so ekstra bietjie spesiaal. Ek onthou ook nog die twee vertonings by Oppikoppi in 1998 (die eerste musiekfees wat ek bygewoon het) en die legendariese vertonings by dieselfde fees in 2004, 2009 en 2013 en dan voel ek sommer bevoorreg dat ek dit kon beleef het.

Tye het verander en deesdae drink Koos Kombuis nie meer 4 bottels wyn uit tydens sy vertonings nie, maar dis altyd pret om sy vertonings te beleef. Hy is een van die mense wat speel by Malkop Summer Rock Festival in Desember en as jy daar gaan wees, moet jy verseker nie sy vertoning misloop nie. Ek het ‘n kort geselskap gevoer met Koos Kombuis oor Malkop en so paar ander goetjies. Lees bietjie wat hy te sê gehad het hier onder.

Wat is jou definisie van ‘n Malkop ?

NetfloristOfferforge

Haha, ek weet nie, ek het self nie geweet wat om te verwag toe ek die eerste keer ‘n uitnodiging kry na ‘n fees met die naam “Malkop” nie. Maar ek was aangenaam verras! Dit was wonderlik geleë, die mense was vriendelik en dit is hoekom ek vanjaar weer wil gaan.

Hoe sou jy sê het die Suid-Afrikaanse musiek bedryf verander in die laaste 30 jaar?

Die afgelope 30 jaar was daar ‘n ontploffing van plaaslike musiek, veral in Afrikaans. Die Afrikaanse musiek tans is ongelukkig meer kwantiteit as kwaliteit maar dis nie rede om mismoedig te word nie, ‘n besige musiekl-industrie is beter as geen musiek-industrie nie, en daar is heelwat om oor opgewonde te raak!

Wat is die snaakste ding wat al gebeur tydens een van jou vertonings?

Die snaaksste ding is nie iets wat met my gebeur het nie maar met iemand wat ek ken. By een van die Wingerd-Rock-feeste het die kitaarspeler van een van die bands so op en af gespring dat die verhoog onder hom meegegee en hy dwarsdeur geval het tot onder iun die backstage-area. Hy land toe op ‘n tafel waar ander musikante sit en drink, stof homself af, en merk op: “Don’t worry, it’s just a stage I’m going through.”

koos-kombuis-in-2013

Wat kan musiek liefhebbers verwag van jou vertoning by Malkop Fees?

Ou en nuwer liedjies… en dalk ietsie heel nuuts van my nuwe album wat in 2017 verskyn!

Ek wil die geleentheid gebruik om vir Koos Kombuis te bedank vir hierdie onderhoud. Ek sien baie uit na sy nuwe album wat in 2017 gaan uitkom. Ek weet sommer dit gaan gatskop.

Wees op die uitkyk vir gereelde artikels in die Music en Interviews kategoriëe op Running Wolf’s Rant.

📬 Subscribe to Newsletter 🐺 Support Us

You Might Also Like

  • Koos Kombuis Foto Deur Henno Kruger
    ‘n Onderhoud met Koos Kombuis
  • Koos Kombuis
    Koos Kombuis en Schalk Bezuidenhout Chat Met Mekaar
  • Jack Parow @ Aandklas
    ‘n Vinnige Pre Large On The Lawn Geselsie met Jack Parow
  • Kobus De Kock Jnr
    ‘n Vinnige Geselsie met Kobus De Kock Jnr

Looking for a gift for that special person in your life? Check out Netflorist.co.za, South Africa's top online florist and gift service. They offer flowers, gifts, and hampers for all occasions AND reliable nationwide delivery.

NetfloristOfferforge
Share. Facebook Twitter LinkedIn Email WhatsApp Copy Link
Henno Kruger

Music Lover, Avid Festival Goer and Founder and Owner of Running Wolf's Rant.

Leave A Reply Cancel Reply

NetfloristOfferforge
In Case You Missed It
  • GAZ
    An Interview With GAZ
    April 22, 2026
  • The Fismits Mark Biagio
    An Interview with Mark from The Fismits
    March 30, 2026
  • Anton Edwards Artist
    An Interview with Anton Edwards
    February 23, 2026
  • Stellenbosch International Chamber Music Festival
    Stellenbosch International Chamber Music Festival 2026
    May 25, 2026
  • Liefde By Die Dam 2026
    Liefde by die Dam 2026: Alles Wat Jy Moet Weet
    June 1, 2026
  • Fatboy Slim South African Tour: December 2026 1
    Fatboy Slim South African Tour: December 2026
    June 18, 2026
  • Martin Bester & Ross Learmonth Release "Angel" Video 2
    Martin Bester & Ross Learmonth Release “Angel” Video
    July 9, 2026
  • Netflix Logo
    What’s Coming to Netflix in July 2026?
    July 6, 2026
  • Ancient Egypt
    Ancient Egypt: 20 Interesting Facts You Might Not Know
    July 6, 2026
Popular Topics
South Africa 3,213
Rock 607
Useful Tips 562
Afrikaans 503
Cape Town 332
USA 327
Pretoria 301
Johannesburg 284
Festivals 195
UK 178
Popular Articles
Muse Band

Muse Releases Immersive New Album: “The Wow! Signal”

July 1, 202631 Views
Millennium Band

Millennium Laat Die Wiele Rol Met “Gly Mamma Gly”

July 1, 202630 Views
Christiaan Baartman

Christiaan Baartman Reik “Weskus Wals” Uit

June 29, 202629 Views
Charlie Harris

Charlie Harris Releases New Single: “I Don’t Want It”

July 3, 202627 Views
Recent Comments
  • Henno Kruger on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Howard Barber on Park Acoustics: My 2 cents on the 3rd edition of 2015
  • Henk Van Der Schyf on Dr Khumalo: An Interview Before Park Acoustics
  • Jeremy C. Elwell on My 2 cents on Oppikoppi 2016
  • CheraLee on Cindy Alter & CheraLee Release “Be Your Own Hero”
  • Brad Rees on Satanic Dagga Orgy: 10 Interestings Facts You Might Not Know
Categories
Entertainment
3,364 ▼
Music 2,589
Events 242
Interviews 223
Gaming 96
Streaming 88
Humor 48
Movies 33
Television 25
Advertising 20
Featured
582
Hacks
501
Facts
465 ▼
Music Facts 151
Geography Facts 97
Random Facts 39
TV Facts 39
Movie Facts 34
Notable Events 21
Historical Facts 17
Tech Facts 16
Sport Facts 15
Gaming Facts 14
Business Facts 10
Celebrity Facts 8
Technology
330
Opinion
225
General News
136
Quotes
26
Recaps
25
Cool Stuff
18
Product Reviews
13
Facebook X (Twitter) Instagram YouTube Spotify TikTok
© 2026 ThemeSphere. Designed by ThemeSphere.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.